{"end_date": "2026-06-18", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260612.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260612&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S10/E5'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-18T00:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-18T01:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E8 - Episode 8'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.", "start_date": "2026-06-18T02:00:00+00:00", "title": "Keerpunt se Bestes"}, {"desc": "'S1/E8'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-18T02:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-18T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E3'. Angelique Rabie leer meer oor Mardouw-olyfplaas se boerdery. Sy besoek JHG se tuine om vars bestanddele bymekaar te maak vir haar gereg. Sal Angelique se maaltyd die 10 beoordelaars by Just Amy be\u00efndruk?", "start_date": "2026-06-18T03:30:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S1/E57'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-18T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E12'. Ons help die aktrise Mandi Baard met nuwe blindings vir beter ligbeheer in haar huis, besoek die TV-reeks Re\u00ebnboogrant se stel, gesels met 'n eiendomsagent oor huis koop.", "start_date": "2026-06-18T05:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S5/E3'. Episode drie is vol vrae, oudisies en emosionele reise - welkom in die magnetiese veld van Hannah Borthwick.", "start_date": "2026-06-18T05:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S10/E5'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-18T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E13'. Dis Kommonners teen TBD! Wie gaan mekaar ore aansit en wie stap weg met tot R10 000 prysgeld?", "start_date": "2026-06-18T07:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E57'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-18T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-18T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-18T09:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema na aan sy hart, 'bemagtig ander'. BMF Makers & Creators Consult, Eden MediSpa en Loka Boutique vertel vir hom hoe jy op jou sakereis almal rondom jou kan opbou.", "start_date": "2026-06-18T10:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-18T10:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E8'. Die staat teen Gift Sibondo: Adv. Evadne Kortje vertel die minderjarige Elda Japhta wat wreed vermoor is deur haar k\u00earel in Bredasdorp.", "start_date": "2026-06-18T11:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S1/E57'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-18T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.", "start_date": "2026-06-18T13:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E13'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-18T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-18T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-06-18T15:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Frazer Barry gesels met Roeline oor Afrikaans. Francois Lion-Cachet van Klynti.com deel sy storie. Milanie Vosloo van Afrikaans.com deel insigte oor waar die taal floreer.", "start_date": "2026-06-18T16:00:00+00:00", "title": "Ons gesels Afrikaans"}, {"desc": "'S30/E13'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-18T16:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E9'. Die staat teen Jason Rohde: Adv. Louis van Niekerk bespreek die opspraakwekkende saak wat gevolg het n\u00e1 die moord op Susan Rohde.", "start_date": "2026-06-18T17:30:00+00:00", "title": "Die Staat Teen"}, {"desc": "'S17/E10'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-18T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S6/E6'. Die Vrywillige Veldbranddienste deel insig oor veldbrande, Tania Morkel vertel van haar 64 dae op Tafelberg, en Karen Badenhorst praat oor toksiese verhoudings.", "start_date": "2026-06-18T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E11'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-18T20:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E7'. Die Spier-wynplaas maak dit duidelik met die belofte om dinge in 'n beter toestand na te laat as waarin dit gevind is, dat hulle omgee.", "start_date": "2026-06-18T20:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S1/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-18T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-06-18T21:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}