{"end_date": "2026-05-17", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260515.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260515&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S17/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-15T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-15T01:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-15T02:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E2'. Betree die w\u00eareld van potterbakkerkuns waar klei lewe in Clementina van der Walt se hande kry.", "start_date": "2026-05-15T02:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-15T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-15T03:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E33'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-15T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Hugo van Niekerk se w\u00eareld draai om ontwerp, plante en gemeenskap. Hy skep ruimtes waar mense kan speel, rus en bymekaarkom.", "start_date": "2026-05-15T05:00:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S2/E4'. Die staat teen Andries Retief: Adv. Evadne Kortje het in die hof baklei sodat di\u00e9 pedofiel nie weer in aanraking met kinders kom nie.", "start_date": "2026-05-15T05:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-15T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-15T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E33'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-15T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Hugo van Niekerk se w\u00eareld draai om ontwerp, plante en gemeenskap. Hy skep ruimtes waar mense kan speel, rus en bymekaarkom.", "start_date": "2026-05-15T09:00:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-15T09:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E4'. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke.", "start_date": "2026-05-15T10:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E7 - Episode 7'. Ons laaste baan vir die reeks kort g'n inleiding nie, dis die ikoniese Gary Player-baan by Sun City waar sovele legendes al deur die jare gespeel het.", "start_date": "2026-05-15T10:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S2/E7'. Die kompetisievlamme brand hoog tussen Centurion, Kempton Park en Boksburg in Gauteng, waar drie spanne dit agter die braaivure uitbaklei vir die groot prys.", "start_date": "2026-05-15T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E33'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-15T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E1'. Die sterre skyn helder en dinge raak warm by die Chilli Bar met Netflix se Blood and Water akteurs, Mekaila Mathys and Dillon Windvogel. Sal hulle die Sterkbek-uitdaging oorwin?", "start_date": "2026-05-15T13:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E2'. Op 19 Oktober 2007 word die bekende Suid-Afrikaanse reggae-ster, Lucky Dube, doodgeskiet in 'n mislukte motorkaping.Te danke aan knap ondersoekwerk word drie verdagtes kort na die moord in hegtenis geneem.", "start_date": "2026-05-15T13:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S20/E1'. Ons steek vure aan in Noordwes se Rustenburg saam met drie spanne wat mekaar nie ken nie. Nou is die vraag: Gaan hulle langs dieselfde vuur sit of nie?", "start_date": "2026-05-15T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-15T15:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig.", "start_date": "2026-05-15T16:00:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E2'. Barbara Nonnie van den Berg se inspirerende verhaal: Hoe sy op 50+ geleer het om haar ware self te omhels. Shahnaz duik diep - die konneksie tussen jou gevoelens en jou vel.", "start_date": "2026-05-15T16:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S4/E8'. In Alberton s\u00ea drie manspanne mekaar die stryd aan om te kyk wie die beste braaiers onder hulle is.", "start_date": "2026-05-15T17:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E6'. Die deelnemers vat die pad na Mosselbaai. Hierdie is die laaste keer wat die deelnemers 'n kans gaan kry om mekaar beter te leer ken op die pad.", "start_date": "2026-05-15T18:00:00+00:00", "title": "Langpad Na Liefde"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-15T19:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Vrou word vasgekeer na sy 'n huurmoordenaar nader om haar man te vermoor. Dit is egter nie die eerste keer wat sy probeer om haar man te vermoor nie. 'n Maand tevore het sy haar man met Aldicarb probeer vergiftig.", "start_date": "2026-05-15T19:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-15T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-15T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig.", "start_date": "2026-05-15T22:00:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E2'. Barbara Nonnie van den Berg se inspirerende verhaal: Hoe sy op 50+ geleer het om haar ware self te omhels. Shahnaz duik diep - die konneksie tussen jou gevoelens en jou vel.", "start_date": "2026-05-15T22:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S4/E8'. In Alberton s\u00ea drie manspanne mekaar die stryd aan om te kyk wie die beste braaiers onder hulle is.", "start_date": "2026-05-15T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E6'. Die deelnemers vat die pad na Mosselbaai. Hierdie is die laaste keer wat die deelnemers 'n kans gaan kry om mekaar beter te leer ken op die pad.", "start_date": "2026-05-16T00:00:00+00:00", "title": "Langpad Na Liefde"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-16T01:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Vrou word vasgekeer na sy 'n huurmoordenaar nader om haar man te vermoor. Dit is egter nie die eerste keer wat sy probeer om haar man te vermoor nie. 'n Maand tevore het sy haar man met Aldicarb probeer vergiftig.", "start_date": "2026-05-16T01:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-16T02:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-16T03:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig.", "start_date": "2026-05-16T04:00:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E2'. Barbara Nonnie van den Berg se inspirerende verhaal: Hoe sy op 50+ geleer het om haar ware self te omhels. Shahnaz duik diep - die konneksie tussen jou gevoelens en jou vel.", "start_date": "2026-05-16T04:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-16T05:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E5'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.", "start_date": "2026-05-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E5'. Hierdie week is Aneeka se tannie Rowena in die kombuis! Aneeka maak maklike cranberry & brie-happies, en Rowena deel haar resep vir 'n romerige chicken pesto pasta. Dis vinnig, lekker, en propvol van daai tuis-gevoel.", "start_date": "2026-05-16T06:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-16T07:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6 - Episode 6'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-16T07:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E6'. Koortjies-aanbieder Jonathan Rubain beland in 'n warm plek wanneer hy die Sterkbek-uitdaging aanvaar en Nick die hitte na die tafel bring.", "start_date": "2026-05-16T08:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E9'. Wie gaan die druk die beste hanteer wanneer drie deelnemers mekaar oor drie rondtes tot die uiterste beproef om as wenneer uit die stryd te tree. Groot geld is op die spel vir die deelnemers wat hul strategie die beste uitvoer.", "start_date": "2026-05-16T08:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10'. Wat is moeiliker? Skoolwerk of 'n vasvrakompetisie? Di\u00e9 vraag word beantwoord wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar uitdaag oor drie rondtes van strawwe mededinging. Wie gaan bo uitkom?", "start_date": "2026-05-16T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E11'. Wie gaan met die spogregte en hope geld wegstap wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar die stryd aans\u00ea. Om eksamens te oorkom is een ding, maar hoe gaan hulle onder druk vaar op Wie Weet Wat?", "start_date": "2026-05-16T09:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-16T10:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.", "start_date": "2026-05-16T10:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S3/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T12:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-16T15:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-16T16:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-16T17:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E4'. Van skubbe tot vere en vroetelende knaagdiere, di\u00e9 week fokus ons op buitengewone troeteldiere.", "start_date": "2026-05-16T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.", "start_date": "2026-05-16T18:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E6 - 11/6'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn \u00e9n in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-16T19:00:00+00:00", "title": "Die Kliek"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-16T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E10'. Wat is moeiliker? Skoolwerk of 'n vasvrakompetisie? Di\u00e9 vraag word beantwoord wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar uitdaag oor drie rondtes van strawwe mededinging. Wie gaan bo uitkom?", "start_date": "2026-05-16T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E11'. Wie gaan met die spogregte en hope geld wegstap wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar die stryd aans\u00ea. Om eksamens te oorkom is een ding, maar hoe gaan hulle onder druk vaar op Wie Weet Wat?", "start_date": "2026-05-16T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-16T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.", "start_date": "2026-05-16T22:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S3/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}