{"end_date": "2026-06-11", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260604.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260604&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.", "start_date": "2026-06-10T00:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-10T00:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-10T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S10/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-10T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-10T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Na haar dogter se geboorte het Inge Barry postnatale depressie ontwikkel. Dr. Mountany gesels met haar oor die effek wat dit op haar en haar man se lewens gehad het.", "start_date": "2026-06-10T03:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S1/E51'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-10T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-10T05:00:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-10T05:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.", "start_date": "2026-06-10T06:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-10T06:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-10T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E51'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-10T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E23'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-10T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Die aanbieder Dene Badenhorst gee vir ons 'n opsomming van wat op die spel is. Die eerste deelnemer, Kevin Reed, besoek Eureka-meule om van die bestanddele vir sy wen-gereg te vind.", "start_date": "2026-06-10T09:30:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S1/E4'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-10T10:00:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S6/E4'. Beer Adriaanse kuier in die kombuis terwyl Herman cr\u00e8me caramel voorsit. Leandie en Milan Murray gesels oor kinders se stories, en Karen Badenhorst gee raad oor konflikhantering.", "start_date": "2026-06-10T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S5/E1'. Ons 1ste span het 'n sterk noordpool: Jacques Bessenger, seisoen 4 se wenmentor. Sy span is Zanje Bodenstein van Pretoria en Ethan Bester van Randburg.", "start_date": "2026-06-10T11:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S1/E51'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-10T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S3/E11'. Die Grietjies pak die Seerowers in hierdie episode van Slim vang sy baas: musiek. Wie gaan as die wenspan wegstap?", "start_date": "2026-06-10T13:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E6 - 1/6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-10T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-10T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.", "start_date": "2026-06-10T15:30:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S1/E5 - Episode 5'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-10T16:00:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-10T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S5/E2'. Marlo Minnaar is 'n mentor wat stories aan die brand kan steek met net 'n kyk.", "start_date": "2026-06-10T17:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S10/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-10T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?", "start_date": "2026-06-10T19:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E7 - Episode 7'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.", "start_date": "2026-06-10T20:00:00+00:00", "title": "Keerpunt se Bestes"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-10T20:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-10T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.", "start_date": "2026-06-10T21:30:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S1/E5 - Episode 5'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-10T22:00:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-10T22:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S5/E2'. Marlo Minnaar is 'n mentor wat stories aan die brand kan steek met net 'n kyk.", "start_date": "2026-06-10T23:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S10/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-11T00:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?", "start_date": "2026-06-11T01:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E7 - Episode 7'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.", "start_date": "2026-06-11T02:00:00+00:00", "title": "Keerpunt se Bestes"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-11T02:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-11T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.", "start_date": "2026-06-11T03:30:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S1/E52'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-11T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E11'. Die span kuier by die akteur-regisseur Christo Davids waar daar 'n installasie gedoen word om die rook van sy braaier beter te laat trek en sy grasdak word versorg.", "start_date": "2026-06-11T05:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S5/E2'. Marlo Minnaar is 'n mentor wat stories aan die brand kan steek met net 'n kyk.", "start_date": "2026-06-11T05:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S10/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-11T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?", "start_date": "2026-06-11T07:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E52'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-11T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E24'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-11T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E12 - Episode 12'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-11T09:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E9'. Om 'n entrepreneur te wees wat met jou hande kan skep, is 'n dubbele voorreg. PicardiPlace, Frans Smit en Dam Fine Products wys dat ware kreatiwiteit enigiets moontlik kan maak.", "start_date": "2026-06-11T10:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-11T10:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E7'. Die staat teen Cheng Jie Liang: Adv. Aradhana Heeramun bespreek die saak teen di\u00e9 ivoorhandelaar.", "start_date": "2026-06-11T11:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S1/E52'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-11T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E4'. Beer Adriaanse kuier in die kombuis terwyl Herman cr\u00e8me caramel voorsit. Leandie en Milan Murray gesels oor kinders se stories, en Karen Badenhorst gee raad oor konflikhantering.", "start_date": "2026-06-11T13:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E7 - 1/7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-11T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-11T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-11T15:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema na aan sy hart, 'bemagtig ander'. BMF Makers & Creators Consult, Eden MediSpa en Loka Boutique vertel vir hom hoe jy op jou sakereis almal rondom jou kan opbou.", "start_date": "2026-06-11T16:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-11T16:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E8'. Die staat teen Gift Sibondo: Adv. Evadne Kortje vertel die minderjarige Elda Japhta wat wreed vermoor is deur haar k\u00earel in Bredasdorp.", "start_date": "2026-06-11T17:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E9'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-11T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-11T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-11T20:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.", "start_date": "2026-06-11T20:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-11T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-11T21:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-10", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}