{"end_date": "2026-10-24", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261022.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261022&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-23T18:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week op Dorpie-doenlys besoek ons Cullinan en die buitewyke van Pretoria!", "start_date": "2026-10-23T19:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S6/E2'. Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monolo\u00eb te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.", "start_date": "2026-10-23T19:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S1/E5'. In die episode gesels JP met Adrian Windvogel oor sy reis as Afrikaanse rapkunstenaar, sy musiekdrome en die uitdaging om musiek met 'n dagtaak te balanseer.", "start_date": "2026-10-23T20:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-23T20:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S5/E6'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-23T21:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S2/E8'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-23T22:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-10-23T22:30:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S22/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-23T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S2/E5'. Cintaine Schutte ervaar hoe Ilana Hermes, doof-blind, elke dag die lig in haar donker w\u00eareld bring.", "start_date": "2026-10-24T00:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-23", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}