{"end_date": "2026-04-22", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260422.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260422&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.", "start_date": "2026-04-22T00:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!", "start_date": "2026-04-22T00:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.", "start_date": "2026-04-22T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-22T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S3/E42'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-22T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.", "start_date": "2026-04-22T03:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S3/E16'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-22T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die re\u00ebls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het.", "start_date": "2026-04-22T05:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-04-22T05:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.", "start_date": "2026-04-22T06:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!", "start_date": "2026-04-22T06:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.", "start_date": "2026-04-22T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S3/E16'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-22T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-04-22T09:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E4'. Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke.", "start_date": "2026-04-22T09:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en gele\u00eb in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf di\u00e9 baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.", "start_date": "2026-04-22T10:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E10'. Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid \u00e9n ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek.", "start_date": "2026-04-22T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza.", "start_date": "2026-04-22T11:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S3/E16'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-04-22T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Aneeka maak haar vinnige butter chicken, en dan kom haar ho\u00ebrskool-bestie, Franselize, kuier met melkkos-memories. Dis ho\u00ebrskoolstories, kultuurskokke en baie lag - dis Aneeka se kombuis.", "start_date": "2026-04-22T13:00:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.", "start_date": "2026-04-22T13:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S17/E10'. Die vure word in Pretoria gestook! Valecia en Arnold braai picanha-steak en Portugese hoenderboudjies. Dietmar en Rean bedien Koreaanse hoendervlerkies, en Cemeon en Lorise gooi riboogsteak oor die kole.", "start_date": "2026-04-22T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E43'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-22T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir di\u00e9 wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!", "start_date": "2026-04-22T15:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E5'. Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel.", "start_date": "2026-04-22T16:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.", "start_date": "2026-04-22T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E8'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe di\u00e9 voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategie\u00eb en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik.", "start_date": "2026-04-22T17:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandr\u00e9 Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansi\u00eble Dienste.", "start_date": "2026-04-22T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?", "start_date": "2026-04-22T19:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.", "start_date": "2026-04-22T20:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E43'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-04-22T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir di\u00e9 wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!", "start_date": "2026-04-22T21:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-22", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}