{"end_date": "2026-08-10", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260808.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260808&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E10'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-08T00:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T00:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-08T01:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E2'. Zetske van Pletzen en Dr. Mark Opperman bespreek die impak van stress op jou geestesgesondheid. Hul gesels met gaste Gerard en Renaldo oor hulle persoonlike ervarings en Zetske ondersoek 'n holistiese manier om te ontlaai.", "start_date": "2026-08-08T01:30:00+00:00", "title": "Die Klein Groot Verskil"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-08T02:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-08T03:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-08T04:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-08T04:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S33/E7'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-08T05:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E4'. Azille Coetzee, kultuurkenner, en Cornelia Faasen van Nati kuier by Roeline in die ateljee. Nicolette Kritzinger van Afrikaans.com gesels oor feeste en teaters.", "start_date": "2026-08-08T06:00:00+00:00", "title": "Ons gesels Afrikaans"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-08T06:30:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S10/E18'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-08T07:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S3/E5'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-08T07:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-08T08:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S5/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T08:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T09:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T10:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T10:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S6/E13'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T12:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E1'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E2'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S12/E13'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-08T15:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-08T16:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S2/E10'. Akteurs Irvine van der Merwe en Christian Bennet vee trane en sweet af wanneer Nicholis Manuel die hitte opstoot. Hierdie Sterkbek-uitdaging vind plaas by 'Ziggy's Burger Joint'.", "start_date": "2026-08-08T17:00:00+00:00", "title": "Sterkbek"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T17:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S21/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-08-08T18:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S2/E4'. In di\u00e9 kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.", "start_date": "2026-08-08T19:00:00+00:00", "title": "Die Wynmeester"}, {"desc": "'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-08T19:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S4/E8'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-08-08T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S5/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S5/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-08T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-08T22:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-08T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S6/E13'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-09T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E1'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-09T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E2'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-09T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S12/E13'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-09T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-09T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E12'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-09T05:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E2'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-09T05:30:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S12/E13'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-09T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-09T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E18'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-09T08:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E13'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T08:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E14'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T09:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E15'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S10/E12'. In die middel 90's in Botswana word Ria Wolmarans vermoor. Aanvanklik word 'n inbraak vermoed, maar wanneer Mari\u00ebtte Bosch maande later gearresteer word, en Ria se man boonop met Mari\u00ebtte trou.", "start_date": "2026-08-09T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S10/E13'. In die 1970's saai William van der Merwe - bekend as Die Skroewedraaier Maniak - verwoesting in Suid Afrika. Hy verkrag 9 vrouens oor 'n baie kort tydperk na hy hulle met 'n skroewedraaier dreig. N", "start_date": "2026-08-09T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E1'. Thabo Bester se opspraakwekkende verhaal was nuushooftrekke vanaf sy byna volmaakte ontsnapping uit 'n Suid-Afrikaanse tronk. Sedertien het hierdie saak die w\u00eareld se aandag aangegryp en raak die feite daagliks meer bisar.", "start_date": "2026-08-09T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E2'. N\u00e1 Rina Radloff se gru-moord in haar eie huis in Kwazulu-Natal in die laat 90's, onthul die polisie-ondersoek stories van bedrog en gerugte van die okkulte en satanisme.", "start_date": "2026-08-09T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-09T14:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-09T14:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S33/E7'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-09T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E13'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T16:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E14'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T16:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E15'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T17:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-09T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S10/E19'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-09T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-09T18:30:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S19/E2'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-09T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-09T20:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E12'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-09T20:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E14'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E15'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-09T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S10/E12'. In die middel 90's in Botswana word Ria Wolmarans vermoor. Aanvanklik word 'n inbraak vermoed, maar wanneer Mari\u00ebtte Bosch maande later gearresteer word, en Ria se man boonop met Mari\u00ebtte trou.", "start_date": "2026-08-09T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S10/E13'. In die 1970's saai William van der Merwe - bekend as Die Skroewedraaier Maniak - verwoesting in Suid Afrika. Hy verkrag 9 vrouens oor 'n baie kort tydperk na hy hulle met 'n skroewedraaier dreig. N", "start_date": "2026-08-09T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E1'. Thabo Bester se opspraakwekkende verhaal was nuushooftrekke vanaf sy byna volmaakte ontsnapping uit 'n Suid-Afrikaanse tronk. Sedertien het hierdie saak die w\u00eareld se aandag aangegryp en raak die feite daagliks meer bisar.", "start_date": "2026-08-10T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-08", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}