{"end_date": "2026-04-03", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260401.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260401&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E7'. Die TV-aanbieder Anz\u00e9l Rabie kom deel hoe haar skoonheidsroetine tydens haar tweede swangerskap verander het. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal vertel van behandelings wat jou vel kan lig, glad maak en kontoere verbeter.", "start_date": "2026-04-01T00:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E7'. Ontspan tussen Bonnievale se wingerde en warm plattelandse gasvryheid, en ontdek daarna Swellendam se lewendige geskiedenis, kreatiewe koskultuur en omliggende natuurprag.", "start_date": "2026-04-01T00:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E2'. In Gauteng tussen Pretoria en Johannesburg vat 'n vriendegroep mekaar aan om te kyk wie as kolekampioene se\u00ebvier.", "start_date": "2026-04-01T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E7'. Monty Dumond kuier by Frank. Ons kry beleggingsadvies vir beginners en gesels om die braaivleisvuur met Grant Esterhuizen.", "start_date": "2026-04-01T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S3/E30'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-01T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E12'. Letitia Bruwer skep tuine wat jou sintuie prikkel en jou siel streel. Met haar liefde vir buite wees en tuinbou-terapie ontwerp sy ruimtes wat emosioneel voed en waar elke plant, klank en reuk jou laat rus, ontdek en meevoer.", "start_date": "2026-04-01T03:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S3/E1'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-01T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. In hierdie episode kook Tietie en Nanna kos wat vir jou 'n drukkie van binne af sal gee. Groenboontjiebredie en Piesangkoekies is vandag op die spyskaart.", "start_date": "2026-04-01T05:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E6'. Groote Post: Naby Darling in die Wes-Kaap boer die Pentz-familie al vir vier generasies. Hulle het as melkboere begin, maar deesdae maak hulle heerlike wyn.", "start_date": "2026-04-01T05:30:00+00:00", "title": "Erfenis in die grond"}, {"desc": "'S2/E7'. Die TV-aanbieder Anz\u00e9l Rabie kom deel hoe haar skoonheidsroetine tydens haar tweede swangerskap verander het. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal vertel van behandelings wat jou vel kan lig, glad maak en kontoere verbeter.", "start_date": "2026-04-01T06:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E7'. Ontspan tussen Bonnievale se wingerde en warm plattelandse gasvryheid, en ontdek daarna Swellendam se lewendige geskiedenis, kreatiewe koskultuur en omliggende natuurprag.", "start_date": "2026-04-01T06:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E2'. In Gauteng tussen Pretoria en Johannesburg vat 'n vriendegroep mekaar aan om te kyk wie as kolekampioene se\u00ebvier.", "start_date": "2026-04-01T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S3/E1'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-01T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. In hierdie episode kook Tietie en Nanna kos wat vir jou 'n drukkie van binne af sal gee. Groenboontjiebredie en Piesangkoekies is vandag op die spyskaart.", "start_date": "2026-04-01T09:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E1'. S\u00ea 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.", "start_date": "2026-04-01T09:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E1'. In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion.", "start_date": "2026-04-01T10:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E7'. Joseph Matheatau, die w\u00eareld se eerste blinde barista, deel sy lig. Plant-pel Andreas wys die krag van terracotta, en Herman bak jasmyntee-koek vir die hart, nie vir die heupe nie.", "start_date": "2026-04-01T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.", "start_date": "2026-04-01T11:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S3/E1'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-01T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Hierdie week kook Aneeka herinneringe - met 'n bietjie spice daarby! Dis Oupa se smoortjie, Ouma se breyani en Ma se sterk opinies, soos onthou en gedeel deur haar spesiale gas. In Aneeka se kombuis is daar liefde op elke bord.", "start_date": "2026-04-01T13:00:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S1/E5'. Grootkaliesfontein: Die Janse van Rensburgs boer al vir vier generasies met skape naby Philippolis in die Vrystaat op hul geskiedenisryke plaas Grootkaliesfontein.", "start_date": "2026-04-01T13:30:00+00:00", "title": "Erfenis in die grond"}, {"desc": "'S16/E8'. Ons braai in Pretoria en Centurion! Leon en Arrie braai beeshaas met 'n pepersous. Jacques en Lizette sit malvapoeding vir hul gaste voor. Edwin en Nicole braai riboog-steak met 'n sampioensous.", "start_date": "2026-04-01T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-01T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-01T15:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.", "start_date": "2026-04-01T16:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E8'. Daar is niks wat di\u00e9 vrou kan keer nie: Leandie kuier met Mel die Storieverteller. Romi Crawford en Medal Paints trek hul verf-voorskote aan, en Herman gee grenadilla 'n poeding-kroon.", "start_date": "2026-04-01T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.", "start_date": "2026-04-01T17:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-01T18:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S3/E2'. Die plaaslike rockgroep Van Der Aven stel hul musiekkennis op die proef teen Nobody Knows. Di\u00e9 spanlede het mekaar op 'n fliekstel ontmoet.", "start_date": "2026-04-01T19:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S18/E10'. Ons kyk na die lewe en loopbaan van die aktrise Michelle Botes.", "start_date": "2026-04-01T20:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-01T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-01T21:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.", "start_date": "2026-04-01T22:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E8'. Daar is niks wat di\u00e9 vrou kan keer nie: Leandie kuier met Mel die Storieverteller. Romi Crawford en Medal Paints trek hul verf-voorskote aan, en Herman gee grenadilla 'n poeding-kroon.", "start_date": "2026-04-01T22:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.", "start_date": "2026-04-01T23:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-02T00:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S3/E2'. Die plaaslike rockgroep Van Der Aven stel hul musiekkennis op die proef teen Nobody Knows. Di\u00e9 spanlede het mekaar op 'n fliekstel ontmoet.", "start_date": "2026-04-02T01:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S18/E10'. Ons kyk na die lewe en loopbaan van die aktrise Michelle Botes.", "start_date": "2026-04-02T02:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-02T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-02T03:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S3/E2'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-02T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.", "start_date": "2026-04-02T05:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.", "start_date": "2026-04-02T05:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-02T06:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S3/E2'. Die plaaslike rockgroep Van Der Aven stel hul musiekkennis op die proef teen Nobody Knows. Di\u00e9 spanlede het mekaar op 'n fliekstel ontmoet.", "start_date": "2026-04-02T07:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S3/E2'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-02T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.", "start_date": "2026-04-02T09:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-02T09:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E3'. Hierdie week kom kuier Katryn se skoonsus Kayla Kruger by haar en hulle gesels oor hoe om balans te vind as jong volwassene. Hulle ontmasker velmites, maak 'n energieryke smoothie en wys 'n jogaroetine om te help met jou postuur.", "start_date": "2026-04-02T10:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S32/E1'. Die vrugteboer en bedryfsleier Calla du Toit is die hele tyd besig om nie net sy eie familieboerdery nie, maar ook die groter vrugtebedryf te bevorder en posisioneer.", "start_date": "2026-04-02T10:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E5'. Sy is 'n aktiewe ma wat haar gesin eerste stel. Mandi du Plooy-Baard kuier by Marciel. Nico-Louis van Momentum en Madeleen van WIFE wys hoe mediese fondse en versekering jou gemoedsrus kan gee.", "start_date": "2026-04-02T11:30:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S3/E2'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-02T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Ons begin die eerste seisoen in die beeldskone Wynlande buite Stellenbosch, waar die binnenshuise ontwerper, Danie Louw, ons vertel hoe die spanning tussen oud en nuut sy benadering tot ontwerp stuur.", "start_date": "2026-04-02T13:00:00+00:00", "title": "Die Ontwerpers"}, {"desc": "'S1/E11'. Gele\u00eb in die Helshoogtepas bied Tokara met sy uitgestrekte wingerde asemrowende uitsigte van Valsbaai en Tafelberg. Wanneer besoekers hulle klaar vergaap het aan die uitsigte, is daar ook kos, wyn en kuns om te ervaar.", "start_date": "2026-04-02T13:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S16/E9'. Ons braai in Kemptonpark en Germiston! Michael en Leona braai beeshaas, terwyl Leon en Theresa gebraaide perskes bedien. Nolene en Vicky gooi lamtjops op die kole.", "start_date": "2026-04-02T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-02T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-02T15:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E4'. Hierdie week delf Katryn diep in mansgesondheid saam met haar broer Albert Kruger.", "start_date": "2026-04-02T16:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber & Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter w\u00eareld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.", "start_date": "2026-04-02T16:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.", "start_date": "2026-04-02T17:30:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.", "start_date": "2026-04-02T18:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E12'. Banhoek Lodge net buite Stellenbosch is 'n plek wat moeiteloos die balans vind tussen styl en ontspanning. Dit skep die gevoel dat jy presies is waar jy moet wees en is perfek gele\u00eb om jou met ander bestemmings te verbind.", "start_date": "2026-04-02T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.", "start_date": "2026-04-02T19:00:00+00:00", "title": "Herman Se Paastafel"}, {"desc": "'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in di\u00e9 produksie ingaan.", "start_date": "2026-04-02T20:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-02T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-02T21:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E4'. Hierdie week delf Katryn diep in mansgesondheid saam met haar broer Albert Kruger.", "start_date": "2026-04-02T22:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber & Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter w\u00eareld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.", "start_date": "2026-04-02T22:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.", "start_date": "2026-04-02T23:30:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.", "start_date": "2026-04-03T00:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}