{"end_date": "2026-10-26", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261024.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261024&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E5'. Cintaine Schutte ervaar hoe Ilana Hermes, doof-blind, elke dag die lig in haar donker w\u00eareld bring.", "start_date": "2026-10-24T00:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-24T00:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week op Dorpie-doenlys besoek ons Cullinan en die buitewyke van Pretoria!", "start_date": "2026-10-24T01:00:00+00:00", "title": "Dorpie-doenlys"}, {"desc": "'S6/E2'. Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monolo\u00eb te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.", "start_date": "2026-10-24T01:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S1/E5'. In die episode gesels JP met Adrian Windvogel oor sy reis as Afrikaanse rapkunstenaar, sy musiekdrome en die uitdaging om musiek met 'n dagtaak te balanseer.", "start_date": "2026-10-24T02:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-24T02:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S5/E6'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-24T03:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S2/E8'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-24T04:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-10-24T04:30:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-24T05:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E5'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-24T06:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S1/E4'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-24T07:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S4/E3'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-24T07:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-10-24T08:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S6/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T08:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T09:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T10:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-24T10:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S11/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T11:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T12:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T13:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E11'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-24T15:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E12'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-24T16:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E5'. In die episode gesels JP met Adrian Windvogel oor sy reis as Afrikaanse rapkunstenaar, sy musiekdrome en die uitdaging om musiek met 'n dagtaak te balanseer.", "start_date": "2026-10-24T17:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-24T17:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S22/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T18:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S2/E7'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-24T19:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S6/E2'. Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monolo\u00eb te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.", "start_date": "2026-10-24T19:30:00+00:00", "title": "Gekies Vir Die Kollig!"}, {"desc": "'S5/E6'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.", "start_date": "2026-10-24T20:00:00+00:00", "title": "Slim Vang Sy Baas: Musiek"}, {"desc": "'S6/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T21:30:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S6/E16'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-24T22:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-10-24T22:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S11/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-24T23:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E11'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-25T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E12'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-25T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E5'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-25T05:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S13/E11'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-25T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E12'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-25T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E4'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-25T08:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E7'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T08:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E8'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T09:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S14/E4'. ASHLEY OOSTHUIZEN Na skool verken Ashley Oosthuizen Thailand, gereed vir avontuur. Ongelukkig kruis sy paaie met iemand wat haar lewe onherroeplik verander.", "start_date": "2026-10-25T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E5'. PETER O-ROURKE MOORD Peter O'Rourke is impulsief in sy oprit deur 4 aangeval, gemotiveer deur vinnige wins. Die doel was sy kar, maar hy betaal met sy lewe.", "start_date": "2026-10-25T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E6'. Madeleen Bredendhann se ma en ouma word in April 2003 met 'n byl aangeval en vermoor. Na 'n dramatiese hofsaak asook appelsake, word Madeleen self vir die twee moorde tot lewenslank gevonnis.", "start_date": "2026-10-25T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E7'. Deel 1: Op 6 Mei, 2024, stort 'n gebou in George sonder waarskuwing inmekaar. Noodspanne werk onuitputtend om oorlewendes te probeer red. Was dit 'n fratsongeluk, of kon iets anders hierdie tragedie veroorsaak?", "start_date": "2026-10-25T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-10-25T14:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-25T14:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-25T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E7'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T16:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E8'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T16:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T17:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-25T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E5'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-25T18:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E8'. Tweeling-seuntjie-ma, Sherlin Barends, Norman Turner van Dynamikos en Dr. Hough gesels met Efraine oor noodgevalle by die huis.", "start_date": "2026-10-25T18:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E13'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-25T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E5'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-25T20:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S2/E8'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S14/E4'. ASHLEY OOSTHUIZEN Na skool verken Ashley Oosthuizen Thailand, gereed vir avontuur. Ongelukkig kruis sy paaie met iemand wat haar lewe onherroeplik verander.", "start_date": "2026-10-25T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E5'. PETER O-ROURKE MOORD Peter O'Rourke is impulsief in sy oprit deur 4 aangeval, gemotiveer deur vinnige wins. Die doel was sy kar, maar hy betaal met sy lewe.", "start_date": "2026-10-25T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E6'. Madeleen Bredendhann se ma en ouma word in April 2003 met 'n byl aangeval en vermoor. Na 'n dramatiese hofsaak asook appelsake, word Madeleen self vir die twee moorde tot lewenslank gevonnis.", "start_date": "2026-10-26T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-24", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}