{"end_date": "2026-10-27", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261016.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261016&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S20/E1'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-27T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E5'. Cintaine Schutte ervaar hoe Ilana Hermes, doof-blind, elke dag die lig in haar donker w\u00eareld bring.", "start_date": "2026-10-27T01:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-27T01:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S2/E8'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-27T02:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S3/E6'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-10-27T02:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S6/E17'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-27T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E4'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-27T03:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S3/E150'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-27T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E10'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-10-27T05:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S20/E1'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-27T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E5'. Cintaine Schutte ervaar hoe Ilana Hermes, doof-blind, elke dag die lig in haar donker w\u00eareld bring.", "start_date": "2026-10-27T07:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-27T07:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S3/E150'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-27T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-27T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E7'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-27T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-27T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E5'. In die episode gesels JP met Adrian Windvogel oor sy reis as Afrikaanse rapkunstenaar, sy musiekdrome en die uitdaging om musiek met 'n dagtaak te balanseer.", "start_date": "2026-10-27T11:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S1/E4'. Die Liebenbergs reis verder deur die laeveld en vat die Hoedspruit Honne aan in een van hul moeilikste wedstryde tot dusver.", "start_date": "2026-10-27T11:30:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S3/E150'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-27T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E4'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-27T13:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S9/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-27T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S6/E18'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-27T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E10'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-27T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S34/E6'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-27T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E6'. In die episode gesels JP met Rachel John oor haar lewe as Nederlandse model, skrywer en glanspersoon, haar NGO en haar liefde vir branderplankry.", "start_date": "2026-10-27T17:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S1/E5'. In die Noord-Wes speel twee spanne uit teen mekaar voor die wenners vir Corn\u00e9 & Morn\u00e9 aanvat op Sun City se bane. Die Liebenbergs geniet ook welverdiende gesinstyd saam.", "start_date": "2026-10-27T17:30:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-27T18:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S6/E4'. Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monolo\u00eb te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.", "start_date": "2026-10-27T18:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S1/E5'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-27T19:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S13/E11'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-27T20:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S6/E18'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-27T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E10'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-27T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-27", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}