{"end_date": "2026-04-19", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260417.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260417&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E2'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn \u00e9n in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder.", "start_date": "2026-04-18T19:00:00+00:00", "title": "Die Kliek"}, {"desc": "'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?", "start_date": "2026-04-18T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S3/E38'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-18T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E39'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-18T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E40'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-18T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-18T22:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S2/E13'. Die braaivure brand in Gauteng! Nolene, Jaco, Amori en Nathan braai 'n windgedroogte kruisskyf. Thomas, Dwayne, Zain en Rudi bedien varklies-sosatiewiele en beeshaas. Sepiesterre Francois Lensley en Dawid Louw beoordeel.", "start_date": "2026-04-18T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S5/E1'. Die vure word aangesteek tussen Kuilsrivier en Brackenfell in die Kaap. Die realiteit-ster Karen Schwendtke en sangeres Karin Kortje kuier en proe saam.", "start_date": "2026-04-19T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}