{"end_date": "2026-10-05", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261004.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261004&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S10/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-04T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S10/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-04T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S10/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-04T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E8'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-04T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E9'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-04T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E2'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-04T05:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S13/E8'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-04T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E9'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-04T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E1'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-04T08:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S1/E37'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T08:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E38'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T09:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E39'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S13/E5'. Robin Smith, bekend as Chris Boshoff, en sy vrou word deur die Valke arressteer na hulle Robin se dood vervals het. 'n Lewensversekeringseis van meer as R1,7 miljoen is by Old Mutual ingedien.", "start_date": "2026-10-04T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S13/E6'. Die oproep wat geen ouer moet kry nie: Die nuus dat jou dogter haar eie lewe geneem het. Met gebroke harte het Nadia Lloyd se ouers dadelik te werk gegaan om die waarheid te leer... met ontstellende gevolge.", "start_date": "2026-10-04T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S13/E7'. Op 7 Julie, 1999 het drie onskuldige vriende uitgery om die natuurskoon van die Franschhoekpas te geniet. Sonder enige waarskuwing besluit 'n groep mans om hulle te beroof en grusaam om die lewe te bring...", "start_date": "2026-10-04T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S13/E8'. Jaydon Glazer en sy skoolmaat was eens op 'n tyd groot vriende gewees, maar ongelukkig het tienerhormone en ego's die vriendskap vernietig en plek gemaak vir wedywering, dreigemente en koelbloedige moord.", "start_date": "2026-10-04T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E3'. Tafel-toere neem kykers na die onontdekte uithoeke van Suid-Afrika - waar elke dorp se geheim ontdek \u00e9n deur sy eie mense getransformeer word.", "start_date": "2026-10-04T14:00:00+00:00", "title": "Tafel-toere"}, {"desc": "'S1/E4'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.", "start_date": "2026-10-04T14:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S34/E2'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-04T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E37'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T16:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E38'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T16:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E39'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T17:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E4'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.", "start_date": "2026-10-04T17:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S1/E2'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-04T18:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E5'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-10-04T18:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E10'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-04T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E2'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-04T20:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S1/E38'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E39'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-04T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S13/E5'. Robin Smith, bekend as Chris Boshoff, en sy vrou word deur die Valke arressteer na hulle Robin se dood vervals het. 'n Lewensversekeringseis van meer as R1,7 miljoen is by Old Mutual ingedien.", "start_date": "2026-10-04T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S13/E6'. Die oproep wat geen ouer moet kry nie: Die nuus dat jou dogter haar eie lewe geneem het. Met gebroke harte het Nadia Lloyd se ouers dadelik te werk gegaan om die waarheid te leer... met ontstellende gevolge.", "start_date": "2026-10-04T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S13/E7'. Op 7 Julie, 1999 het drie onskuldige vriende uitgery om die natuurskoon van die Franschhoekpas te geniet. Sonder enige waarskuwing besluit 'n groep mans om hulle te beroof en grusaam om die lewe te bring...", "start_date": "2026-10-05T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S13/E8'. Jaydon Glazer en sy skoolmaat was eens op 'n tyd groot vriende gewees, maar ongelukkig het tienerhormone en ego's die vriendskap vernietig en plek gemaak vir wedywering, dreigemente en koelbloedige moord.", "start_date": "2026-10-05T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E3'. Tafel-toere neem kykers na die onontdekte uithoeke van Suid-Afrika - waar elke dorp se geheim ontdek \u00e9n deur sy eie mense getransformeer word.", "start_date": "2026-10-05T02:00:00+00:00", "title": "Tafel-toere"}, {"desc": "'S1/E4'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.", "start_date": "2026-10-05T02:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S34/E2'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-05T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E134'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-05T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E39'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-05T05:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E4'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.", "start_date": "2026-10-05T05:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S1/E2'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-05T06:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E5'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.", "start_date": "2026-10-05T06:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E10'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-05T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E134'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-05T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E1'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-05T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S3/E13'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-05T09:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E1'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-05T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E6'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-10-05T11:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S3/E134'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-05T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E1'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-10-05T13:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E3'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-05T13:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S7/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-05T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S6/E5'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-05T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E1'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-05T15:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E2'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-05T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E7'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-10-05T17:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S19/E11'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-05T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E2'. Sumarie Jordaan en beroemdes word bekendgestel aan mense met fisieke uitdagings om stories wat dikwels oor die hoof gesien word, na vore te bring.", "start_date": "2026-10-05T19:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E4'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-05T19:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S2/E5'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-05T20:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S3/E3'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-10-05T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S6/E5'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-05T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E1'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-05T21:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}