{"end_date": "2026-11-04", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261102.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261102&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-02T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.", "start_date": "2026-11-02T01:00:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-02T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E46'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-02T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.", "start_date": "2026-11-02T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.", "start_date": "2026-11-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E10'. Hip, Hop, Flip en Flop is hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam leer hulle oulike lessies.", "start_date": "2026-11-02T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-02T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-02T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kli\u00ebnte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.", "start_date": "2026-11-02T09:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-02T10:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.", "start_date": "2026-11-02T10:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.", "start_date": "2026-11-02T11:02:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.", "start_date": "2026-11-02T12:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.", "start_date": "2026-11-02T12:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E101'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-11-02T13:01:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-02T13:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.", "start_date": "2026-11-02T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E2 - Rayno Nel'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die w\u00eareld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy beginjare in Upington tot by die w\u00eareldverhoog in Amerika.", "start_date": "2026-11-02T14:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-02T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E111'. LJ en Garage Pie veroorsaak wrywing in die Louw/Swart-huishouding. Die spanning van Tracy se situasie eis sy tol op Tertius, en Johan en Ella deel 'n misterieuse geskiedenis.", "start_date": "2026-11-02T15:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E204'. Na 'n moeilike dag met haar pa, doen Hanneli iets roekeloos. Nina probeer haar bes om Juvan te help om sin te maak van die testament.", "start_date": "2026-11-02T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-02T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E217'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.", "start_date": "2026-11-02T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E11'. Ryan se ou liefde wil 'n tweede kans h\u00ea. Die span word onder meer druk geplaas om te presteer en Stella wil dinge streng professioneel hou met Theo.", "start_date": "2026-11-02T18:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E12'. Ezra veg om CapeHops te beskerm terwyl geheime en ambisie die span bedreig. Stella kry 'n versoek wat haar integriteit toets, en Gabby buk onder Argos se druk.", "start_date": "2026-11-02T18:32:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-02T19:02:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E111'. LJ en Garage Pie veroorsaak wrywing in die Louw/Swart-huishouding. Die spanning van Tracy se situasie eis sy tol op Tertius, en Johan en Ella deel 'n misterieuse geskiedenis.", "start_date": "2026-11-02T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-02T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E204'. Na 'n moeilike dag met haar pa, doen Hanneli iets roekeloos. Nina probeer haar bes om Juvan te help om sin te maak van die testament.", "start_date": "2026-11-02T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.", "start_date": "2026-11-02T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-02T22:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-02T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S5/E4'. Ses van ons land se bekendes speel vir liefdadigheid. Jannie du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Pietie Beyers, Nicole Holm, Dean Smith en Tracey-Lee Oliver stoei vir 'n plek in die vuurwarm stoel.", "start_date": "2026-11-02T23:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S1/E12'. Johan verstom die span wanneer hy onverwags en summier bedank, maar Adri tree in om die span te lei. Hulle maak reg om die eerste fluitjieblaser-bom te laat bars.", "start_date": "2026-11-03T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-03T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.", "start_date": "2026-11-03T02:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-03T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E47'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-03T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?", "start_date": "2026-11-03T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E49'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-03T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?", "start_date": "2026-11-03T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E11'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-03T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E49'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-03T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.", "start_date": "2026-11-03T08:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-03T09:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.", "start_date": "2026-11-03T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E11'. Ryan se ou liefde wil 'n tweede kans h\u00ea. Die span word onder meer druk geplaas om te presteer en Stella wil dinge streng professioneel hou met Theo.", "start_date": "2026-11-03T11:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E12'. Ezra veg om CapeHops te beskerm terwyl geheime en ambisie die span bedreig. Stella kry 'n versoek wat haar integriteit toets, en Gabby buk onder Argos se druk.", "start_date": "2026-11-03T11:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-03T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.", "start_date": "2026-11-03T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E102'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-11-03T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-03T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.", "start_date": "2026-11-03T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.", "start_date": "2026-11-03T15:00:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S15/E112'. Amor gee Delia rede om haar minder te vertrou, Rentia is geskok deur Tracy se woorde en Ella maak 'n bekentenis aan Henry. Le Roux word, tot Thalia se ontsteltenis, deel van Garage Pie.", "start_date": "2026-11-03T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E205'. Die Besters en Swartse maak gereed vir die troue. Hanneli is in die moeilikheid met haar familie. Juvan neem 'n besluit oor die erfporsie.", "start_date": "2026-11-03T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-w\u00earelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.", "start_date": "2026-11-03T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E218'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-03T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E74'. Lily het 'n bykomende plan teen Christine en vertel Hazel. Junior is gespanne oor sy voorlegging vir Pitlik se potensi\u00eble kli\u00ebnt. Haylee is desperaat om Christine te red.", "start_date": "2026-11-03T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E13'. Stella probeer Theo se mure afbreek, maar hy bly haar op 'n afstand hou. Ho\u00eb druk laat vir Ezra roekeloos optree, en Cazz probeer hom red van homself. Ryan doen iets gewaagd.", "start_date": "2026-11-03T18:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E14'. Die span is onder ekstra druk om vir Gabby resultate te lewer en Caz vind iets skokkend uit omtrent Ezra. Stella het 'n belangrike persoonlike besluit om te maak.", "start_date": "2026-11-03T18:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S5/E5'. In hierdie episode beland 'n Skotse Boer in die vuurwarm stoel. Rian is gefassineer deur sy interessante lewensverhaal en boonop lyk dinge belowend vir die speler.", "start_date": "2026-11-03T19:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S15/E112'. Amor gee Delia rede om haar minder te vertrou, Rentia is geskok deur Tracy se woorde en Ella maak 'n bekentenis aan Henry. Le Roux word, tot Thalia se ontsteltenis, deel van Garage Pie.", "start_date": "2026-11-03T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-w\u00earelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.", "start_date": "2026-11-03T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E205'. Die Besters en Swartse maak gereed vir die troue. Hanneli is in die moeilikheid met haar familie. Juvan neem 'n besluit oor die erfporsie.", "start_date": "2026-11-03T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E74'. Lily het 'n bykomende plan teen Christine en vertel Hazel. Junior is gespanne oor sy voorlegging vir Pitlik se potensi\u00eble kli\u00ebnt. Haylee is desperaat om Christine te red.", "start_date": "2026-11-03T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E12'. Johan verstom die span wanneer hy onverwags en summier bedank, maar Adri tree in om die span te lei. Hulle maak reg om die eerste fluitjieblaser-bom te laat bars.", "start_date": "2026-11-03T22:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-03T23:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.", "start_date": "2026-11-03T23:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kli\u00ebnte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.", "start_date": "2026-11-04T00:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-02", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}