{"end_date": "2026-10-25", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261023.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261023&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E7'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-24T19:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S6/E2'. Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monolo\u00eb te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.", "start_date": "2026-10-24T19:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S5/E6'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-24T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S6/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-24T22:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S11/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-24", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}