{"end_date": "2026-11-19", "name": "VIA HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451044/20261117.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451044&date=20261117&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S20/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-17T00:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E8'. Suidooster-aktrise Lindie Strydom spandeer 'n dag saam met speurder Lyndon van Wyk en word uitgedaag om 'n handfiets te ry.", "start_date": "2026-11-17T01:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore.", "start_date": "2026-11-17T01:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S2/E11'. Di\u00e9 tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.", "start_date": "2026-11-17T02:00:00+00:00", "title": "Huis SOS"}, {"desc": "'S3/E9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-11-17T02:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S6/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-17T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S4/E7'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.", "start_date": "2026-11-17T03:30:00+00:00", "title": "Aneeka se kombuis"}, {"desc": "'S3/E165'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-17T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S4/E13'. Die selfgemaakte multi-miljoen\u00ear Albert van Wyk het sy eerste Miljoen gemaak op die ouderdom van 22. Nou is hy opsoek na die ho\u00ebrskool entrepreneur wat hy kan mentor om in sy voetspore te stap en die volgende miljoen\u00ear te word.", "start_date": "2026-11-17T05:00:00+00:00", "title": "Maak my 'n miljoen\u00ear"}, {"desc": "'S20/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-17T06:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S2/E8'. Suidooster-aktrise Lindie Strydom spandeer 'n dag saam met speurder Lyndon van Wyk en word uitgedaag om 'n handfiets te ry.", "start_date": "2026-11-17T07:00:00+00:00", "title": "Verander jou siening"}, {"desc": "'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore.", "start_date": "2026-11-17T07:30:00+00:00", "title": "Koffie En Kapitaal"}, {"desc": "'S3/E165'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-17T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-17T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E16'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-17T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S34/E8'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-17T10:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E8'. In die episode gesels JP met dr. Yolanda v/d Merwe oor haar ervaring as kankerpasi\u00ebnt en hoe dit haar ge\u00efnspireer het om 'n mediese dokter te word.", "start_date": "2026-11-17T11:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S1/E7'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-11-17T11:30:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S3/E165'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-17T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E1'. Malanseuns: Kom ontmoet die mense agter die Plantland-kwekerye, waar die Malan-familie in die noorde van Pretoria al vir ses generasies met hul groen vingers aan die woeker is.", "start_date": "2026-11-17T13:00:00+00:00", "title": "Erfenis in die grond"}, {"desc": "'S1/E1'. Mia Vorster verken Londen se West End, gesels met die teaterregisseur Lara van Huysteen, ontdek die historiese pub Ye Olde Mitre, en kuier met Harlequins-kaptein Stephan Lewies.", "start_date": "2026-11-17T13:30:00+00:00", "title": "Bietjie Brittanje"}, {"desc": "'S10/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-11-17T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S6/E30'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-17T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E19'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-17T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S34/E9'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-17T16:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E9'. In die episode gesels JP met Rachel John oor haar lewe as Nederlandse model, skrywer en glanspersoon, haar NGO en haar liefde vir branderplankry.", "start_date": "2026-11-17T17:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S1/E8'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-11-17T17:30:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E11'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-11-17T18:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E3'. gnoseer is. Dr. Frikkie Buitendag verduidelik krio-ablasie. Yolani maak appelmuffins.", "start_date": "2026-11-17T18:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S1/E2'. Heuningkrans: Die Prinsloos van Heuningkrans is al vir ses generasies merino-boere in Smithfield in die Vrystaat. Kom stap saam in die spore van di\u00e9 skaapboere.", "start_date": "2026-11-17T19:00:00+00:00", "title": "Erfenis in die grond"}, {"desc": "'S1/E2'. Mia verken die historiese stad Bath, waar sy onder meer die Romeinse baddens besoek. Ons gesels met die rugby-ikoon en afrigter van Bath Rugby Johann van Graan en sy vrou, Melissa, oor hul lewe in Brittanje.", "start_date": "2026-11-17T19:30:00+00:00", "title": "Bietjie Brittanje"}, {"desc": "'S14/E1'. Akteur Frank Rautenbach nooi gaste uit om te gesels oor wat hom interesseer en inspireer. Karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-11-17T20:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S6/E30'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-17T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E19'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-17T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S34/E9'. Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.", "start_date": "2026-11-17T22:00:00+00:00", "title": "Landbouweekliks"}, {"desc": "'S1/E9'. In die episode gesels JP met Rachel John oor haar lewe as Nederlandse model, skrywer en glanspersoon, haar NGO en haar liefde vir branderplankry.", "start_date": "2026-11-17T23:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S1/E8'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-11-17T23:30:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E11'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-11-18T00:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E3'. gnoseer is. Dr. Frikkie Buitendag verduidelik krio-ablasie. Yolani maak appelmuffins.", "start_date": "2026-11-18T00:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S1/E2'. Heuningkrans: Die Prinsloos van Heuningkrans is al vir ses generasies merino-boere in Smithfield in die Vrystaat. Kom stap saam in die spore van di\u00e9 skaapboere.", "start_date": "2026-11-18T01:00:00+00:00", "title": "Erfenis in die grond"}, {"desc": "'S1/E2'. Mia verken die historiese stad Bath, waar sy onder meer die Romeinse baddens besoek. Ons gesels met die rugby-ikoon en afrigter van Bath Rugby Johann van Graan en sy vrou, Melissa, oor hul lewe in Brittanje.", "start_date": "2026-11-18T01:30:00+00:00", "title": "Bietjie Brittanje"}, {"desc": "'S14/E1'. Akteur Frank Rautenbach nooi gaste uit om te gesels oor wat hom interesseer en inspireer. Karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-11-18T02:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S6/E30'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-18T03:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E19'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-18T03:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S3/E166'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-18T04:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E9'. In die episode gesels JP met Rachel John oor haar lewe as Nederlandse model, skrywer en glanspersoon, haar NGO en haar liefde vir branderplankry.", "start_date": "2026-11-18T05:00:00+00:00", "title": "Keyter vir almal"}, {"desc": "'S1/E8'. Pa en seun Corn\u00e9 en Morn\u00e9 Liebenberg toer Suid-Afrika se padel-bane en daag ander uit om te sien hoeveel streke hulle as kampioene kan verower.", "start_date": "2026-11-18T05:30:00+00:00", "title": "Padel in die bloed"}, {"desc": "'S2/E11'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-11-18T06:00:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S1/E3'. gnoseer is. Dr. Frikkie Buitendag verduidelik krio-ablasie. Yolani maak appelmuffins.", "start_date": "2026-11-18T06:30:00+00:00", "title": "Ons gesels gesondheid"}, {"desc": "'S1/E2'. Heuningkrans: Die Prinsloos van Heuningkrans is al vir ses generasies merino-boere in Smithfield in die Vrystaat. Kom stap saam in die spore van di\u00e9 skaapboere.", "start_date": "2026-11-18T07:00:00+00:00", "title": "Erfenis in die grond"}, {"desc": "'S1/E2'. Mia verken die historiese stad Bath, waar sy onder meer die Romeinse baddens besoek. Ons gesels met die rugby-ikoon en afrigter van Bath Rugby Johann van Graan en sy vrou, Melissa, oor hul lewe in Brittanje.", "start_date": "2026-11-18T07:30:00+00:00", "title": "Bietjie Brittanje"}, {"desc": "'S3/E166'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-18T08:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S6/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-18T09:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-18T09:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E4'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-11-18T10:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S10/E1'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-11-18T10:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S3/E9'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-11-18T11:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S3/E166'. Di\u00e9 ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.", "start_date": "2026-11-18T12:00:00+00:00", "title": "Goeiem\u00f4re, good morning"}, {"desc": "'S1/E21'. Anita Lloyd en Candice Bester - bekend vir Die Real Housewives van die Wynlande - is terug met nog 'n week se absurditeite en niks ontsnap hul vlymskerp tonge nie.", "start_date": "2026-11-18T13:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S2/E8'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-11-18T13:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S10/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!", "start_date": "2026-11-18T14:00:00+00:00", "title": "Kom Ons Braai: Familie En Vriende"}, {"desc": "'S6/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-18T15:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E20'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-18T15:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E5'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-11-18T16:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S10/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-11-18T16:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S3/E10'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-11-18T17:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S14/E1'. Akteur Frank Rautenbach nooi gaste uit om te gesels oor wat hom interesseer en inspireer. Karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-11-18T18:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}, {"desc": "'S1/E22'. Die vlymskerp duo van Die Real Housewives van die Wynlande-faam, Anita Lloyd en Candice Bester, pak saam die irritasies en absurditeite van die alledaagse lewe aan.", "start_date": "2026-11-18T19:00:00+00:00", "title": "Agnee R\u00eagtig!"}, {"desc": "'S2/E9'. Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.", "start_date": "2026-11-18T19:30:00+00:00", "title": "Hart op soek"}, {"desc": "'S20/E4'. Ons herleef di\u00e9 eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.", "start_date": "2026-11-18T20:00:00+00:00", "title": "Huisgenoot: Ware Lewensdramas"}, {"desc": "'S6/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.", "start_date": "2026-11-18T21:00:00+00:00", "title": "Wie weet wat?"}, {"desc": "'S2/E20'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.", "start_date": "2026-11-18T21:30:00+00:00", "title": "Herman se halfuur"}, {"desc": "'S1/E5'. In di\u00e9 reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.", "start_date": "2026-11-18T22:00:00+00:00", "title": "Die beste in die Noorde"}, {"desc": "'S10/E2'. In di\u00e9 geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.", "start_date": "2026-11-18T22:30:00+00:00", "title": "Gesels"}, {"desc": "'S3/E10'. In di\u00e9 finansi\u00eble geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.", "start_date": "2026-11-18T23:30:00+00:00", "title": "Wins Of verlies?"}, {"desc": "'S14/E1'. Akteur Frank Rautenbach nooi gaste uit om te gesels oor wat hom interesseer en inspireer. Karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - \u00e1lles wat die manne na aan die hart l\u00ea.", "start_date": "2026-11-19T00:00:00+00:00", "title": "Hier Sit Die Manne"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png"}