{"end_date": "2026-06-15", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260614.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260614&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S4/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-14T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S4/E9'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-14T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S10/E5'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-14T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S6/E6'. Die Vrywillige Veldbranddienste deel insig oor veldbrande, Tania Morkel vertel van haar 64 dae op Tafelberg, en Karen Badenhorst praat oor toksiese verhoudings.", "start_date": "2026-06-14T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-14T05:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E7'. Die Spier-wynplaas maak dit duidelik met die belofte om dinge in 'n beter toestand na te laat as waarin dit gevind is, dat hulle omgee.", "start_date": "2026-06-14T05:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S10/E5'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-06-14T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S6/E6'. Die Vrywillige Veldbranddienste deel insig oor veldbrande, Tania Morkel vertel van haar 64 dae op Tafelberg, en Karen Badenhorst praat oor toksiese verhoudings.", "start_date": "2026-06-14T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-14T08:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E10'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-06-14T08:30:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-14T09:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.", "start_date": "2026-06-14T09:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S18/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-14T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E7'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-14T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E8'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-14T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E9'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-14T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E9'. Om 'n entrepreneur te wees wat met jou hande kan skep, is 'n dubbele voorreg. PicardiPlace, Frans Smit en Dam Fine Products wys dat ware kreatiwiteit enigiets moontlik kan maak.", "start_date": "2026-06-14T14:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E5'. Vandag gesels Dr. Mountany met Henck Conrey terwyl haar kollega, Jocelyn Hall, by Erika O'Farrel inloer. Henck en Erika is albei met algemene angsversteuring gediagnoseer.", "start_date": "2026-06-14T14:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-14T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.", "start_date": "2026-06-14T16:00:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S2/E1'. Zieglyn Dani\u00ebls kuier by Katryn. Hulle gesels oor die uitdagings van balans as jy van die huis af werk. Dr. Judey deel insigte oor die impak van suiker op jou vel.", "start_date": "2026-06-14T16:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.", "start_date": "2026-06-14T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S5/E5'. Ons vind uit wie is gekies vir die kollig. 'n Geheime uitdaging wat nie net kreatiwiteit toets nie, maar ook aanpasbaarheid, kameravaardigheid en rou teenwoordigheid.", "start_date": "2026-06-14T17:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S7/E11'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-14T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E11'. Gele\u00eb in die Helshoogtepas bied Tokara met sy uitgestrekte wingerde asemrowende uitsigte van Valsbaai en Tafelberg.", "start_date": "2026-06-14T18:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S2/E7'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.", "start_date": "2026-06-14T19:00:00+00:00", "title": "Vermis"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-14T19:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.", "start_date": "2026-06-14T20:00:00+00:00", "title": "Besigheid Op 'n Bord"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-06-14T20:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-14T21:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.", "start_date": "2026-06-14T21:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S18/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-14T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E7'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-14T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E8'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-15T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S18/E9'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-06-15T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E9'. Om 'n entrepreneur te wees wat met jou hande kan skep, is 'n dubbele voorreg. PicardiPlace, Frans Smit en Dam Fine Products wys dat ware kreatiwiteit enigiets moontlik kan maak.", "start_date": "2026-06-15T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E5'. Vandag gesels Dr. Mountany met Henck Conrey terwyl haar kollega, Jocelyn Hall, by Erika O'Farrel inloer. Henck en Erika is albei met algemene angsversteuring gediagnoseer.", "start_date": "2026-06-15T02:30:00+00:00", "title": "Veerkrag"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-15T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E54'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-15T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.", "start_date": "2026-06-15T05:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S5/E5'. Ons vind uit wie is gekies vir die kollig. 'n Geheime uitdaging wat nie net kreatiwiteit toets nie, maar ook aanpasbaarheid, kameravaardigheid en rou teenwoordigheid.", "start_date": "2026-06-15T05:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S7/E11'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-06-15T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E11'. Gele\u00eb in die Helshoogtepas bied Tokara met sy uitgestrekte wingerde asemrowende uitsigte van Valsbaai en Tafelberg.", "start_date": "2026-06-15T06:30:00+00:00", "title": "Die Beste In Die Weste"}, {"desc": "'S2/E7'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.", "start_date": "2026-06-15T07:00:00+00:00", "title": "Vermis"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-15T07:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E54'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-15T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E25'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-15T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10 - Episode 10'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-15T09:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-15T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E3'. Stapgids en avontuurvrou Mari\u00e9 van Niekerk deel wilde stories en praktiese wenke. Ons gesels oor kampeerbykomstighede om enige kampplek in 'n luukse oord te verander en toets ons slaapsak-spoed.", "start_date": "2026-06-15T11:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S1/E3'. Wouter Kruidenier se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het.", "start_date": "2026-06-15T11:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S1/E54'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-06-15T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E8'. Michelle besoek dr. Ansua by haar praktyk in Johannesburg oor moesies in haar gesig wat sy wil laat verwyder. Terug in George het Salomien 'n afspraak by dr. Ansua oor 'n lipoom in haar voet wat loop bemoeilik.", "start_date": "2026-06-15T13:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E13'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-06-15T13:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S1/E9 - 1/9'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-06-15T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S1/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-15T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E11 - Episode 11'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-15T15:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}, {"desc": "'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-06-15T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E4'. Fotojoernalis en kartograaf Francois Haasbroek vertel van sy mooiste kampavonture regoor die land.", "start_date": "2026-06-15T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Kamp"}, {"desc": "'S1/E4'. Margot van der Westhuizen het die kantoor vir die buitelewe verruil en skep tuine ge\u00efnspireer deur die natuur en haar kinderjare.", "start_date": "2026-06-15T17:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S16/E8'. Op 6 Januarie 2009 word Shantel Zeelie se lyk onder boomtakke langs die voetpaadjie by die Knysna-koppe gevind.", "start_date": "2026-06-15T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E9'. Elizabeth moes ophou draf weens 'n lipoom wat in haar lae rug ontstaan het. Francois vra vir dr. Ansua hulp met 'n sist op sy wang.", "start_date": "2026-06-15T19:00:00+00:00", "title": "Dr. Etter"}, {"desc": "'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.", "start_date": "2026-06-15T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E2'. Dol oor gholf? Dan is hierdie die TV-program vir jou. Kom kuier saam met JP Quickelberge en Gideon van Rensburg soos hulle die pad vat om ons beste gholfbane te verken.", "start_date": "2026-06-15T20:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S1/E13 - Episode 13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-06-15T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S1/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-06-15T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E11 - Episode 11'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.", "start_date": "2026-06-15T21:30:00+00:00", "title": "Ja, Daddy Kan Lekka Eet"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-14", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}