{"end_date": "2026-08-18", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260816.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260816&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S7/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-16T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-16T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S7/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-16T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E1'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-16T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-16T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E13'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-16T05:00:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-16T05:30:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S13/E1'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-08-16T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-08-16T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E19'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-16T08:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E16'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T08:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T09:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S11/E3'. Daar was destyds groot belangstelling in die bisarre, verwarrende, en uiteindelik tragiese verhaal van Happy Sindane wat beweer het dat hy as kind deur Rina Mzayiya ontvoer en in KwaMhlanga, Mpumalanga, grootgemaak is.", "start_date": "2026-08-16T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E4'. Wanneer Gerco van Deventer in 2017 in Libi\u00eb ontvoer word, begin 'n marteling vir hom en sy familie. Selfs met hulp van die regering en internasionale organisasies, is daar n\u00e1 byna 7 jaar nog geen sprake van redding nie.", "start_date": "2026-08-16T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E5'. Ruan van Heerden word deur die liefdevolle Barnie en Magda aangeneem, maar hy's 'n probleemkind en met dwelms deurmekaar. Op 9 Januarie 2020 val hy en 'n vriend vir Barnie en Magda met messe aan en los hulle vir die dood.", "start_date": "2026-08-16T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E6'. Reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy het regoor Suid-Afrika 'n skrikbewind gevoer en kwesbare bejaardes aangeval, beroof en vermoor.", "start_date": "2026-08-16T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E6'. n hierdie week se episode raak Armand ge\u00efnspireerd deur drie splinternuwe entrepreneurs. Hy gesels met Monise Beauty, Mutilife en Adult Education Institute.", "start_date": "2026-08-16T14:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.", "start_date": "2026-08-16T14:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S33/E8'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-16T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E16'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T16:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T16:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T17:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.", "start_date": "2026-08-16T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S10/E20'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-16T18:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E4'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-16T18:30:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S19/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-16T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E6'. n hierdie week se episode raak Armand ge\u00efnspireerd deur drie splinternuwe entrepreneurs. Hy gesels met Monise Beauty, Mutilife en Adult Education Institute.", "start_date": "2026-08-16T20:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S1/E13'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.", "start_date": "2026-08-16T20:30:00+00:00", "title": "Piet braai padlangs"}, {"desc": "'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-16T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S11/E3'. Daar was destyds groot belangstelling in die bisarre, verwarrende, en uiteindelik tragiese verhaal van Happy Sindane wat beweer het dat hy as kind deur Rina Mzayiya ontvoer en in KwaMhlanga, Mpumalanga, grootgemaak is.", "start_date": "2026-08-16T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E4'. Wanneer Gerco van Deventer in 2017 in Libi\u00eb ontvoer word, begin 'n marteling vir hom en sy familie. Selfs met hulp van die regering en internasionale organisasies, is daar n\u00e1 byna 7 jaar nog geen sprake van redding nie.", "start_date": "2026-08-16T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E5'. Ruan van Heerden word deur die liefdevolle Barnie en Magda aangeneem, maar hy's 'n probleemkind en met dwelms deurmekaar. Op 9 Januarie 2020 val hy en 'n vriend vir Barnie en Magda met messe aan en los hulle vir die dood.", "start_date": "2026-08-17T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S11/E6'. Reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy het regoor Suid-Afrika 'n skrikbewind gevoer en kwesbare bejaardes aangeval, beroof en vermoor.", "start_date": "2026-08-17T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E6'. n hierdie week se episode raak Armand ge\u00efnspireerd deur drie splinternuwe entrepreneurs. Hy gesels met Monise Beauty, Mutilife en Adult Education Institute.", "start_date": "2026-08-17T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.", "start_date": "2026-08-17T02:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S33/E8'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-17T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E99'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-17T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-08-17T05:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.", "start_date": "2026-08-17T05:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S10/E20'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-08-17T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S1/E4'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-17T06:30:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S19/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-17T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E99'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-17T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E17'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-17T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E6'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-17T09:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E7'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-17T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-17T11:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E12'. Letitia Bruwer skep tuine wat jou sintuie prikkel en jou siel streel. Met haar liefde vir buite wees en tuinbou-terapie ontwerp sy ruimtes wat emosioneel voed en waar elke plant, klank en reuk jou laat rus, ontdek en meevoer.", "start_date": "2026-08-17T11:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S3/E99'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-08-17T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-08-17T13:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E9'. Dis tyd om verby die eerste indrukke te kyk. Hierdie enkellopendes deel hul w\u00eareld, hul persoonlikhede en hul hoop vir iets eg.", "start_date": "2026-08-17T13:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S5/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-08-17T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E21'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-17T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E7'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-17T15:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E8'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-17T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-17T17:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E13'. Leon Kluge is 'n ikoon wat by die 2025 Chelsea-blommeskou nog 'n goue medalje ryker geword het. In sy hart is hy steeds die kind wat buite grootgeword het.", "start_date": "2026-08-17T17:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S19/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-17T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E5'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-08-17T19:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E10'. Voordat iemand gekies word, moet hulle eers gesien word. Hierdie week word 'n kykie gegee in vier alleenlopendes se w\u00eareld, hul stories en wat hulle regtig soek in 'n maat.", "start_date": "2026-08-17T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E4'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.", "start_date": "2026-08-17T20:00:00+00:00", "title": "Moeder"}, {"desc": "'S2/E9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-08-17T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S5/E21'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-08-17T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E7'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-08-17T21:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E8'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-08-17T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E4'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-08-17T23:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E13'. Leon Kluge is 'n ikoon wat by die 2025 Chelsea-blommeskou nog 'n goue medalje ryker geword het. In sy hart is hy steeds die kind wat buite grootgeword het.", "start_date": "2026-08-17T23:30:00+00:00", "title": "Die Tuinmakers"}, {"desc": "'S19/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-08-18T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}