{"end_date": "2026-09-08", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260906.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260906&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E1'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-09-06T18:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-09-06T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E9'. Om 'n entrepreneur te wees \u00e9n 'n spasie van geselligheid vir ander te skep, is beslis 'n voorreg. Monks Gin & River Edge Accommodation, Harbour Caf\u00e9 en CaterCraze wys ons hoe.", "start_date": "2026-09-06T20:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S2/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-09-06T20:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E26'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-06T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E27'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-06T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S12/E2'. Kyle Ruiters was van jongs af gefassineerd met reeksmoordenaars. Wanneer hy uiteindelik besluit om Lynette Volschenk te teiken, wonder mens of daar ooit hoop was vir die jong man.", "start_date": "2026-09-06T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S12/E3'. 'Iewers moet mens tog tot jou sinne kom...' Dit is die gevoel van die regter na die afskuwelike aanval en moord op Natasha Barnard een aand na 'n rusie in 'n kroeg wat geweldadig geraak het.", "start_date": "2026-09-06T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S12/E4'. Gerhard Ackerman het volgehou dat hy net kinders uit arm omstandighede wou help. Die feit dat hy die jong seuns uitgebyt en verkrag het, het die hele land geruk.", "start_date": "2026-09-07T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S12/E5'. Die smagting om haar eie kind te h\u00ea het Loretta Cook tot een van Suid Afrika se skokkendste dade gedryf toe sy 'n ongebore kind uit haar swanger buurvrou se maag gesny het.", "start_date": "2026-09-07T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S4/E9'. Om 'n entrepreneur te wees \u00e9n 'n spasie van geselligheid vir ander te skep, is beslis 'n voorreg. Monks Gin & River Edge Accommodation, Harbour Caf\u00e9 en CaterCraze wys ons hoe.", "start_date": "2026-09-07T02:00:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S3/E4'. Radio-omroeper Natasha van der Merwe is in die ateljee en praat oor die uitdagende tye wat sy te bowe moes kom. Ruan Winter van Vitaderm praat oor kombinasievel.", "start_date": "2026-09-07T02:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S33/E11'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-09-07T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E114'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-07T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E27'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-07T05:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E4'. Radio-omroeper Natasha van der Merwe is in die ateljee en praat oor die uitdagende tye wat sy te bowe moes kom. Ruan Winter van Vitaderm praat oor kombinasievel.", "start_date": "2026-09-07T05:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S10/E23'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-09-07T06:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S2/E1'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-09-07T06:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E6'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-09-07T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E114'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-07T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-07T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E9'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-09-07T09:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E10'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-09-07T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E2'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-09-07T11:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S3/E114'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-07T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E7'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-09-07T13:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E12'. Oud en jonk. Gay en straight. Verskillende stories, maar dieselfde wens: om die perfekte pasmaat te vind.", "start_date": "2026-09-07T13:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-09-07T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E33'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-07T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E10'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-09-07T15:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E11'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-09-07T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E3'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-09-07T17:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S19/E7'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-09-07T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E8'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-09-07T19:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E13'. Geen awkward DM's nie. Geen swipes nie. Net vier mense wat hulself voorstel en hoop iemand hou van wat hulle sien.", "start_date": "2026-09-07T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E1'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-09-07T20:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S2/E12'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-09-07T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S5/E33'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-07T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E10'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-09-07T21:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S33/E11'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-09-07T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E3'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-09-07T23:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S19/E7'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-09-08T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-06", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}