{"end_date": "2026-10-27", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261025.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261025&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S11/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T00:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T01:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S11/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-25T02:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai"}, {"desc": "'S13/E11'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-25T03:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E12'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-25T04:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E5'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-25T05:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S13/E11'. In di\u00e9 geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-10-25T06:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S9/E12'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-10-25T07:00:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S1/E4'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-25T08:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E7'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T08:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E8'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T09:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S14/E4'. ASHLEY OOSTHUIZEN Na skool verken Ashley Oosthuizen Thailand, gereed vir avontuur. Ongelukkig kruis sy paaie met iemand wat haar lewe onherroeplik verander.", "start_date": "2026-10-25T10:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E5'. PETER O-ROURKE MOORD Peter O'Rourke is impulsief in sy oprit deur 4 aangeval, gemotiveer deur vinnige wins. Die doel was sy kar, maar hy betaal met sy lewe.", "start_date": "2026-10-25T11:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E6'. Madeleen Bredendhann se ma en ouma word in April 2003 met 'n byl aangeval en vermoor. Na 'n dramatiese hofsaak asook appelsake, word Madeleen self vir die twee moorde tot lewenslank gevonnis.", "start_date": "2026-10-25T12:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E7'. Deel 1: Op 6 Mei, 2024, stort 'n gebou in George sonder waarskuwing inmekaar. Noodspanne werk onuitputtend om oorlewendes te probeer red. Was dit 'n fratsongeluk, of kon iets anders hierdie tragedie veroorsaak?", "start_date": "2026-10-25T13:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-10-25T14:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-25T14:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-25T15:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S2/E7'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T16:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E8'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T16:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T17:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-25T17:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E5'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander pa-en-seun-pare uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-10-25T18:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E8'. Tweeling-seuntjie-ma, Sherlin Barends, Norman Turner van Dynamikos en Dr. Hough gesels met Efraine oor noodgevalle by die huis.", "start_date": "2026-10-25T18:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E13'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-25T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E5'. Vyf uitvoerende kunstenaars word onder die kollig geplaas op hul reis na die grootste Afrikaanse musiek platform ter land: Afrikaans is Groot 2025, waar emosies hoog loop, drome waar word en plaaslike trots skyn.", "start_date": "2026-10-25T20:00:00+00:00", "title": "Die Oomblik"}, {"desc": "'S2/E8'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-25T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S14/E4'. ASHLEY OOSTHUIZEN Na skool verken Ashley Oosthuizen Thailand, gereed vir avontuur. Ongelukkig kruis sy paaie met iemand wat haar lewe onherroeplik verander.", "start_date": "2026-10-25T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E5'. PETER O-ROURKE MOORD Peter O'Rourke is impulsief in sy oprit deur 4 aangeval, gemotiveer deur vinnige wins. Die doel was sy kar, maar hy betaal met sy lewe.", "start_date": "2026-10-25T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E6'. Madeleen Bredendhann se ma en ouma word in April 2003 met 'n byl aangeval en vermoor. Na 'n dramatiese hofsaak asook appelsake, word Madeleen self vir die twee moorde tot lewenslank gevonnis.", "start_date": "2026-10-26T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S14/E7'. Deel 1: Op 6 Mei, 2024, stort 'n gebou in George sonder waarskuwing inmekaar. Noodspanne werk onuitputtend om oorlewendes te probeer red. Was dit 'n fratsongeluk, of kon iets anders hierdie tragedie veroorsaak?", "start_date": "2026-10-26T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E1'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-10-26T02:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-26T02:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-26T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E149'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-26T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E9'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-10-26T05:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E3'. Neels van Jaarsveld is passievol oor troeteldiere. In hierdie geselsprogram vind hy meer uit oor ons viervoetige vriende, van katte en honde tot eksotiese troeteldiere.", "start_date": "2026-10-26T05:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Troeteldiere"}, {"desc": "'S1/E5'. In die Noord-Wes speel twee spanne uit teen mekaar voor die wenners vir Corn\u00e9 & Morn\u00e9 aanvat op Sun City se bane. Die Liebenbergs geniet ook welverdiende gesinstyd saam.", "start_date": "2026-10-26T06:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E8'. Tweeling-seuntjie-ma, Sherlin Barends, Norman Turner van Dynamikos en Dr. Hough gesels met Efraine oor noodgevalle by die huis.", "start_date": "2026-10-26T06:30:00+00:00", "title": "Wat 'n ma moet weet"}, {"desc": "'S19/E13'. In 2017 slaan die Valke op 'n huis in Brooklyn, Kaapstad, toe. Twee vroue word in die huis gekry.", "start_date": "2026-10-26T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E149'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-26T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-26T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E3'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-26T09:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E4'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-26T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E9'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-10-26T11:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S3/E149'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-10-26T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E4'. Sanger Francois van Coke ontmoet Tony Williams, 'n rolstoelgebruiker wat sy eie kar ombou. Francois ry Tony se aangepaste kar en ervaar sy onafhanklikheid,", "start_date": "2026-10-26T13:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E6'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hu", "start_date": "2026-10-26T13:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S9/E2'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-10-26T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S6/E17'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-26T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E4'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-26T15:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-26T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E10'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-10-26T17:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S20/E1'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-26T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E5'. Cintaine Schutte ervaar hoe Ilana Hermes, doof-blind, elke dag die lig in haar donker w\u00eareld bring.", "start_date": "2026-10-26T19:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.", "start_date": "2026-10-26T19:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S2/E8'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-10-26T20:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S3/E6'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-10-26T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S6/E17'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-10-26T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E4'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-10-26T21:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E5'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-26T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E10'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-10-26T23:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S20/E1'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-10-27T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-25", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}