{"end_date": "2026-11-19", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261118.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261118&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E7 - Die Whatsapp Groep'. Flip probeer sy isolasie van die kantoor-kletsgroep oplos deur 'n 'werk/lewe-balans' uitstappie na 'n veld te beplan waar almal wense moet maak.", "start_date": "2026-11-18T00:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.", "start_date": "2026-11-18T00:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-18T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E7'. Nadat Ashleigh die kwalifisering vir die Afrika Ope misloop, beraam Malcolm 'n plan om haar onder die keurders se aandag te bring.", "start_date": "2026-11-18T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-18T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E58'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E199'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma gesels vandag met jou en sy herinner jou: 'Word 'n goeie rentmeester van jou invloed.'", "start_date": "2026-11-18T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E60'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E199'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma gesels vandag met jou en sy herinner jou: 'Word 'n goeie rentmeester van jou invloed.'", "start_date": "2026-11-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E22'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-18T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E60'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-18T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.", "start_date": "2026-11-18T08:30:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.", "start_date": "2026-11-18T09:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-18T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "Hou di\u00e9 spasie dop vir meer kykGENOT.", "start_date": "2026-11-18T11:00:00+00:00", "title": "Reeks Moet Bevestig Word"}, {"desc": "'S12/E165'. Angie en Tino sit vas, terwyl Elzette worstel met die gevolge van haar dade. Lee-Ann waarsku Willem teen Nazeem, en Zoe en Riaan word in 'n hoek gedruk.", "start_date": "2026-11-18T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E82'. Ruan waarsku vir Sam dat Frederick reeds vuil speel. Junior besluit om ongeag Hazel se vrese sy getuienis te lewer. Die gemeenskap kom byeen om die Louws te ondersteun.", "start_date": "2026-11-18T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E88'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-11-18T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.", "start_date": "2026-11-18T13:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-18T14:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.", "start_date": "2026-11-18T15:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E123'. Thalia neem nog 'n moeilike besluit wat LJ heeltemal verras. Laetitia staan haar man teen At, en Delia worstel met haar emosies. Ella lees Johan se gevoelens verkeerd.", "start_date": "2026-11-18T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E6'. Juvan saai verwoesting, en Gys en Nina is bekommerd. Sanet ontvang 'n onverwagse geskenk. Zelda bevind haarself weer terug op Gys se erf.", "start_date": "2026-11-18T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.", "start_date": "2026-11-18T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E233'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E83'. Jonty druk Teddy om die huurooreenkoms te teken, maar sy bevraagteken sy desperaatheid. Op die Louws se eerste dag in die hof, sorg Junior se getuienis vir angsbelaaide oomblikke.", "start_date": "2026-11-18T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "Hou di\u00e9 spasie dop vir meer kykGENOT.", "start_date": "2026-11-18T18:00:00+00:00", "title": "Reeks Moet Bevestig Word"}, {"desc": "'S1/E2'. Die familie en gemeenskap is diep geskok deur die gru-gebeure. Issie se broer voel verantwoordelik vir die tragedie. Die plaaslike polisiekantoor is nie opgewasse om die saak te ondersoek nie.", "start_date": "2026-11-18T19:00:00+00:00", "title": "Niggies"}, {"desc": "'S15/E123'. Thalia neem nog 'n moeilike besluit wat LJ heeltemal verras. Laetitia staan haar man teen At, en Delia worstel met haar emosies. Ella lees Johan se gevoelens verkeerd.", "start_date": "2026-11-18T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.", "start_date": "2026-11-18T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E6'. Juvan saai verwoesting, en Gys en Nina is bekommerd. Sanet ontvang 'n onverwagse geskenk. Zelda bevind haarself weer terug op Gys se erf.", "start_date": "2026-11-18T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E83'. Jonty druk Teddy om die huurooreenkoms te teken, maar sy bevraagteken sy desperaatheid. Op die Louws se eerste dag in die hof, sorg Junior se getuienis vir angsbelaaide oomblikke.", "start_date": "2026-11-18T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in di\u00e9 opsig kan verbeter.", "start_date": "2026-11-18T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.", "start_date": "2026-11-18T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.", "start_date": "2026-11-18T23:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-11-18T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Die familie en gemeenskap is diep geskok deur die gru-gebeure. Issie se broer voel verantwoordelik vir die tragedie. Die plaaslike polisiekantoor is nie opgewasse om die saak te ondersoek nie.", "start_date": "2026-11-19T00:30:00+00:00", "title": "Niggies"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-19T01:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E7'. Nadat Ashleigh die kwalifisering vir die Afrika Ope misloop, beraam Malcolm 'n plan om haar onder die keurders se aandag te bring.", "start_date": "2026-11-19T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-19T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E59'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-19T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E200'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel begelei ons vandag met 'n gesprek oor 'uitnodigings'.", "start_date": "2026-11-19T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E61'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-19T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E200'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel begelei ons vandag met 'n gesprek oor 'uitnodigings'.", "start_date": "2026-11-19T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E23'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-11-19T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E61'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-19T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.", "start_date": "2026-11-19T08:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E4'. Alb\u00e9 Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.", "start_date": "2026-11-19T09:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E33'. ontbytSAKE se ateljeegas is die joernalis en skrywer, Dani\u00eblla van Heerden. Ons SAKEfokus is in Bapsfontein en Delmas.", "start_date": "2026-11-19T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E1'. Na dekades kruis 'n vervreemde Lisa en Henriette se paaie per ongeluk weer. Annie en Francois beleef ongemaklike oomblikke, terwyl Griet en Jakkals se verlede spanning bring.", "start_date": "2026-11-19T11:00:00+00:00", "title": "Appels En Tee"}, {"desc": "'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.", "start_date": "2026-11-19T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E83'. Jonty druk Teddy om die huurooreenkoms te teken, maar sy bevraagteken sy desperaatheid. Op die Louws se eerste dag in die hof, sorg Junior se getuienis vir angsbelaaide oomblikke.", "start_date": "2026-11-19T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E89'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-11-19T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E7 - Die Whatsapp Groep'. Flip probeer sy isolasie van die kantoor-kletsgroep oplos deur 'n 'werk/lewe-balans' uitstappie na 'n veld te beplan waar almal wense moet maak.", "start_date": "2026-11-19T13:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-19T14:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.", "start_date": "2026-11-19T14:30:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S15/E124'. At doen alles in sy vermo\u00eb om seker te maak Laetitia is gemaklik by Conrad se huis, en Ella probeer om vriendeliker teenoor Johan te wees, maar hulle bly koppe stamp.", "start_date": "2026-11-19T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E7'. Karla verloor geduld met Sanet. Nina sien 'n ander kant van Juvan. Gys sien vir Zelda op sy perseel en konfronteer Pam daaroor.", "start_date": "2026-11-19T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E167'. Willem moet vir nog toetse gaan, terwyl Bianca 'n oproep oor Stella kry. Angie en Wade kry 'n verrassing en Zoe moet braaf wees.", "start_date": "2026-11-19T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E234'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E84'. Teddy is bang vir wat die huurkontrak aan haar huwelik en besigheid kan doen. Die Louw-familie skaar hulle agter Hazel vir haar getuienis. Frederick het 'n troefkaart in sy mou.", "start_date": "2026-11-19T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E2'. Die De Klerks sit vas by die Rossouws. Henriette wil haar gesin onderhou ondanks Wessel se teenstand. Annie ontdek 'n verwarrende brief, en Griet heroorweeg haar toekoms in Paradysbos.", "start_date": "2026-11-19T18:00:00+00:00", "title": "Appels En Tee"}, {"desc": "'S2/E5'. Die legendariese koerantman Tim du Plessis, kyk terug op sy invloedryke medialoopbaan en gesels oor familie en sy stryd met Parkinson se siekte.", "start_date": "2026-11-19T19:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S15/E21'. 'n Aantal kundiges gee hul menings oor die soort boeke wat seniors lees, en ons hoor meer van leeskringe en boekklubs vir ouer mense.", "start_date": "2026-11-19T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E124'. At doen alles in sy vermo\u00eb om seker te maak Laetitia is gemaklik by Conrad se huis, en Ella probeer om vriendeliker teenoor Johan te wees, maar hulle bly koppe stamp.", "start_date": "2026-11-19T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E167'. Willem moet vir nog toetse gaan, terwyl Bianca 'n oproep oor Stella kry. Angie en Wade kry 'n verrassing en Zoe moet braaf wees.", "start_date": "2026-11-19T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S4/E7'. Karla verloor geduld met Sanet. Nina sien 'n ander kant van Juvan. Gys sien vir Zelda op sy perseel en konfronteer Pam daaroor.", "start_date": "2026-11-19T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E84'. Teddy is bang vir wat die huurkontrak aan haar huwelik en besigheid kan doen. Die Louw-familie skaar hulle agter Hazel vir haar getuienis. Frederick het 'n troefkaart in sy mou.", "start_date": "2026-11-19T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.", "start_date": "2026-11-19T22:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.", "start_date": "2026-11-19T22:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E21'. 'n Aantal kundiges gee hul menings oor die soort boeke wat seniors lees, en ons hoor meer van leeskringe en boekklubs vir ouer mense.", "start_date": "2026-11-19T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E2'. Die familie en gemeenskap is diep geskok deur die gru-gebeure. Issie se broer voel verantwoordelik vir die tragedie. Die plaaslike polisiekantoor is nie opgewasse om die saak te ondersoek nie.", "start_date": "2026-11-19T23:30:00+00:00", "title": "Niggies"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}