{"end_date": "2026-05-20", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260519.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260519&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E4'. Op 'n aand in 2013 daag Kirsty Theologo en haar vriendin Bronwyn Grammar met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef.", "start_date": "2026-05-19T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E5'. Jessica het 'n paar jaar gelede haar kop gestamp en het 'n onooglike knop op haar kop ontwikkel. Louis kom sien dr. Ansua oor 'n knop op sy kop wat hy tuis versorg, maar 'n ondersoek toon dat dit dalk meer ernstig is.", "start_date": "2026-05-19T01:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-19T01:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila Guy en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. St\u00e9fan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang.", "start_date": "2026-05-19T02:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-05-19T02:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-19T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E7 - Episode 7'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-19T03:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E35'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-19T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Mila en Blanco Bridal se konsultante help vir bruid Denique om haar droomrok te vind. Mila loer ook in by bruid Zuneldi wat haar rokke vir die laaste keer kom aanpas.", "start_date": "2026-05-19T05:00:00+00:00", "title": "Waar's my trourok?"}, {"desc": "'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidsw\u00eareld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.", "start_date": "2026-05-19T05:30:00+00:00", "title": "Mooi Praatjies"}, {"desc": "'S16/E4'. Op 'n aand in 2013 daag Kirsty Theologo en haar vriendin Bronwyn Grammar met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef.", "start_date": "2026-05-19T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E5'. Jessica het 'n paar jaar gelede haar kop gestamp en het 'n onooglike knop op haar kop ontwikkel. Louis kom sien dr. Ansua oor 'n knop op sy kop wat hy tuis versorg, maar 'n ondersoek toon dat dit dalk meer ernstig is.", "start_date": "2026-05-19T07:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe n\u00e1 rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.", "start_date": "2026-05-19T07:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E35'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-19T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Mila en Blanco Bridal se konsultante help vir bruid Denique om haar droomrok te vind. Mila loer ook in by bruid Zuneldi wat haar rokke vir die laaste keer kom aanpas.", "start_date": "2026-05-19T09:00:00+00:00", "title": "Waar's my trourok?"}, {"desc": "'S1/E5'. Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat. Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel.", "start_date": "2026-05-19T09:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.", "start_date": "2026-05-19T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.", "start_date": "2026-05-19T11:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.", "start_date": "2026-05-19T11:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E35'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-19T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Mujahied George en Sassy Bakes verwelkom Gadija in sy huis. Mujahied bedien sy kenmerkende hoender-kerrie, terwyl Sassy 'n tuisgemaakte roti maak en Gadija bederf met haar bekende nageregte.", "start_date": "2026-05-19T13:00:00+00:00", "title": "Plain En Simple"}, {"desc": "'S2/E13'. Dis die seisoenfinale van Dorpie-doenlys! Ons verken die Cederberge, Koue Bokkeveld en Citrusdal en geniet antieke rotskuns, warmwaterbronne, gedroogde vrugte, rooibostee, plaaslike wyne en padstalle.", "start_date": "2026-05-19T13:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S20/E3'. Drie spanne kompeteer teen mekaar agter die kompetisievure in Mpumalanga se eMalahleni (Witbank) en Middelburg en almal dink hulle ken van kole krap.", "start_date": "2026-05-19T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-19T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E6'. Humewood in Gqeberha is ons stop vir die dag. Dit is ook een van die enigste ware 'links'-bane in Suid Afrika. My gholf-pro, Wiele, is darem 'n local en ken al die tricks om die beste uit die baan te kry.", "start_date": "2026-05-19T15:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S20/E9'. As bees- en grasboer het Willie Storm oor die afgelope dekades 'n totale ommekeer op die plaas Elliesrust naby Olifantshoek in die Noord-Kaap bewerkstellig, met stelselmatige ontbossing en fyn weidingsbestuur.", "start_date": "2026-05-19T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid.", "start_date": "2026-05-19T17:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.", "start_date": "2026-05-19T17:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-05-19T18:00:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-05-19T18:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.", "start_date": "2026-05-19T19:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-19T20:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-19T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E6'. Humewood in Gqeberha is ons stop vir die dag. Dit is ook een van die enigste ware 'links'-bane in Suid Afrika. My gholf-pro, Wiele, is darem 'n local en ken al die tricks om die beste uit die baan te kry.", "start_date": "2026-05-19T21:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S20/E9'. As bees- en grasboer het Willie Storm oor die afgelope dekades 'n totale ommekeer op die plaas Elliesrust naby Olifantshoek in die Noord-Kaap bewerkstellig, met stelselmatige ontbossing en fyn weidingsbestuur.", "start_date": "2026-05-19T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid.", "start_date": "2026-05-19T23:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.", "start_date": "2026-05-19T23:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-05-20T00:00:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-05-20T00:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.", "start_date": "2026-05-20T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-20T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-20T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E6'. Humewood in Gqeberha is ons stop vir die dag. Dit is ook een van die enigste ware 'links'-bane in Suid Afrika. My gholf-pro, Wiele, is darem 'n local en ken al die tricks om die beste uit die baan te kry.", "start_date": "2026-05-20T03:30:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S1/E36'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-20T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid.", "start_date": "2026-05-20T05:00:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.", "start_date": "2026-05-20T05:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-05-20T06:00:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-05-20T06:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.", "start_date": "2026-05-20T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E36'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-20T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E8'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-05-20T09:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E4'. Bea Potgieter se roerende verhaal van oorlewing en hoe sy uit die as herrys het. Voel jy verlore tussen al daardie velsorgprodukte? Shahnaz maak dit maklik vir jou.", "start_date": "2026-05-20T09:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E1'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-20T10:00:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-20T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E11 - Episode 11'. Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers en hom pols oor die innovasie en kli\u00ebntgerigtheid wat di\u00e9 sukses dryf.", "start_date": "2026-05-20T11:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E36'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-05-20T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E8'. Aneeka kuier saam met haar tannie Tania. Sy maak haar weergawe van lemon meringue, en Tania wys haar hoe om haar famous lasagne perfek reg te kry. Dis comfort food vol familie-vibes", "start_date": "2026-05-20T13:00:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S1/E2'. Mila Guy en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak.", "start_date": "2026-05-20T13:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S20/E4'. Aan Gauteng se Oos-Rand veg drie spanne wat mekaar nie ken nie dit uit voor die kompetisievure en di\u00e9 vure kan soms baie hittig raak.", "start_date": "2026-05-20T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-20T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E5'. Marelize Steyn Earle bewys dis nooit te laat om te blom nie. Shahnaz ontmasker velsorgmites wat jou dalk mislei. En Suzette? Sy maak beleggings so maklik soos 1-2-3!", "start_date": "2026-05-20T15:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}, {"desc": "'S1/E2'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-05-20T16:00:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-05-20T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E12 - Episode 12'. Theo se koffiekuier is di\u00e9 week by oom Nick Liebenberg, stigter van Laeveld Agrochem. Hulle filosofeer oor hoe 'n klein familieonderneming deur verhoudings gegroei het en steeds in mense en grond gewortel bly.", "start_date": "2026-05-20T17:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corn\u00e9 Krige deel stories van sy rugbyreis.", "start_date": "2026-05-20T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?", "start_date": "2026-05-20T19:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.", "start_date": "2026-05-20T20:00:00+00:00", "title": "Keerpunt se Bestes"}, {"desc": "'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.", "start_date": "2026-05-20T20:30:00+00:00", "title": "Koffie & kapitaal"}, {"desc": "'S1/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-05-20T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E5'. Marelize Steyn Earle bewys dis nooit te laat om te blom nie. Shahnaz ontmasker velsorgmites wat jou dalk mislei. En Suzette? Sy maak beleggings so maklik soos 1-2-3!", "start_date": "2026-05-20T21:30:00+00:00", "title": "Middeljare-mojo Met Marna"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}