{"end_date": "2026-10-03", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261001.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261001&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E4'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.", "start_date": "2026-10-01T18:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S9/E8'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-01T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E1'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-01T20:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S1/E2'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-01T20:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S6/E4'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-01T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E39'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-01T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E4'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.", "start_date": "2026-10-01T22:00:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S34/E2'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-01T22:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E1'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-10-01T23:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S2/E5'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-10-02T00:00:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S3/E4'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.", "start_date": "2026-10-02T00:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S9/E8'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-02T01:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E1'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-02T02:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S1/E2'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-02T02:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S6/E4'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-02T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S1/E39'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-02T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E133'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-02T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-02T05:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E1'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-10-02T05:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S2/E5'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-10-02T06:00:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S3/E4'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.", "start_date": "2026-10-02T06:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S9/E8'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-02T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S3/E133'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-02T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S5/E2'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-02T09:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S2/E4'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-02T10:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E2'. Tafel-toere neem kykers na die onontdekte uithoeke van Suid-Afrika - waar elke dorp se geheim ontdek \u00e9n deur sy eie mense getransformeer word.", "start_date": "2026-10-02T10:30:00+00:00", "title": "Tafel-toere"}, {"desc": "'S1/E1'. Di\u00e9 Erfenisdag wys Herman Lensing jou hoe jy vanjaar jou braai behoorlik kan optof. Moontlik gemaak deur Food Lover's Market.", "start_date": "2026-10-02T11:00:00+00:00", "title": "Herman se erfenistafel"}, {"desc": "'S3/E133'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-02T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S3/E3'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.", "start_date": "2026-10-02T13:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S3/E2'. Ricky Schroeder kuier by Sherlin en gesels oor balans tussen liggaam en gees. Ruan Winter van Vitaderm verduidelik velsorg vir mans.", "start_date": "2026-10-02T13:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S7/E11'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-02T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S5/E3'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-02T15:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S2/E5'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-02T16:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E3'. Tafel-toere neem kykers na die onontdekte uithoeke van Suid-Afrika - waar elke dorp se geheim ontdek \u00e9n deur sy eie mense getransformeer word.", "start_date": "2026-10-02T16:30:00+00:00", "title": "Tafel-toere"}, {"desc": "'S22/E1'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-02T17:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S2/E2'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-10-02T18:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S2/E5'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-02T18:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S3/E4'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.", "start_date": "2026-10-02T19:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S3/E3'. Sherlin gesels met Marciel Hopkins oor beheer en hoe 'n baba balans kan laat wankel. Ruan Winter van Vitaderm praat oor kollageen en aanvullings.", "start_date": "2026-10-02T19:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S1/E2'. JP Keyter gesels met besonderse mense in die skoot van die natuur - waar elke gesprek vars lug inasem en jou herinner hoekom mense saak maak.", "start_date": "2026-10-02T20:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'Hart van die huis met Universal Kitchens. S2/E2'. Daar is lig aan die einde van die renovasie-tonnel en di\u00e9 een verdien om gevier te word. Bok en Hanna spog met Universal Kitchens se handewerk en nooi 'n paar vriende.", "start_date": "2026-10-02T20:30:00+00:00", "title": "Hart van die huis met Universal..."}, {"desc": "'S5/E3'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-02T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S2/E5'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-02T22:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E3'. Tafel-toere neem kykers na die onontdekte uithoeke van Suid-Afrika - waar elke dorp se geheim ontdek \u00e9n deur sy eie mense getransformeer word.", "start_date": "2026-10-02T22:30:00+00:00", "title": "Tafel-toere"}, {"desc": "'S22/E1'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-02T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S2/E2'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-10-03T00:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}