{"end_date": "2026-06-10", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260608.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260608&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S18/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-08T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E5'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-08T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E8'. Om groot kanse te waag, is deel van enige entrepreneur se reis. Two In A Bush, Business Unlimited Consulting en North West Reclaiming vertel vir Armand van hul sink-of-swem-oomblikke.", "start_date": "2026-06-08T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E4'. Na twee traumatiese voorvalle word Leanne Glanville met posttraumatiese stresversteuring gediagnoseer. Dr. Mountany gesels met haar om uit te vind hoe dit haar en haar seuntjie se lewens verander het.", "start_date": "2026-06-08T02:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-08T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E49'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-08T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke.", "start_date": "2026-06-08T05:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troues"}, {"desc": "'S5/E4'. In episode vier betree ons 'n magnetiese veld - dis Span Lindsey Abrahams. Line Allen sny diep en Janru Steenkamp reik na die sterre.", "start_date": "2026-06-08T05:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-08T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E10'. Die Oranjezicht City Farm Market het wel sy ontstaan te danke aan 'n traumatiese voorval, maar dit het sedert die stigting daarvan net positiwiteit en 'n gevoel van gemeenskap gebring.", "start_date": "2026-06-08T06:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S2/E6'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.", "start_date": "2026-06-08T07:00:00+00:00", "title": "Vermis"}, {"desc": "'S1/E6'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-08T07:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E49'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-08T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E21'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-08T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E9 - Episode 9'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-08T09:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S30/E10'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-08T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E2'. Die kole is warm en ons gesels kampkos met Dawid Botha, beter bekend as LekkerWeskus. Ons stel 'n kombuis weg van die huis op en sluit die dag af langs die kampvuur.", "start_date": "2026-06-08T11:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S1/E2'. Ties-Mari Mostert glo 'n tuin gaan oor leefstyl, nie re\u00ebls nie, en skep funksionele, vreugdevolle ruimtes vol inheemse skoonheid en kreatiewe idees.", "start_date": "2026-06-08T11:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S1/E49'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-08T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Louis hoor die diagnose van die knop wat dr. Ansua tydens episode 5 verwyder het. Die nuus is kommerwekkend, maar daar is hoop. Martin kom sien dr. Ansua oor 'n vreemde knop op sy arm wat al groter word.", "start_date": "2026-06-08T13:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E12'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-08T13:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E4 - 1/4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-08T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E25'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-08T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-08T15:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-08T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E3'. Stapgids en avontuurvrou Mari\u00e9 van Niekerk deel wilde stories en praktiese wenke. Ons gesels oor kampeerbykomstighede om enige kampplek in 'n luukse oord te verander en toets ons slaapsak-spoed.", "start_date": "2026-06-08T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S1/E3'. Wouter Kruidenier se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het.", "start_date": "2026-06-08T17:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S16/E7'. Shaleen Surtie-Richards se lewensverhaal is grensverskuiwend. Sy was nie net onder vriende en familie geliefd nie, maar ook onder haar aanhangers.", "start_date": "2026-06-08T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E8'. Michelle besoek dr. Ansua by haar praktyk in Johannesburg oor moesies in haar gesig wat sy wil laat verwyder. Terug in George het Salomien 'n afspraak by dr. Ansua oor 'n lipoom in haar voet wat loop bemoeilik.", "start_date": "2026-06-08T19:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E13'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-08T19:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E1'. Dol oor gholf? Dan is hierdie die TV-program vir jou. Kom kuier saam met JP Quickelberge en Gideon van Rensburg soos hulle die pad vat om ons beste gholfbane te verken.", "start_date": "2026-06-08T20:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S1/E12 - Episode 12'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-08T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E25'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-08T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-08T21:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-08T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E3'. Stapgids en avontuurvrou Mari\u00e9 van Niekerk deel wilde stories en praktiese wenke. Ons gesels oor kampeerbykomstighede om enige kampplek in 'n luukse oord te verander en toets ons slaapsak-spoed.", "start_date": "2026-06-08T23:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S1/E3'. Wouter Kruidenier se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het.", "start_date": "2026-06-08T23:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S16/E7'. Shaleen Surtie-Richards se lewensverhaal is grensverskuiwend. Sy was nie net onder vriende en familie geliefd nie, maar ook onder haar aanhangers.", "start_date": "2026-06-09T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E8'. Michelle besoek dr. Ansua by haar praktyk in Johannesburg oor moesies in haar gesig wat sy wil laat verwyder. Terug in George het Salomien 'n afspraak by dr. Ansua oor 'n lipoom in haar voet wat loop bemoeilik.", "start_date": "2026-06-09T01:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E13'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-09T01:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E1'. Dol oor gholf? Dan is hierdie die TV-program vir jou. Kom kuier saam met JP Quickelberge en Gideon van Rensburg soos hulle die pad vat om ons beste gholfbane te verken.", "start_date": "2026-06-09T02:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S1/E12 - Episode 12'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-09T02:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E25'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-09T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-09T03:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E50'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-09T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Stapgids en avontuurvrou Mari\u00e9 van Niekerk deel wilde stories en praktiese wenke. Ons gesels oor kampeerbykomstighede om enige kampplek in 'n luukse oord te verander en toets ons slaapsak-spoed.", "start_date": "2026-06-09T05:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S1/E3'. Wouter Kruidenier se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het.", "start_date": "2026-06-09T05:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S16/E7'. Shaleen Surtie-Richards se lewensverhaal is grensverskuiwend. Sy was nie net onder vriende en familie geliefd nie, maar ook onder haar aanhangers.", "start_date": "2026-06-09T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E8'. Michelle besoek dr. Ansua by haar praktyk in Johannesburg oor moesies in haar gesig wat sy wil laat verwyder. Terug in George het Salomien 'n afspraak by dr. Ansua oor 'n lipoom in haar voet wat loop bemoeilik.", "start_date": "2026-06-09T07:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E13'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-09T07:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E50'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-09T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E22'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-09T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Pierre Ninow se lewe is uitmekaargeskeur deur 'n kode\u00efenverslawing. Dr. Mountany loer by Pierre in om uit te vind hoe die verslawing begin het en hoe dit sy lewe verander het.", "start_date": "2026-06-09T09:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-09T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E9'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-09T11:00:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S7/E9'. Al ooit gehoor van 'slangbos'? In hierdie episode ontmoet Nisboere 'n kruieboer van Barrydale. Sy leer ons meer van ongewone kruie, en dat daar selfs in indringerspesies soos Slangbos waarde opgesluit is.", "start_date": "2026-06-09T11:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E50'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-09T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S21/E11'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-09T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E5 - 1/5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-09T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-09T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Na haar dogter se geboorte het Inge Barry postnatale depressie ontwikkel. Dr. Mountany gesels met haar oor die effek wat dit op haar en haar man se lewens gehad het.", "start_date": "2026-06-09T15:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-09T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-09T17:00:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-09T17:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.", "start_date": "2026-06-09T18:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-09T18:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-09T19:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S10/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-09T20:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-09T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2'. Na haar dogter se geboorte het Inge Barry postnatale depressie ontwikkel. Dr. Mountany gesels met haar oor die effek wat dit op haar en haar man se lewens gehad het.", "start_date": "2026-06-09T21:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-09T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-09T23:00:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-09T23:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.", "start_date": "2026-06-10T00:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-08", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}