{"end_date": "2026-11-17", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261115.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261115&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E1'. Ons verken die Suid-Afrikaanse wynbedryf met die aanbieder JP Quickelberge. Hy besoek top-wynplase", "start_date": "2026-11-15T18:30:00+00:00", "title": "Kelderklas"}, {"desc": "'S20/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-15T19:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E2'. In di\u00e9 maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings van die moderne w\u00eareld agterlaat.", "start_date": "2026-11-15T20:00:00+00:00", "title": "Wilde Liefde"}, {"desc": "'S2/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-15T21:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S2/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-15T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S15/E3'. 'n Vrolike dag by die sirkus verander in 'n chaotiese tragedie wanneer die sirkus-tent na 'n hewige storm op die sirkusgangers inmekaarstort. Minstens 120 mense is beseer en 'n jong kind is oorlede.", "start_date": "2026-11-15T22:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E4'. Was dit jaloesie? 'n Gebroke hart? Die effekte van emosionele trauma? Hierdie vra bly oor nadat Lesley-Ann Damons die 9-jarige Quinisha Sebrandt strand toe gevat het om te gaan swem, en toe vermoor het...", "start_date": "2026-11-15T23:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E5'. Francois Leibrandt se geskiedenis van gruwelagtige aanrandings en intimidasie het naderhand die indruk gegee dat hy onstuitbaar was. Onskuldige mense, en selfs polisielede, was slagoffers van sy geweld.", "start_date": "2026-11-16T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S15/E6'. In 2015 word die lyk van 'n Amerikaner, Gabriela Kabrins, in 'n spoghotel in Kampsbaai gevind. Haar k\u00earel van Guatemala, word in hegtenis geneem, maar die moordsaak lok agterdogtigheid.", "start_date": "2026-11-16T01:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S1/E4'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-11-16T02:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S1/E2'. Morgan en Gys De Wet vertel van hul dogtertjie Violet se stryd met retinoblastoom. Dr. Ebrahim Kader verduidelik intra-arteri\u00eble chemoterapie. Yolani maak 'n lekkerny.", "start_date": "2026-11-16T02:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S34/E8'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-16T03:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S3/E164'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-16T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-16T05:00:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E2'. Ricky Schroeder kuier by Sherlin en gesels oor balans tussen liggaam en gees. Ruan Winter van Vitaderm verduidelik velsorg vir mans.", "start_date": "2026-11-16T05:30:00+00:00", "title": "Ons Gesels Balans"}, {"desc": "'S1/E8'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-11-16T06:00:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S3/E1'. Ons verken die Suid-Afrikaanse wynbedryf met die aanbieder JP Quickelberge. Hy besoek top-wynplase", "start_date": "2026-11-16T06:30:00+00:00", "title": "Kelderklas"}, {"desc": "'S20/E3'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-16T07:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S3/E164'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-16T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E25'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-16T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E6'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-11-16T09:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E7'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-16T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E12'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-11-16T11:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S3/E164'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-16T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S2/E7'. Wilhelm van der Walt ontmoet vir Nadia van Niekerk en ontdek 'n nuwe taal wat jy met die hart lees.", "start_date": "2026-11-16T13:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E9'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore.", "start_date": "2026-11-16T13:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S10/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-11-16T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S6/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-16T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E7'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-11-16T15:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E8'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-16T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E13'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-11-16T17:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S20/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-16T18:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E8'. Suidooster-aktrise Lindie Strydom spandeer 'n dag saam met speurder Lyndon van Wyk en word uitgedaag om 'n handfiets te ry.", "start_date": "2026-11-16T19:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore.", "start_date": "2026-11-16T19:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S2/E11'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-11-16T20:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S3/E9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-11-16T20:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S6/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-16T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E7'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-11-16T21:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S34/E8'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-16T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S4/E13'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-11-16T23:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S20/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-17T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}