{"end_date": "2026-04-18", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260416.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260416&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.", "start_date": "2026-04-17T19:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.", "start_date": "2026-04-17T19:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?", "start_date": "2026-04-17T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?", "start_date": "2026-04-17T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E1'. S\u00ea 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.", "start_date": "2026-04-17T22:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en gele\u00eb in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf di\u00e9 baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.", "start_date": "2026-04-17T22:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S21/E4'. Die hout word di\u00e9 keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!", "start_date": "2026-04-17T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E2'. Die deelnemers ontmoet almal mekaar vir die eerste keer in Bloemfontein. Die paartjies kry ook kans om mekaar beter te leer ken by hulle eerste aktiwiteit.", "start_date": "2026-04-18T00:00:00+00:00", "title": "Langpad Na Liefde"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}