{"end_date": "2026-08-10", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260810.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260810&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E1'. Thabo Bester se opspraakwekkende verhaal was nuushooftrekke vanaf sy byna volmaakte ontsnapping uit 'n Suid-Afrikaanse tronk. Sedertien het hierdie saak die w\u00eareld se aandag aangegryp en raak die feite daagliks meer bisar.", "start_date": "2026-08-10T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E2'. N\u00e1 Rina Radloff se gru-moord in haar eie huis in Kwazulu-Natal in die laat 90's, onthul die polisie-ondersoek stories van bedrog en gerugte van die okkulte en satanisme.", "start_date": "2026-08-10T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E5'. Drie uiteenlopende ontwerpers vertel vir Armand hoe hulle geleenthede vir hulself en ander skep. The Phone Factory, Must Be Nice Clothing en Tag Design Studio deel hulle stories.", "start_date": "2026-08-10T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-10T02:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S33/E7'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-10T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E94'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-10T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E15'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-10T05:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-10T05:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S10/E19'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-10T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-10T06:30:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S19/E2'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-10T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E94'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-10T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-10T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E5'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-10T09:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E6'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-10T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-10T11:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E11'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.", "start_date": "2026-08-10T11:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S3/E94'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-10T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E3'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-08-10T13:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E8'. Geen filters. Geen perfekte profielfoto's. Net 'n groep mense wat hul w\u00eareld oopmaak en wys wie hulle werklik is wanneer niemand kyk nie.", "start_date": "2026-08-10T13:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S4/E11'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-10T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E17'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-10T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E6'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-10T15:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E7'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-10T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-10T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E12'. Letitia Bruwer skep tuine wat jou sintuie prikkel en jou siel streel. Met haar liefde vir buite wees en tuinbou-terapie ontwerp sy ruimtes wat emosioneel voed en waar elke plant, klank en reuk jou laat rus, ontdek en meevoer.", "start_date": "2026-08-10T17:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S19/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-10T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E4'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-08-10T19:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E9'. Dis tyd om verby die eerste indrukke te kyk. Hierdie enkellopendes deel hul w\u00eareld, hul persoonlikhede en hul hoop vir iets eg.", "start_date": "2026-08-10T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-10T20:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S2/E8'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-08-10T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S5/E17'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-10T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E6'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-10T21:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-10", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}