{"end_date": "2026-04-22", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260415.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260415&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. Amirien het 'n aspraak gemaak by dr. Ansua oor 'n knop agter haar knie. Theo kom sien dr. Ansua oor 'n knop wat nie lekker ruik nie.", "start_date": "2026-04-21T01:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.", "start_date": "2026-04-21T01:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E6'. Die Wynmeester se ses onafhanklike wynmakers 'verkoop' hul eie wyne aan die publiek, terwyl ons hoofbeoordelaar, Abrie Beeslaar, ook sy punte gee. Dis maak of breek di\u00e9 week, want die top-3 word aangekondig.", "start_date": "2026-04-21T02:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E5'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-21T02:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E41'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-21T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-04-21T03:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S3/E15'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-21T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. By Blanco Bridal help Mila en die konsultante vir bruid Esmare om haar trourok te vind. Vir bruid Elsje is die opwinding groter, want sy kan moontlik vandag haar rok optel as die finale aanpas goed gaan.", "start_date": "2026-04-21T05:00:00+00:00", "title": "Waar's my trourok?"}, {"desc": "'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.", "start_date": "2026-04-21T05:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.", "start_date": "2026-04-21T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. Amirien het 'n aspraak gemaak by dr. Ansua oor 'n knop agter haar knie. Theo kom sien dr. Ansua oor 'n knop wat nie lekker ruik nie.", "start_date": "2026-04-21T07:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.", "start_date": "2026-04-21T07:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S3/E15'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-21T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. By Blanco Bridal help Mila en die konsultante vir bruid Esmare om haar trourok te vind. Vir bruid Elsje is die opwinding groter, want sy kan moontlik vandag haar rok optel as die finale aanpas goed gaan.", "start_date": "2026-04-21T09:00:00+00:00", "title": "Waar's my trourok?"}, {"desc": "'S1/E1'. In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion.", "start_date": "2026-04-21T09:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.", "start_date": "2026-04-21T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E2'. Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf.", "start_date": "2026-04-21T11:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S10/E2'. Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-04-21T11:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S3/E15'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-21T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Gadija besoek haar vriende Fadia en Irfaan Dollie vir 'n prettige dag van kook! Hulle maak romerige knoffel-garnale met aarbei-poeding, lag terwyl hulle probeer om alles in 'n klein bakkie te meng.", "start_date": "2026-04-21T13:00:00+00:00", "title": "Plain En Simple"}, {"desc": "'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.", "start_date": "2026-04-21T13:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S17/E9'. Hierdie is 'n wye Gauteng-braai! Eunice en Ursula bedien gevulde beeshaas met sampioensous, en Geniene en Keith dis biefsuk met murgbene op. Cindy en Martonique sit 'n lamsrak en garnale vir hul gaste voor.", "start_date": "2026-04-21T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E42'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-21T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.", "start_date": "2026-04-21T15:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S32/E5'. Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat.", "start_date": "2026-04-21T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die re\u00ebls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het.", "start_date": "2026-04-21T17:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-04-21T17:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.", "start_date": "2026-04-21T18:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!", "start_date": "2026-04-21T18:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.", "start_date": "2026-04-21T19:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-21T20:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S3/E42'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-21T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.", "start_date": "2026-04-21T21:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S32/E5'. Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat.", "start_date": "2026-04-21T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die re\u00ebls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het.", "start_date": "2026-04-21T23:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-04-21T23:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.", "start_date": "2026-04-22T00:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!", "start_date": "2026-04-22T00:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.", "start_date": "2026-04-22T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-22T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S3/E42'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-22T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.", "start_date": "2026-04-22T03:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S3/E16'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-22T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die re\u00ebls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het.", "start_date": "2026-04-22T05:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-04-22T05:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.", "start_date": "2026-04-22T06:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!", "start_date": "2026-04-22T06:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.", "start_date": "2026-04-22T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S3/E16'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-22T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-04-22T09:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E4'. Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke.", "start_date": "2026-04-22T09:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en gele\u00eb in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf di\u00e9 baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.", "start_date": "2026-04-22T10:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E10'. Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid \u00e9n ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek.", "start_date": "2026-04-22T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza.", "start_date": "2026-04-22T11:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S3/E16'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-22T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Aneeka maak haar vinnige butter chicken, en dan kom haar ho\u00ebrskool-bestie, Franselize, kuier met melkkos-memories. Dis ho\u00ebrskoolstories, kultuurskokke en baie lag - dis Aneeka se kombuis.", "start_date": "2026-04-22T13:00:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-22T13:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S17/E10'. Die vure word in Pretoria gestook! Valecia en Arnold braai picanha-steak en Portugese hoenderboudjies. Dietmar en Rean bedien Koreaanse hoendervlerkies, en Cemeon en Lorise gooi riboogsteak oor die kole.", "start_date": "2026-04-22T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E43'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-22T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir di\u00e9 wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!", "start_date": "2026-04-22T15:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E5'. Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel.", "start_date": "2026-04-22T16:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.", "start_date": "2026-04-22T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E8'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe di\u00e9 voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategie\u00eb en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik.", "start_date": "2026-04-22T17:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-22T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?", "start_date": "2026-04-22T19:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.", "start_date": "2026-04-22T20:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E43'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-22T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir di\u00e9 wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!", "start_date": "2026-04-22T21:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-21", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}