{"end_date": "2026-05-18", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260516.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260516&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E6'. Die deelnemers vat die pad na Mosselbaai. Hierdie is die laaste keer wat die deelnemers 'n kans gaan kry om mekaar beter te leer ken op die pad.", "start_date": "2026-05-16T00:00:00+00:00", "title": "Langpad Na Liefde"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-16T01:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Vrou word vasgekeer na sy 'n huurmoordenaar nader om haar man te vermoor. Dit is egter nie die eerste keer wat sy probeer om haar man te vermoor nie. 'n Maand tevore het sy haar man met Aldicarb probeer vergiftig.", "start_date": "2026-05-16T01:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-16T02:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-16T03:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig.", "start_date": "2026-05-16T04:00:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E2'. Barbara Nonnie van den Berg se inspirerende verhaal: Hoe sy op 50+ geleer het om haar ware self te omhels. Shahnaz duik diep - die konneksie tussen jou gevoelens en jou vel.", "start_date": "2026-05-16T04:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-16T05:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E5'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.", "start_date": "2026-05-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E5'. Hierdie week is Aneeka se tannie Rowena in die kombuis! Aneeka maak maklike cranberry & brie-happies, en Rowena deel haar resep vir 'n romerige chicken pesto pasta. Dis vinnig, lekker, en propvol van daai tuis-gevoel.", "start_date": "2026-05-16T06:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-16T07:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6 - Episode 6'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-16T07:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E6'. Koortjies-aanbieder Jonathan Rubain beland in 'n warm plek wanneer hy die Sterkbek-uitdaging aanvaar en Nick die hitte na die tafel bring.", "start_date": "2026-05-16T08:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E9'. Wie gaan die druk die beste hanteer wanneer drie deelnemers mekaar oor drie rondtes tot die uiterste beproef om as wenneer uit die stryd te tree. Groot geld is op die spel vir die deelnemers wat hul strategie die beste uitvoer.", "start_date": "2026-05-16T08:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10'. Wat is moeiliker? Skoolwerk of 'n vasvrakompetisie? Di\u00e9 vraag word beantwoord wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar uitdaag oor drie rondtes van strawwe mededinging. Wie gaan bo uitkom?", "start_date": "2026-05-16T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E11'. Wie gaan met die spogregte en hope geld wegstap wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar die stryd aans\u00ea. Om eksamens te oorkom is een ding, maar hoe gaan hulle onder druk vaar op Wie Weet Wat?", "start_date": "2026-05-16T09:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-16T10:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.", "start_date": "2026-05-16T10:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S3/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T12:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-16T15:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-16T16:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-16T17:00:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S1/E4'. Van skubbe tot vere en vroetelende knaagdiere, di\u00e9 week fokus ons op buitengewone troeteldiere.", "start_date": "2026-05-16T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.", "start_date": "2026-05-16T18:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E6 - 11/6'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn \u00e9n in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-16T19:00:00+00:00", "title": "Die Kliek"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-16T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E10'. Wat is moeiliker? Skoolwerk of 'n vasvrakompetisie? Di\u00e9 vraag word beantwoord wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar uitdaag oor drie rondtes van strawwe mededinging. Wie gaan bo uitkom?", "start_date": "2026-05-16T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E11'. Wie gaan met die spogregte en hope geld wegstap wanneer ho\u00ebrskoolleerders mekaar die stryd aans\u00ea. Om eksamens te oorkom is een ding, maar hoe gaan hulle onder druk vaar op Wie Weet Wat?", "start_date": "2026-05-16T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-16T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.", "start_date": "2026-05-16T22:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S3/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-16T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-05-17T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-17T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-17T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'Hart van die huis met Universal Kitchens. S2/E2'. Daar is lig aan die einde van die renovasie-tonnel en di\u00e9 een verdien om gevier te word.", "start_date": "2026-05-17T05:00:00+00:00", "title": "Hart van die huis met Universal..."}, {"desc": "'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand.", "start_date": "2026-05-17T05:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-17T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-17T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-17T08:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-05-17T08:30:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-17T09:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-17T09:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S17/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E5'. Hierdie week se drie uiteenlopende entrepreneurs gesels met Armand oor hoe hulle van rat verander het in hul sake-avontuur. Preferental, SixKings en Piekant Picnic deel hul reis met hom.", "start_date": "2026-05-17T14:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E1'. Pierre Ninow se lewe is uitmekaargeskeur deur 'n kode\u00efenverslawing. Dr. Mountany loer by Pierre in om uit te vind hoe die verslawing begin het en hoe dit sy lewe verander het.", "start_date": "2026-05-17T14:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-17T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E11 - Episode 11'. Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers en hom pols oor die innovasie en kli\u00ebntgerigtheid wat di\u00e9 sukses dryf.", "start_date": "2026-05-17T16:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E1'. Dit kan moeilik wees om balans te vind wanneer jou huishouding uitbrei. Hierdie week kom kuier Katryn Kruger se vriendin Kara du Toit, aktrise en nuwe mamma, by haar.", "start_date": "2026-05-17T16:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S1/E1'. S\u00ea 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.", "start_date": "2026-05-17T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S5/E1'. Ons 1ste span het 'n sterk noordpool: Jacques Bessenger, seisoen 4 se wenmentor. Sy span is Zanje Bodenstein van Pretoria en Ethan Bester van Randburg. Sterk stories, stylvolle spel.", "start_date": "2026-05-17T17:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.", "start_date": "2026-05-17T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E7'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.", "start_date": "2026-05-17T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S2/E3'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.", "start_date": "2026-05-17T19:00:00+00:00", "title": "Vermis"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis.", "start_date": "2026-05-17T19:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.", "start_date": "2026-05-17T20:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis die seisoenfinale van Dorpie-doenlys! Ons verken die Cederberge, Koue Bokkeveld en Citrusdal en geniet antieke rotskuns, warmwaterbronne, gedroogde vrugte, rooibostee, plaaslike wyne en padstalle. Moenie dit misloop nie!", "start_date": "2026-05-17T20:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-17T21:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-17T21:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S17/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-17T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S17/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-05-18T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}