{"end_date": "2026-11-03", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261101.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261101&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.", "start_date": "2026-11-01T00:02:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S16/E30'. Die Bok-span is uit! Dit beteken toetsrugby is om die draai. Frans Steyn kuier saam in Die Losie, Vaatjie verjaar Saterdag en Magda Nieuwoudt is ons Yster van die Week.", "start_date": "2026-11-01T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-01T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.", "start_date": "2026-11-01T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S18/E37'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-11-01T05:31:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E38'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-11-01T06:03:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E39'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-11-01T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E40'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-11-01T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E41'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-11-01T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E32'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jesus reik Sy hand na ons uit en nooi ons om ons hele lewe in Sy hande te plaas, presies soos ons is. Saam met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-11-01T08:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E106'. LJ besef hy het 'n reuse fout gemaak deur Thalia te verloor. At is geskok wanneer Conrad groot nuus met hom deel, en Nicolette is van vooraf bekommerd oor Tertius se gemoedstoestand.", "start_date": "2026-11-01T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E107'. Conrad stel Johan aan die Binnelanders voor. Nicolette neem die leisels oor wanneer Naomi haar verras met nuus oor Tracy. LJ se vriend, Jamie, het groot planne vir Garage Pie.", "start_date": "2026-11-01T09:02:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E108'. LJ ontstel vir Thalia. Rentia het die kat aan die stert beet rakende Tracy. Ella weerhou inligting van Henry, en Delia rig haar visier op Conrad.", "start_date": "2026-11-01T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E109'. Ella wil meer weet oor Johan se betrokkenheid by Binneland. Delia rig weer haar visier, hierdie keer op Southern Hope. LJ en Le Roux loop mekaar raak.", "start_date": "2026-11-01T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E110'. Henry en Conrad stamp alweer koppe. Delia is op die oorlogspad, en Thalia wil nie vir Louis van haar en Le Roux vertel nie. Tracy word wakker!", "start_date": "2026-11-01T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-11-01T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-11-01T11:33:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E151'. Elzette vind meer uit oor die meisie wat haar met verf gegooi het en Bianca be\u00efndruk almal met 'n uitstekende voorstel. Gary konfronteer Claire, terwyl Mike en die ou manne re\u00fcnie hou.", "start_date": "2026-11-01T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.", "start_date": "2026-11-01T12:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.", "start_date": "2026-11-01T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.", "start_date": "2026-11-01T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E70'. Lily en Genie neem 'n groot besluit oor hul toekoms. Christine maak 'n vredesgebaar teenoor Jasmine. Hazel sien 'n intieme oomblik wat haar en Lily se plan kan vernietig.", "start_date": "2026-11-01T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E71'. Genie verlaat Gemoedsdrif met 'n gebroke hart. Christine stap vol hoop haar troue tegemoet. Soos skuldgevoelens opvlam en geheime begin lek, raak dit duidelik dat alles kan verander.", "start_date": "2026-11-01T14:32:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E72'. Sonja besef wat Rynard se plan is. Sy stel hom voor 'n ultimatum. Die Louws is op hete kole oor Christine en Rynard se troudag.", "start_date": "2026-11-01T15:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-01T15:29:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kli\u00ebnte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.", "start_date": "2026-11-01T16:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S17/E216'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-01T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-01T17:01:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "Vyf vroue, elkeen besig om in hul eie realiteite te verdrink, gaan op 'n rivieravontuur as deel van terapie. Dinge loop skeef en hulle word aan hul eie genade oorgelaat.", "start_date": "2026-11-01T18:01:00+00:00", "title": "Stroomop"}, {"desc": "'S1/E12'. Johan verstom die span wanneer hy onverwags en summier bedank, maar Adri tree in om die span te lei. Hulle maak reg om die eerste fluitjieblaser-bom te laat bars.", "start_date": "2026-11-01T20:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S5/E4'. Ses van ons land se bekendes speel vir liefdadigheid. Jannie du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Pietie Beyers, Nicole Holm, Dean Smith en Tracey-Lee Oliver stoei vir 'n plek in die vuurwarm stoel.", "start_date": "2026-11-01T21:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.", "start_date": "2026-11-01T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.", "start_date": "2026-11-01T22:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-01T23:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E2 - Rayno Nel'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die w\u00eareld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy beginjare in Upington tot by die w\u00eareldverhoog in Amerika.", "start_date": "2026-11-01T23:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-02T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.", "start_date": "2026-11-02T01:00:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-02T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E46'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-02T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.", "start_date": "2026-11-02T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.", "start_date": "2026-11-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E10'. Hip, Hop, Flip en Flop is hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam leer hulle oulike lessies.", "start_date": "2026-11-02T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-02T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-02T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kli\u00ebnte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.", "start_date": "2026-11-02T09:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-02T10:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.", "start_date": "2026-11-02T10:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.", "start_date": "2026-11-02T11:02:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.", "start_date": "2026-11-02T12:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.", "start_date": "2026-11-02T12:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E101'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-11-02T13:01:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-02T13:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.", "start_date": "2026-11-02T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E2 - Rayno Nel'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die w\u00eareld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy beginjare in Upington tot by die w\u00eareldverhoog in Amerika.", "start_date": "2026-11-02T14:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-02T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E111'. LJ en Garage Pie veroorsaak wrywing in die Louw/Swart-huishouding. Die spanning van Tracy se situasie eis sy tol op Tertius, en Johan en Ella deel 'n misterieuse geskiedenis.", "start_date": "2026-11-02T15:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E204'. Na 'n moeilike dag met haar pa, doen Hanneli iets roekeloos. Nina probeer haar bes om Juvan te help om sin te maak van die testament.", "start_date": "2026-11-02T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-02T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E217'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.", "start_date": "2026-11-02T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E11'. Ryan se ou liefde wil 'n tweede kans h\u00ea. Die span word onder meer druk geplaas om te presteer en Stella wil dinge streng professioneel hou met Theo.", "start_date": "2026-11-02T18:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E12'. Ezra veg om CapeHops te beskerm terwyl geheime en ambisie die span bedreig. Stella kry 'n versoek wat haar integriteit toets, en Gabby buk onder Argos se druk.", "start_date": "2026-11-02T18:32:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-02T19:02:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E111'. LJ en Garage Pie veroorsaak wrywing in die Louw/Swart-huishouding. Die spanning van Tracy se situasie eis sy tol op Tertius, en Johan en Ella deel 'n misterieuse geskiedenis.", "start_date": "2026-11-02T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-02T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E204'. Na 'n moeilike dag met haar pa, doen Hanneli iets roekeloos. Nina probeer haar bes om Juvan te help om sin te maak van die testament.", "start_date": "2026-11-02T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.", "start_date": "2026-11-02T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-02T22:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-02T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S5/E4'. Ses van ons land se bekendes speel vir liefdadigheid. Jannie du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Pietie Beyers, Nicole Holm, Dean Smith en Tracey-Lee Oliver stoei vir 'n plek in die vuurwarm stoel.", "start_date": "2026-11-02T23:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S1/E12'. Johan verstom die span wanneer hy onverwags en summier bedank, maar Adri tree in om die span te lei. Hulle maak reg om die eerste fluitjieblaser-bom te laat bars.", "start_date": "2026-11-03T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}