{"end_date": "2026-04-06", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260328.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260328&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E6'. Die braaitange kruis in Pretoria. Deon en Ina bedien kruisskyfsosaties met pap en smoor, en Melani en Mathys maak burgers en tjips oor die kole. Jakkie Louw en Angelique Gerber braai saam.", "start_date": "2026-04-05T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S2/E7'. Ons braai in Somerset-Wes! Andries en Nico bedien lendeskyf met groentepakkies, terwyl Lukas en Riana kerriehoender en varknek-steaks braai. Akteurs Terence Bridgett en Neels van Jaarsveld kuier saam.", "start_date": "2026-04-05T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S2/E8'. Di\u00e9 kuier is in Modderfontein en Boksburg. Loura, Charmaine en Marliza braai beeshaas en hoenderdye, en Desroy, Chanr\u00e9 en Chris bedien taai hoender en peperwors. Sepiesterre Deon Coetzee en David Rees kuier saam.", "start_date": "2026-04-05T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S11/E8'. Van rugby tot radio-aanbieder: Morgan Newman deel meer oor sy rugbyreis. Die gholfghoeroe Ayden Senger wys hoe om die basiese baas te raak.", "start_date": "2026-04-05T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S7/E9'. Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde.", "start_date": "2026-04-05T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-05T05:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S11/E8'. Van rugby tot radio-aanbieder: Morgan Newman deel meer oor sy rugbyreis. Die gholfghoeroe Ayden Senger wys hoe om die basiese baas te raak.", "start_date": "2026-04-05T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S7/E9'. Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde.", "start_date": "2026-04-05T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in di\u00e9 produksie ingaan.", "start_date": "2026-04-05T08:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S1/E3'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-05T09:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.", "start_date": "2026-04-05T09:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S15/E5'. Francois Leibrandt se geskiedenis van gruwelagtige aanrandings en intimidasie het naderhand die indruk gegee dat hy onstuitbaar was. Onskuldige mense, en selfs polisielede, was slagoffers van sy geweld.", "start_date": "2026-04-05T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E6'. In 2015 word die lyk van 'n Amerikaner, Gabriela Kabrins, in 'n spoghotel in Kampsbaai gevind. Haar k\u00earel van Guatemala, word in hegtenis geneem, maar die moordsaak lok agterdogtigheid.", "start_date": "2026-04-05T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E7'. In die 1990's het Jonathan Francke, die Noordhoek-verkragter, drie vroue aangeval en twee van hulle verkrag. Een van sy slagoffers kom na vore en vertel hoe sy met di\u00e9 trauma moes saamleef.", "start_date": "2026-04-05T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E8'. In 2019 word Levona Jacobs op 10 aanklagte van moord skuldig bevind, maar dit is die gebeure wat tot en met die vonnisoplegging plaasgevind het, wat die hele storie verregaande laat klink.", "start_date": "2026-04-05T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-05T14:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber & Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter w\u00eareld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.", "start_date": "2026-04-05T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.", "start_date": "2026-04-05T16:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.", "start_date": "2026-04-05T16:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.", "start_date": "2026-04-05T17:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.", "start_date": "2026-04-05T17:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S10/E1'. Ons besoek Vanderfax-blommeplaas naby George waar herlewingslandbou sentraal staan. Daarna kuier ons by Redberry Farm vir aarbeie pluk en eet. Antoinette Pienaar praat oor kankerbos, en ons ateljeegas is Azelia Morkel.", "start_date": "2026-04-05T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1'. Canettevallei beloof met hul manjifieke laventelvelde, geurige handgemaakte seep en boetiekwyne 'n avontuur vir die sintuie. Die De Waals deel ook hul lewensreis sover en wat die idilliese plaas vir hulle so spesiaal maak.", "start_date": "2026-04-05T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S18/E10'. Ons kyk na die lewe en loopbaan van die aktrise Michelle Botes.", "start_date": "2026-04-05T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-05T20:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S1/E3'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-05T21:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.", "start_date": "2026-04-05T21:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S15/E5'. Francois Leibrandt se geskiedenis van gruwelagtige aanrandings en intimidasie het naderhand die indruk gegee dat hy onstuitbaar was. Onskuldige mense, en selfs polisielede, was slagoffers van sy geweld.", "start_date": "2026-04-05T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E6'. In 2015 word die lyk van 'n Amerikaner, Gabriela Kabrins, in 'n spoghotel in Kampsbaai gevind. Haar k\u00earel van Guatemala, word in hegtenis geneem, maar die moordsaak lok agterdogtigheid.", "start_date": "2026-04-05T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E7'. In die 1990's het Jonathan Francke, die Noordhoek-verkragter, drie vroue aangeval en twee van hulle verkrag. Een van sy slagoffers kom na vore en vertel hoe sy met di\u00e9 trauma moes saamleef.", "start_date": "2026-04-06T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E8'. In 2019 word Levona Jacobs op 10 aanklagte van moord skuldig bevind, maar dit is die gebeure wat tot en met die vonnisoplegging plaasgevind het, wat die hele storie verregaande laat klink.", "start_date": "2026-04-06T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-06T02:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber & Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter w\u00eareld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.", "start_date": "2026-04-06T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E4'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-06T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Dean Smith en Gantane Kusch is twee jong en ambisieuse opkomende TV-sterre. Hulle sluit by Nick Manuel aan by die gewilde Cosy Corner-restaurant om te kyk of hulle kans sien vir die uitdaging waaroor al soveel gepraat is.", "start_date": "2026-04-06T05:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.", "start_date": "2026-04-06T05:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S10/E1'. Ons besoek Vanderfax-blommeplaas naby George waar herlewingslandbou sentraal staan. Daarna kuier ons by Redberry Farm vir aarbeie pluk en eet. Antoinette Pienaar praat oor kankerbos, en ons ateljeegas is Azelia Morkel.", "start_date": "2026-04-06T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1'. Canettevallei beloof met hul manjifieke laventelvelde, geurige handgemaakte seep en boetiekwyne 'n avontuur vir die sintuie. Die De Waals deel ook hul lewensreis sover en wat die idilliese plaas vir hulle so spesiaal maak.", "start_date": "2026-04-06T06:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S18/E10'. Ons kyk na die lewe en loopbaan van die aktrise Michelle Botes.", "start_date": "2026-04-06T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E4'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-06T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Dean Smith en Gantane Kusch is twee jong en ambisieuse opkomende TV-sterre. Hulle sluit by Nick Manuel aan by die gewilde Cosy Corner-restaurant om te kyk of hulle kans sien vir die uitdaging waaroor al soveel gepraat is.", "start_date": "2026-04-06T09:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S2/E4'. Janine Clark kuier by Katryn en hulle gesels oor geestesgesondheid. Dr. Judey verduidelik hoe stres jou vel be\u00efnvloed, terwyl Katryn vir Janine wys hoe om haar dadelballetjies te maak en ontspanningstegnieke deel.", "start_date": "2026-04-06T09:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S32/E1'. Die vrugteboer en bedryfsleier Calla du Toit is die hele tyd besig om nie net sy eie familieboerdery nie, maar ook die groter vrugtebedryf te bevorder en posisioneer.", "start_date": "2026-04-06T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E6'. Ons verken die Suid-Kaapse kus - Mosselbaai, Hartenbos, Groot- en Klein-Brakrivier. Van sonskynstrande en gesinsaktiwiteite tot heerlike seekos, rivierwegbreke en gasvrye blyplekke, ons wys jou alles.", "start_date": "2026-04-06T11:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S2/E6'. Cindy gesels met oudmodel Kerry McGregor, wat deesdae 'n binnenshuise versierder is. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal praat oor bio-remodelling-inspuitings vir kollageenstimulasie.", "start_date": "2026-04-06T11:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S3/E4'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-06T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Canettevallei beloof met hul manjifieke laventelvelde, geurige handgemaakte seep en boetiekwyne 'n avontuur vir die sintuie. Die De Waals deel ook hul lewensreis sover en wat die idilliese plaas vir hulle so spesiaal maak.", "start_date": "2026-04-06T13:00:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die re\u00ebls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het.", "start_date": "2026-04-06T13:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S16/E11'. Die vure brand tussen Alberton en Roodepoort! Tiaan en Petro gooi gevulde pannekoek op die kole. Mieke en Reynardt braai weer kerriegemarineerde varktjops, terwyl Melissa en Yolanda riboog-steak bedien.", "start_date": "2026-04-06T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E33'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-06T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-04-06T15:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber & Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter w\u00eareld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.", "start_date": "2026-04-06T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E7'. Ontspan tussen Bonnievale se wingerde en warm plattelandse gasvryheid, en ontdek daarna Swellendam se lewendige geskiedenis, kreatiewe koskultuur en omliggende natuurprag.", "start_date": "2026-04-06T17:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S2/E7'. Die TV-aanbieder Anz\u00e9l Rabie kom deel hoe haar skoonheidsroetine tydens haar tweede swangerskap verander het. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal vertel van behandelings wat jou vel kan lig, glad maak en kontoere verbeter.", "start_date": "2026-04-06T17:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E7'. Al wink le\u00ebnessindroom in jou 50's, is dit 'n tyd vir selfontdekking. Hetta van Deventer-Terblanche deel haar reis met Marciel, en Lisa Raleigh wys hoe jy jouself in 'n beter bui kan bons.", "start_date": "2026-04-06T18:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S18/E11'. In Maart 2020 is 'n lyk langs 'n pad in De Deur, Gauteng gevind en later nog 'n lyk. Albei lyke is verbrand. N\u00e1 vinnige speurwerk word 'n vrou in Oktober 2020 in hegtenis geneem en die verhaal wat daarna volg is skokkend.", "start_date": "2026-04-06T18:30:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.", "start_date": "2026-04-06T19:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-06T20:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S3/E33'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-06T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-04-06T21:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-05", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}