{"end_date": "2026-08-09", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260807.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260807&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4'. Dol oor gholf? Dan is hierdie die TV-program vir jou. Kom kuier saam met JP Quickelberge en Gideon van Rensburg soos hulle die pad vat om ons beste gholfbane te verken.", "start_date": "2026-08-07T00:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-07T00:30:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S8/E13'. Mar\u00ed Biderman-Pam bring styl en glans kombuis toe, Lyntjie Jaars deel haar storie, en Karen Badenhorst verduidelik waarom verhoudings soms verswak.", "start_date": "2026-08-07T01:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E18'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-07T02:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S3/E1'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-07T02:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S5/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-07T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E15'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-07T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E93'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-07T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons besoek Babylonstoren saam met die sangeres Anna Davel, waar sy en aanbieder Leon Gropp leer hoe om 'n tuinpartytjie in styl op te stel.", "start_date": "2026-08-07T05:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E3'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.", "start_date": "2026-08-07T05:30:00+00:00", "title": "Tydlose Skoonheid"}, {"desc": "'S1/E4'. Dol oor gholf? Dan is hierdie die TV-program vir jou. Kom kuier saam met JP Quickelberge en Gideon van Rensburg soos hulle die pad vat om ons beste gholfbane te verken.", "start_date": "2026-08-07T06:00:00+00:00", "title": "Gholftoer"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-07T06:30:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S8/E13'. Mar\u00ed Biderman-Pam bring styl en glans kombuis toe, Lyntjie Jaars deel haar storie, en Karen Badenhorst verduidelik waarom verhoudings soms verswak.", "start_date": "2026-08-07T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S3/E93'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-07T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E7'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-07T09:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E2'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-07T10:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S4/E4'. 'Wees die verandering' - Die entrepreneurs agter The Kindbrush, Blue Sky International en Eye + Laser Clinic vertel vir Armand van hulle roete na sukses en die verskil wat hulle op hulle pad maak.", "start_date": "2026-08-07T10:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S21/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-07T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E93'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-07T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E3'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-07T13:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E1'. Aanbieder Zetske van Pletzen en Dr. Mark Opperman bespreek die noodsaaklikheid van immuniteit en gesels met gaste Madelein en Casey oor hulle persoonlike struikelblokke.", "start_date": "2026-08-07T13:30:00+00:00", "title": "Die Klein Groot Verskil"}, {"desc": "'S4/E10'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-07T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-07T15:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-07T16:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-07T16:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S21/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-07T17:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E10'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-07T18:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-07T18:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-07T19:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E2'. Zetske van Pletzen en Dr. Mark Opperman bespreek die impak van stress op jou geestesgesondheid. Hul gesels met gaste Gerard en Renaldo oor hulle persoonlike ervarings en Zetske ondersoek 'n holistiese manier om te ontlaai.", "start_date": "2026-08-07T19:30:00+00:00", "title": "Die Klein Groot Verskil"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-07T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-07T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-07T22:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-07T22:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S21/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-07T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S1/E10'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-08T00:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T00:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-08T01:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E2'. Zetske van Pletzen en Dr. Mark Opperman bespreek die impak van stress op jou geestesgesondheid. Hul gesels met gaste Gerard en Renaldo oor hulle persoonlike ervarings en Zetske ondersoek 'n holistiese manier om te ontlaai.", "start_date": "2026-08-08T01:30:00+00:00", "title": "Die Klein Groot Verskil"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-08T02:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-08T03:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-08T04:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-08T04:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S33/E7'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-08T05:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E4'. Azille Coetzee, kultuurkenner, en Cornelia Faasen van Nati kuier by Roeline in die ateljee. Nicolette Kritzinger van Afrikaans.com gesels oor feeste en teaters.", "start_date": "2026-08-08T06:00:00+00:00", "title": "Ons gesels Afrikaans"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-08T06:30:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S10/E18'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-08T07:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S3/E5'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-08T07:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-08T08:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S5/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T08:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T09:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T10:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T10:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S6/E13'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T12:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E1'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E2'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S12/E13'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-08T15:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-08T16:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S2/E10'. Akteurs Irvine van der Merwe en Christian Bennet vee trane en sweet af wanneer Nicholis Manuel die hitte opstoot. Hierdie Sterkbek-uitdaging vind plaas by 'Ziggy's Burger Joint'.", "start_date": "2026-08-08T17:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T17:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S21/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-08T18:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-08T19:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-08T19:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-08T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S5/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T22:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S6/E13'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-09T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}