{"end_date": "2026-11-18", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261116.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261116&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.", "start_date": "2026-11-16T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.", "start_date": "2026-11-16T01:00:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-16T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E56'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-16T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E197'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma bemoedig jou vandag met die boodskap: 'Word wakker vir die plek waar jy reeds is.'", "start_date": "2026-11-16T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E58'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-16T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E197'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma bemoedig jou vandag met die boodskap: 'Word wakker vir die plek waar jy reeds is.'", "start_date": "2026-11-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E20'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-16T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E58'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-16T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.", "start_date": "2026-11-16T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E7 - Die Whatsapp Groep'. Flip probeer sy isolasie van die kantoor-kletsgroep oplos deur 'n 'werk/lewe-balans' uitstappie na 'n veld te beplan waar almal wense moet maak.", "start_date": "2026-11-16T09:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.", "start_date": "2026-11-16T10:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?", "start_date": "2026-11-16T10:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.", "start_date": "2026-11-16T11:04:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S12/E163'. Bridgette wil munt slaan uit almal wat so behep is met Ruiterbosch se nuwe besoekers. Siya sien 'n skrale kans op hoop, terwyl Tino dink Wade hou Angie en Zoe aan 'n lyntjie terwyl hy sy opsies oorweeg.", "start_date": "2026-11-16T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-16T12:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E86'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-11-16T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.", "start_date": "2026-11-16T13:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in di\u00e9 opsig kan verbeter.", "start_date": "2026-11-16T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E4'. Alb\u00e9 Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.", "start_date": "2026-11-16T14:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-16T14:56:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E121'. LJ wil Thalia ondersteun, maar Uys gee vir hom goeie raad. Hugo breek slegte nuus aan At en Laetitia, en Rian besluit om Amor te konfronteer.", "start_date": "2026-11-16T15:28:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E4'. Danie smeek Hanneli om by die huis te bly. Anja het 'n uitstekende idee om swemmers na Swarts & Swarts te lok. Juvan druk sy woede uit teenoor Fourie.", "start_date": "2026-11-16T15:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E164'. Die waarheid agter die vreemde verskynsels in die vlei kom uit, terwyl Tino en Wade kompeteer met bederfies vir die baba. Siya konfronteer vir Elzette.", "start_date": "2026-11-16T16:29:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E231'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E81'. Hazel twyfel of sy gereed is om te getuig. Frederick plaas druk op Tyler. Sam raak bekommerd dat Hazel iets wegsteek. Teddy kom nader daaraan om haar nuwe sakeonderneming te verseker.", "start_date": "2026-11-16T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E27'. Ryan se verlede bots met sy hede en hy moet moeilike besluite neem. Ezra speel skeidsregter tussen Anathi en Lindi. Cazz maak 'n vreemde ontdekking in Tywave se finansies.", "start_date": "2026-11-16T18:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E28'. Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gabby moet besluit of sy saam speel. Stella neem 'n besluit oor Ryan. Ezra kry 'n ontstellende oproep op pad na CapeHops.", "start_date": "2026-11-16T18:34:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-16T19:03:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E121'. LJ wil Thalia ondersteun, maar Uys gee vir hom goeie raad. Hugo breek slegte nuus aan At en Laetitia, en Rian besluit om Amor te konfronteer.", "start_date": "2026-11-16T20:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E164'. Die waarheid agter die vreemde verskynsels in die vlei kom uit, terwyl Tino en Wade kompeteer met bederfies vir die baba. Siya konfronteer vir Elzette.", "start_date": "2026-11-16T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E4'. Danie smeek Hanneli om by die huis te bly. Anja het 'n uitstekende idee om swemmers na Swarts & Swarts te lok. Juvan druk sy woede uit teenoor Fourie.", "start_date": "2026-11-16T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E81'. Hazel twyfel of sy gereed is om te getuig. Frederick plaas druk op Tyler. Sam raak bekommerd dat Hazel iets wegsteek. Teddy kom nader daaraan om haar nuwe sakeonderneming te verseker.", "start_date": "2026-11-16T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-16T22:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.", "start_date": "2026-11-16T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S5/E6'. In herdie episode beland 'n Skotse boer in die vuurwarm stoel en bereik groot hoogtes. Gaan hy hierdie reeks se nuwe miljoen\u00ear word?", "start_date": "2026-11-16T23:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.", "start_date": "2026-11-17T00:00:00+00:00", "title": "Niggies"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.", "start_date": "2026-11-17T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-17T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E57'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E198'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma herinner jou vandag: 'Sien die geleentheid wat soos 'n mens lyk.'", "start_date": "2026-11-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E59'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E198'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma herinner jou vandag: 'Sien die geleentheid wat soos 'n mens lyk.'", "start_date": "2026-11-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E21'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-17T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E59'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-17T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?", "start_date": "2026-11-17T08:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.", "start_date": "2026-11-17T09:05:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S13/E33'. ontbytSAKE se ateljeegas is die joernalis en skrywer, Dani\u00eblla van Heerden. Ons SAKEfokus is in Bapsfontein en Delmas.", "start_date": "2026-11-17T09:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E27'. Ryan se verlede bots met sy hede en hy moet moeilike besluite neem. Ezra speel skeidsregter tussen Anathi en Lindi. Cazz maak 'n vreemde ontdekking in Tywave se finansies.", "start_date": "2026-11-17T11:03:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E28'. Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gabby moet besluit of sy saam speel. Stella neem 'n besluit oor Ryan. Ezra kry 'n ontstellende oproep op pad na CapeHops.", "start_date": "2026-11-17T11:33:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S12/E164'. Die waarheid agter die vreemde verskynsels in die vlei kom uit, terwyl Tino en Wade kompeteer met bederfies vir die baba. Siya konfronteer vir Elzette.", "start_date": "2026-11-17T12:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E81'. Hazel twyfel of sy gereed is om te getuig. Frederick plaas druk op Tyler. Sam raak bekommerd dat Hazel iets wegsteek. Teddy kom nader daaraan om haar nuwe sakeonderneming te verseker.", "start_date": "2026-11-17T12:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E87'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-11-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-17T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in di\u00e9 opsig kan verbeter.", "start_date": "2026-11-17T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?", "start_date": "2026-11-17T14:57:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S15/E122'. Amor deel haar vermoedens oor Delia met Johan. LJ vra Louis of hy vir hom werk kan gee, en At weier om Laetitia se besluit te aanvaar.", "start_date": "2026-11-17T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E5'. Jacques vind uit van die Swartmarlyne Opedag. Hanneli geniet haar vryheid, maar Sanet verval dieper in duisternis.", "start_date": "2026-11-17T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E165'. Angie en Tino sit vas, terwyl Elzette worstel met die gevolge van haar dade. Lee-Ann waarsku Willem teen Nazeem, en Zoe en Riaan word in 'n hoek gedruk.", "start_date": "2026-11-17T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E232'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E82'. Ruan waarsku vir Sam dat Frederick reeds vuil speel. Junior besluit om ongeag Hazel se vrese sy getuienis te lewer. Die gemeenskap kom byeen om die Louws te ondersteun.", "start_date": "2026-11-17T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E29'. Gabby huiwer om 'n verdoemende verslag te teken. Ezra waag alles vir Charlie. Theo en Cazz bots oor haar toekoms met Eben, en 'n groot nederlaag dreig om alles te verander.", "start_date": "2026-11-17T18:01:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E30'. Gabby moet 'n besluit neem oor Ryan se toekoms by MPI. Cazz besef Eben se tydlyn vir hul lewe verskil van hare. Stella het 'n interessante ontmoeting met Ryan se verlede.", "start_date": "2026-11-17T18:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S5/E7'. In die vorige episode het Garry Paterson groot hoogtes bereik en 'n nuwe rekord vir die seisoen opgestel. Gaan iemand in hierdie episode sy rekord vir die reeks sover kan verbeter?", "start_date": "2026-11-17T19:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S15/E122'. Amor deel haar vermoedens oor Delia met Johan. LJ vra Louis of hy vir hom werk kan gee, en At weier om Laetitia se besluit te aanvaar.", "start_date": "2026-11-17T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E165'. Angie en Tino sit vas, terwyl Elzette worstel met die gevolge van haar dade. Lee-Ann waarsku Willem teen Nazeem, en Zoe en Riaan word in 'n hoek gedruk.", "start_date": "2026-11-17T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E5'. Jacques vind uit van die Swartmarlyne Opedag. Hanneli geniet haar vryheid, maar Sanet verval dieper in duisternis.", "start_date": "2026-11-17T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E82'. Ruan waarsku vir Sam dat Frederick reeds vuil speel. Junior besluit om ongeag Hazel se vrese sy getuienis te lewer. Die gemeenskap kom byeen om die Louws te ondersteun.", "start_date": "2026-11-17T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.", "start_date": "2026-11-17T22:00:00+00:00", "title": "Niggies"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-17T23:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E10'. Die span gaan besoek Herman en Nicolene in Boksburg. Hulle is 'n paar jaar gelede geskei maar bly steeds goeie vriende. Herman besluit dit is tyd om die huis te verkoop en die wins te bel\u00ea.", "start_date": "2026-11-17T23:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E7 - Die Whatsapp Groep'. Flip probeer sy isolasie van die kantoor-kletsgroep oplos deur 'n 'werk/lewe-balans' uitstappie na 'n veld te beplan waar almal wense moet maak.", "start_date": "2026-11-18T00:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}