{"end_date": "2026-06-12", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260610.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260610&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-11T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-11T20:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.", "start_date": "2026-06-11T20:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-11T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-11T21:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema na aan sy hart, 'bemagtig ander'. BMF Makers & Creators Consult, Eden MediSpa en Loka Boutique vertel vir hom hoe jy op jou sakereis almal rondom jou kan opbou.", "start_date": "2026-06-11T22:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-11T22:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E8'. Die staat teen Gift Sibondo: Adv. Evadne Kortje vertel die minderjarige Elda Japhta wat wreed vermoor is deur haar k\u00earel in Bredasdorp.", "start_date": "2026-06-11T23:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E9'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-12T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-11", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}