{"end_date": "2026-09-10", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20260909.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20260909&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E1'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-09-09T00:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E4'. Ashley de Lange lei JP na die bekende Babylonstoren. Terwyl hulle wyne proe, ontdek hulle ook die indrukwekkende wynmuseum. Hulle eindig die dag by die chardonnay- en cab sav-meesters Glen Carlou.", "start_date": "2026-09-09T00:30:00+00:00", "title": "Kelderklas"}, {"desc": "'S21/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-09-09T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-09-09T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S5/E34'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-09T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E28'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-09T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E116'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-09T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E5'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. D\u00ede bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.", "start_date": "2026-09-09T05:00:00+00:00", "title": "BoerBokke"}, {"desc": "'S10/E23'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-09-09T05:30:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S2/E1'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-09-09T06:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S2/E4'. Ashley de Lange lei JP na die bekende Babylonstoren. Terwyl hulle wyne proe, ontdek hulle ook die indrukwekkende wynmuseum. Hulle eindig die dag by die chardonnay- en cab sav-meesters Glen Carlou.", "start_date": "2026-09-09T06:30:00+00:00", "title": "Kelderklas"}, {"desc": "'S21/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur.", "start_date": "2026-09-09T07:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S3/E116'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-09T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-09T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E26'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-09T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E12'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-09-09T10:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S9/E4'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-09-09T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S4/E9'. Om 'n entrepreneur te wees \u00e9n 'n spasie van geselligheid vir ander te skep, is beslis 'n voorreg. Monks Gin & River Edge Accommodation, Harbour Caf\u00e9 en CaterCraze wys ons hoe.", "start_date": "2026-09-09T11:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S3/E116'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-09T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E11'. Anita en Candice gesels oor egskeidings - van vriendskappe wat opbreek en kinders wat tussen twee huise trek tot meubels wat opgedeel moet word.", "start_date": "2026-09-09T13:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E11'. Wat as jy kon swipe sonder om jou foon op te tel? Vier deelnemers sit hul harte, huise en hoop vir liefde op TV.", "start_date": "2026-09-09T13:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-09-09T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E35'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-09T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E29'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-09T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-09-09T16:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S9/E5'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-09-09T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema wat selfs oor grense strek. Elsje Designs, Carla's Au Pairs en Buff and Fellow deel hul stories.", "start_date": "2026-09-09T17:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S13/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-09-09T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E12'. Anita en Candice gesels oor kinders - van tantrums in die openbaar en kieskeurige eters tot ouers wat opinies het oor hoe jy jou kinders grootmaak.", "start_date": "2026-09-09T19:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E12'. Oud en jonk. Gay en straight. Verskillende stories, maar dieselfde wens: om die perfekte pasmaat te vind.", "start_date": "2026-09-09T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S19/E7'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-09-09T20:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S5/E35'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-09T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E29'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-09T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E13'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-09-09T22:00:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S9/E5'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-09-09T22:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema wat selfs oor grense strek. Elsje Designs, Carla's Au Pairs en Buff and Fellow deel hul stories.", "start_date": "2026-09-09T23:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S13/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-09-10T00:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E12'. Anita en Candice gesels oor kinders - van tantrums in die openbaar en kieskeurige eters tot ouers wat opinies het oor hoe jy jou kinders grootmaak.", "start_date": "2026-09-10T01:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E12'. Oud en jonk. Gay en straight. Verskillende stories, maar dieselfde wens: om die perfekte pasmaat te vind.", "start_date": "2026-09-10T01:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S19/E7'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-09-10T02:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S5/E35'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-10T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E29'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-10T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E117'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-10T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E11'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.", "start_date": "2026-09-10T05:00:00+00:00", "title": "Tietie En Nanna Kook"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema wat selfs oor grense strek. Elsje Designs, Carla's Au Pairs en Buff and Fellow deel hul stories.", "start_date": "2026-09-10T05:30:00+00:00", "title": "Klein Sake, Groot Drome"}, {"desc": "'S13/E4'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-09-10T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E12'. Anita en Candice gesels oor kinders - van tantrums in die openbaar en kieskeurige eters tot ouers wat opinies het oor hoe jy jou kinders grootmaak.", "start_date": "2026-09-10T07:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S1/E12'. Oud en jonk. Gay en straight. Verskillende stories, maar dieselfde wens: om die perfekte pasmaat te vind.", "start_date": "2026-09-10T07:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S3/E117'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-10T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-10T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E27'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-10T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E4'. Radio-omroeper Natasha van der Merwe is in die ateljee en praat oor die uitdagende tye wat sy te bowe moes kom. Ruan Winter van Vitaderm praat oor kombinasievel.", "start_date": "2026-09-10T10:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S33/E11'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-09-10T10:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E4'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. D\u00ede bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.", "start_date": "2026-09-10T11:30:00+00:00", "title": "BoerBokke"}, {"desc": "'S3/E117'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-09-10T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S9/E4'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-09-10T13:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S6/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-09-10T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E36'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-10T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E30'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-10T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E1'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.", "start_date": "2026-09-10T16:00:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S33/E12'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-09-10T16:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E5'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. D\u00ede bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.", "start_date": "2026-09-10T17:30:00+00:00", "title": "BoerBokke"}, {"desc": "'S2/E2'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-09-10T18:00:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S3/E1'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.", "start_date": "2026-09-10T18:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S9/E5'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-09-10T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S10/E23'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.", "start_date": "2026-09-10T20:00:00+00:00", "title": "Nisboere"}, {"desc": "'S3/E6'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-09-10T20:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S5/E36'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-09-10T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E30'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-09-10T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-09", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}