{"end_date": "2026-11-05", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261104.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261104&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kli\u00ebnte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.", "start_date": "2026-11-04T00:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-04T00:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-04T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E5'. Terwyl Ashleigh vir haar pa voorgee dat sy aan die universiteit studeer, is sy besig met tennisoefeninge en sy hoop om vir die All-Africa Ope te kwalifiseer. Brad Samson druk haar intussen tot die uiterste toe.", "start_date": "2026-11-04T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-04T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E48'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-04T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E187'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag se gesprek met Jacques Bornman is 'n idee waarmee ons almal worstel: 'te klein, te gewoon'.", "start_date": "2026-11-04T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E50'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-04T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E187'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag se gesprek met Jacques Bornman is 'n idee waarmee ons almal worstel: 'te klein, te gewoon'.", "start_date": "2026-11-04T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E12'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-04T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E50'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-04T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.", "start_date": "2026-11-04T08:30:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.", "start_date": "2026-11-04T09:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-04T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E13'. Stella probeer Theo se mure afbreek, maar hy bly haar op 'n afstand hou. Ho\u00eb druk laat vir Ezra roekeloos optree, en Cazz probeer hom red van homself. Ryan doen iets gewaagd.", "start_date": "2026-11-04T11:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E14'. Die span is onder ekstra druk om vir Gabby resultate te lewer en Caz vind iets skokkend uit omtrent Ezra. Stella het 'n belangrike persoonlike besluit om te maak.", "start_date": "2026-11-04T11:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-w\u00earelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.", "start_date": "2026-11-04T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E74'. Lily het 'n bykomende plan teen Christine en vertel Hazel. Junior is gespanne oor sy voorlegging vir Pitlik se potensi\u00eble kli\u00ebnt. Haylee is desperaat om Christine te red.", "start_date": "2026-11-04T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E103'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-11-04T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.", "start_date": "2026-11-04T13:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-04T14:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-04T15:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E113'. Rentia dink nie Leah moet vir Tracy sien nie, en Thalia sukkel om die waarheid oor LJ se gevoelens vir haar met Le Roux te deel. Johan besef Ella en Henry is in 'n verhouding.", "start_date": "2026-11-04T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E206'. Karla en Nina is verward wanneer Hanneli hulle ignoreer. Al die vroue het groot pret by die kombuistee. Juvan het 'n verrassing vir Nina.", "start_date": "2026-11-04T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E156'. Bianca is woedend vir Mymoena. Nazeem begin agterdogtig raak oor Claire, en Justin se pa daag onverwags op met 'n ernstige waarskuwing aan sy eksvrou.", "start_date": "2026-11-04T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E219'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-04T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E75'. Lily en Hazel onthul die l\u00eaer teen Christine aan die familie. Ruan word teruggetrek in Lily se wentelbaan. Haylee vrees vir Christine se veiligheid.", "start_date": "2026-11-04T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.", "start_date": "2026-11-04T18:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.", "start_date": "2026-11-04T18:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E13'. Met die laaste brokkies van die storie gereed vir uitsaai, staan Adri voor 'n groot besluit. Dani\u00ebl het intussen sy eie plan oor wie die volle waarheid moet hoor.", "start_date": "2026-11-04T19:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S15/E113'. Rentia dink nie Leah moet vir Tracy sien nie, en Thalia sukkel om die waarheid oor LJ se gevoelens vir haar met Le Roux te deel. Johan besef Ella en Henry is in 'n verhouding.", "start_date": "2026-11-04T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E156'. Bianca is woedend vir Mymoena. Nazeem begin agterdogtig raak oor Claire, en Justin se pa daag onverwags op met 'n ernstige waarskuwing aan sy eksvrou.", "start_date": "2026-11-04T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E206'. Karla en Nina is verward wanneer Hanneli hulle ignoreer. Al die vroue het groot pret by die kombuistee. Juvan het 'n verrassing vir Nina.", "start_date": "2026-11-04T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E75'. Lily en Hazel onthul die l\u00eaer teen Christine aan die familie. Ruan word teruggetrek in Lily se wentelbaan. Haylee vrees vir Christine se veiligheid.", "start_date": "2026-11-04T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.", "start_date": "2026-11-04T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.", "start_date": "2026-11-04T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-04T23:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-04T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E13'. Met die laaste brokkies van die storie gereed vir uitsaai, staan Adri voor 'n groot besluit. Dani\u00ebl het intussen sy eie plan oor wie die volle waarheid moet hoor.", "start_date": "2026-11-05T00:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.", "start_date": "2026-11-05T01:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E5'. Terwyl Ashleigh vir haar pa voorgee dat sy aan die universiteit studeer, is sy besig met tennisoefeninge en sy hoop om vir die All-Africa Ope te kwalifiseer. Brad Samson druk haar intussen tot die uiterste toe.", "start_date": "2026-11-05T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-05T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E49'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-05T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E188'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Kola de Klerk bemoedig en herinner ons vandag dat jou klein bydrae 'n groot verskil kan maak.", "start_date": "2026-11-05T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E51'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-05T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E188'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Kola de Klerk bemoedig en herinner ons vandag dat jou klein bydrae 'n groot verskil kan maak.", "start_date": "2026-11-05T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E13'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-05T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E51'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-05T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-05T08:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E2 - Rayno Nel'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die w\u00eareld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy beginjare in Upington tot by die w\u00eareldverhoog in Amerika.", "start_date": "2026-11-05T09:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.", "start_date": "2026-11-05T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.", "start_date": "2026-11-05T11:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.", "start_date": "2026-11-05T11:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S12/E156'. Bianca is woedend vir Mymoena. Nazeem begin agterdogtig raak oor Claire, en Justin se pa daag onverwags op met 'n ernstige waarskuwing aan sy eksvrou.", "start_date": "2026-11-05T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E75'. Lily en Hazel onthul die l\u00eaer teen Christine aan die familie. Ruan word teruggetrek in Lily se wentelbaan. Haylee vrees vir Christine se veiligheid.", "start_date": "2026-11-05T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E104'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-11-05T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kli\u00ebnte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.", "start_date": "2026-11-05T13:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-05T14:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.", "start_date": "2026-11-05T14:30:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S15/E114'. Delia raak onrustig wanneer dit lyk of lojaliteite nie l\u00ea waar dit moet nie. Tertius en Nicolette bedink 'n nuwe strategie wat hopelik 'n depressiewe pasi\u00ebnt kan help.", "start_date": "2026-11-05T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E207'. Iets loop verkeerd voor die troue. Johan en Rossouw probeer die dag red. Nina oortuig Hanneli om aan 'Gedigte op die Gras' deel te neem.", "start_date": "2026-11-05T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E157'. Siya veg vir 'n versoening, terwyl Elzette vir Willem konfronteer. Nazeem doen iets wat Claire in 'n hoek in dryf.", "start_date": "2026-11-05T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E220'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-05T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E76'. Ruan werk oortyd om die l\u00eaer vol bewyse teen Christine te staaf. Christine sluit haar besigheid om elders genesing te soek. Die Louws se dag eindig skokkend.", "start_date": "2026-11-05T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E17'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.", "start_date": "2026-11-05T18:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.", "start_date": "2026-11-05T18:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E3'. Skrywer en aktrise Susan Coetzer gesels oor die lewe, kleinkinders en haar nuwe boek wat onlangs vrygestel is.", "start_date": "2026-11-05T19:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S15/E19'. 'n Werkswinkel om nuwe inisiatiewe in demensie-versorging te bespreek is onlangs in Pretoria gehou. Enkele van die betrokkenes gee hul menings.", "start_date": "2026-11-05T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E114'. Delia raak onrustig wanneer dit lyk of lojaliteite nie l\u00ea waar dit moet nie. Tertius en Nicolette bedink 'n nuwe strategie wat hopelik 'n depressiewe pasi\u00ebnt kan help.", "start_date": "2026-11-05T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E157'. Siya veg vir 'n versoening, terwyl Elzette vir Willem konfronteer. Nazeem doen iets wat Claire in 'n hoek in dryf.", "start_date": "2026-11-05T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E207'. Iets loop verkeerd voor die troue. Johan en Rossouw probeer die dag red. Nina oortuig Hanneli om aan 'Gedigte op die Gras' deel te neem.", "start_date": "2026-11-05T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E76'. Ruan werk oortyd om die l\u00eaer vol bewyse teen Christine te staaf. Christine sluit haar besigheid om elders genesing te soek. Die Louws se dag eindig skokkend.", "start_date": "2026-11-05T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.", "start_date": "2026-11-05T22:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.", "start_date": "2026-11-05T22:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E19'. 'n Werkswinkel om nuwe inisiatiewe in demensie-versorging te bespreek is onlangs in Pretoria gehou. Enkele van die betrokkenes gee hul menings.", "start_date": "2026-11-05T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E13'. Met die laaste brokkies van die storie gereed vir uitsaai, staan Adri voor 'n groot besluit. Dani\u00ebl het intussen sy eie plan oor wie die volle waarheid moet hoor.", "start_date": "2026-11-05T23:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}