{"end_date": "2026-04-21", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260419.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260419&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S5/E1'. Die vure word aangesteek tussen Kuilsrivier en Brackenfell in die Kaap. Die realiteit-ster Karen Schwendtke en sangeres Karin Kortje kuier en proe saam.", "start_date": "2026-04-19T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S5/E2'. In Centurion staan PJ en Sascha gereed om braaitange te swaai teen Ewout en Lynette. Die Houvrou of trouvrou-wenner Nastassja Ras en aktrise Liane Heyl krap in die kole.", "start_date": "2026-04-19T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S5/E3'. Tussen Stellenbosch en Brackenfell in die Kaap brand die kompetisievure hoog en die realiteit-ster Karen Schwendtke en aktrise Natasha van der Merwe is daar om te beoordeel.", "start_date": "2026-04-19T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Celebs"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-19T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.", "start_date": "2026-04-19T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-19T05:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.", "start_date": "2026-04-19T05:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-19T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.", "start_date": "2026-04-19T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E2'. Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-04-19T08:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E2'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-04-19T08:30:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E5'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-19T09:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.", "start_date": "2026-04-19T09:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S15/E13'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-04-19T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S16/E1'. In 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis doodgeskiet. Die drie kinders was nie die teikens nie, maar hul moeders, wat ook in die huis was, het oorleef en vertel wat op di\u00e9 aand gebeur het.", "start_date": "2026-04-19T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S16/E2'. Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.", "start_date": "2026-04-19T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S16/E3'. Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.", "start_date": "2026-04-19T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E1'. Armand kuier by entrepreneurs wat dit regkry om voluit in kleur te lewe. Armand gesels met Coral Bloom, Nici-Len\u00e9 Accessories & Gifts en Lead with Love om te hoor hoe 'n kleurvolle filosofie hul reis na sukses be\u00efnvloed.", "start_date": "2026-04-19T14:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en gele\u00eb in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf di\u00e9 baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.", "start_date": "2026-04-19T14:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.", "start_date": "2026-04-19T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza.", "start_date": "2026-04-19T16:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E1'. S\u00ea 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.", "start_date": "2026-04-19T16:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.", "start_date": "2026-04-19T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E1'. Of jy nou 'n buitelugbeginner of kampmeerster is, kom kuier saam om die kampvuur. Hierdie week deel joernalis Zigi Ekron sy liefde vir karavane. Ons gesels oor 'n paklys van basiese kamptoerusting en toets almal se knoopkennis.", "start_date": "2026-04-19T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-04-19T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek di\u00e9 karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en di\u00e9 vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.", "start_date": "2026-04-19T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S18/E12'. In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval.", "start_date": "2026-04-19T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-19T20:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.", "start_date": "2026-04-19T20:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S1/E5'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-19T21:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.", "start_date": "2026-04-19T21:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S15/E13'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-04-19T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S16/E1'. In 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis doodgeskiet. Die drie kinders was nie die teikens nie, maar hul moeders, wat ook in die huis was, het oorleef en vertel wat op di\u00e9 aand gebeur het.", "start_date": "2026-04-19T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S16/E2'. Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.", "start_date": "2026-04-20T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S16/E3'. Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.", "start_date": "2026-04-20T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E1'. Armand kuier by entrepreneurs wat dit regkry om voluit in kleur te lewe. Armand gesels met Coral Bloom, Nici-Len\u00e9 Accessories & Gifts en Lead with Love om te hoor hoe 'n kleurvolle filosofie hul reis na sukses be\u00efnvloed.", "start_date": "2026-04-20T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en gele\u00eb in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf di\u00e9 baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.", "start_date": "2026-04-20T02:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.", "start_date": "2026-04-20T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E14'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-20T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.", "start_date": "2026-04-20T05:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E1'. Of jy nou 'n buitelugbeginner of kampmeerster is, kom kuier saam om die kampvuur. Hierdie week deel joernalis Zigi Ekron sy liefde vir karavane. Ons gesels oor 'n paklys van basiese kamptoerusting en toets almal se knoopkennis.", "start_date": "2026-04-20T05:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-04-20T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek di\u00e9 karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en di\u00e9 vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.", "start_date": "2026-04-20T06:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S18/E12'. In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval.", "start_date": "2026-04-20T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E14'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-20T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Paxton Fiellies, die Idols-wenner en Suid-Afrikaanse liefling, durf die Sterkbek-uitdaging aan saam met haar vriend en vervaardiger, Clayton Damons, in Kaapstad se gewilde Dias Tavern.", "start_date": "2026-04-20T09:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E2'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-04-20T09:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.", "start_date": "2026-04-20T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E8'. Ontsnap na stil mere met w\u00eareldklas-forelvisvang, verken kronkelende natuurroetes en geniet die knus gastehuise en eetplekke wat Dullstroom so spesiaal maak.", "start_date": "2026-04-20T11:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S2/E8'. Inklusiewe skoonheid word gevier en Cindy gesels met Joani Johnson van Mrs SA. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal verduidelik wat behandelings vir pigmentasie behels. Leila Petersen praat oor SPF as deel van haar velsorgroetine.", "start_date": "2026-04-20T11:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S3/E14'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-20T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek di\u00e9 karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en di\u00e9 vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.", "start_date": "2026-04-20T13:00:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.", "start_date": "2026-04-20T13:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S17/E8'. Di\u00e9 kuier is in die Kaapse voorstede! Marelize en Christelle braai 'n beeshaasmedaljes en roosterkoek. Raelene en Dineo vier die nederige sosatie saam met pap, en Chasnaye en Journet bedien lamtjops en 'n mielieslaai.", "start_date": "2026-04-20T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E41'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-20T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-04-20T15:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.", "start_date": "2026-04-20T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.", "start_date": "2026-04-20T17:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.", "start_date": "2026-04-20T17:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.", "start_date": "2026-04-20T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. Amirien het 'n aspraak gemaak by dr. Ansua oor 'n knop agter haar knie. Theo kom sien dr. Ansua oor 'n knop wat nie lekker ruik nie.", "start_date": "2026-04-20T19:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.", "start_date": "2026-04-20T19:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E6'. Die Wynmeester se ses onafhanklike wynmakers 'verkoop' hul eie wyne aan die publiek, terwyl ons hoofbeoordelaar, Abrie Beeslaar, ook sy punte gee. Dis maak of breek di\u00e9 week, want die top-3 word aangekondig.", "start_date": "2026-04-20T20:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E5'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-04-20T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E41'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-20T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-04-20T21:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.", "start_date": "2026-04-20T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.", "start_date": "2026-04-20T23:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.", "start_date": "2026-04-20T23:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}