{"end_date": "2026-11-16", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261114.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261114&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "Retta Blom het die perfekte lewe... of so lyk dit. Een oggend sien haar perfeksionistiese oog 'n klein krakie in die vernis raak.", "start_date": "2026-11-15T18:02:00+00:00", "title": "Die Dekonstruksie Van Retta Blom"}, {"desc": "'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.", "start_date": "2026-11-15T20:00:00+00:00", "title": "Niggies"}, {"desc": "'S5/E6'. In herdie episode beland 'n Skotse boer in die vuurwarm stoel en bereik groot hoogtes. Gaan hy hierdie reeks se nuwe miljoen\u00ear word?", "start_date": "2026-11-15T21:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in di\u00e9 opsig kan verbeter.", "start_date": "2026-11-15T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?", "start_date": "2026-11-15T22:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.", "start_date": "2026-11-15T23:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E4'. Alb\u00e9 Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.", "start_date": "2026-11-15T23:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.", "start_date": "2026-11-16T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}