{"end_date": "2026-06-14", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260612.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260612&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S17/E9'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-12T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-12T01:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-12T02:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E6'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.", "start_date": "2026-06-12T02:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-12T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-12T03:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E53'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-12T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E11'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.", "start_date": "2026-06-12T05:00:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S2/E8'. Die staat teen Gift Sibondo: Adv. Evadne Kortje vertel die minderjarige Elda Japhta wat wreed vermoor is deur haar k\u00earel in Bredasdorp.", "start_date": "2026-06-12T05:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E9'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-12T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-12T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E53'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-12T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S3/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?", "start_date": "2026-06-12T09:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E1'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-12T10:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E2'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-12T10:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S4/E11'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-12T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E53'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-12T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Marciel Hopkins-Lourens ondersoek hoe die prioriteite, behoeftes en uitdagings van vrouegesondheid verander deur die verskeie lewensfases - van jeug na moederskap, die middeljare en alles tussenin.", "start_date": "2026-06-12T13:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E6'. Die liggaam van die bekende joernalis en skrywer, Heidi Holland, word by haar huis in Melville gevind.", "start_date": "2026-06-12T13:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S1/E8 - 1/8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-12T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-12T15:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-12T16:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E4'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-12T16:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-12T17:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-12T18:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-06-12T18:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E4'. Marciel Hopkins-Lourens ondersoek hoe die prioriteite, behoeftes en uitdagings van vrouegesondheid verander deur die verskeie lewensfases - van jeug na moederskap, die middeljare en alles tussenin.", "start_date": "2026-06-12T19:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E7'. In 2007 word Mzwandile Twala lewenslank gevonnis vir die moord op die oud-polisielid, Hendrik Kotze.", "start_date": "2026-06-12T19:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-12T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-12T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-12T22:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E4'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-12T22:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-12T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-13T00:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-06-13T00:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E4'. Marciel Hopkins-Lourens ondersoek hoe die prioriteite, behoeftes en uitdagings van vrouegesondheid verander deur die verskeie lewensfases - van jeug na moederskap, die middeljare en alles tussenin.", "start_date": "2026-06-13T01:00:00+00:00", "title": "My momentum"}, {"desc": "'S1/E7'. In 2007 word Mzwandile Twala lewenslank gevonnis vir die moord op die oud-polisielid, Hendrik Kotze.", "start_date": "2026-06-13T01:30:00+00:00", "title": "Outopsie"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-13T02:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-13T03:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-13T04:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E4'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-06-13T04:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-13T05:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E9'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.", "start_date": "2026-06-13T06:00:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E9'. Aa'esha Taliep, 'n pastry chef en Aneeka se vriendin, bring flair kombuis toe. Aneeka maak iced koffie, en Aesha wys haar hoe om haar fancy chocolate entremets by die huis te doen.", "start_date": "2026-06-13T06:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-13T07:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-13T07:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S1/E10'. Musieksterre Loukmaan Adams en Carmen Maarman sit aan by die Wembley Roadhouse in Belgravia, Kaapstad, en span kragte saam vir die warmste uitdaging van hulle lewens!", "start_date": "2026-06-13T08:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E25'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T08:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T09:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T10:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-06-13T10:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S4/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-13T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S4/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-13T12:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S4/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-13T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S4/E9'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-13T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S10/E5'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-13T15:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S6/E6'. Die Vrywillige Veldbranddienste deel insig oor veldbrande, Tania Morkel vertel van haar 64 dae op Tafelberg, en Karen Badenhorst praat oor toksiese verhoudings.", "start_date": "2026-06-13T16:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S2/E2'. Voormalige Sprinbok rugbyspelers, Rudy Page en Juan de Jong vorm die perfekte kombinasie om die Sterkbek-uitdaging te tackle. Hulle ontmoet vir Nicky Boy Wonder by Jackson and Black.", "start_date": "2026-06-13T17:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-06-13T17:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S7/E13'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-13T18:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S11/E10 - 11/10'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn \u00e9n in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder.", "start_date": "2026-06-13T19:00:00+00:00", "title": "Die Kliek"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-13T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-13T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E2 - Episode 2'. Vir wie sou jy regs swipe? Vier nuwe gesigte kry hul kans om 'n eerste indruk te maak in hierdie splinternuwe liefdeseksperiment.", "start_date": "2026-06-13T22:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S4/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-13T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S4/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-12", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}