{"end_date": "2026-10-23", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261021.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261021&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E7'. Hierdie week op Dorpie-doenlys besoek ons Cullinan en die buitewyke van Pretoria!", "start_date": "2026-10-22T18:30:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S9/E11'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-22T19:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E4'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-22T20:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S1/E5'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hu", "start_date": "2026-10-22T20:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S6/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-22T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-22T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-22T22:00:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-22T22:30:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E4'. Sanger Francois van Coke ontmoet Tony Williams, 'n rolstoelgebruiker wat sy eie kar ombou. Francois ry Tony se aangepaste kar en ervaar sy onafhanklikheid,", "start_date": "2026-10-22T23:30:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S2/E8'. Tweeling-seuntjie-ma, Sherlin Barends, Norman Turner van Dynamikos en Dr. Hough gesels met Efraine oor noodgevalle by die huis.", "start_date": "2026-10-23T00:00:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-22", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}