<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260404193304 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260403.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260403&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260403000000 +0000" stop="20260403010000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403010000 +0000" stop="20260403013000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403013000 +0000" stop="20260403033900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403033900 +0000" stop="20260403034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E148'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403034900 +0000" stop="20260403040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E3'. Verskeie sprekers vanuit Mosaïek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403040000 +0000" stop="20260403060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E150'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403060000 +0000" stop="20260403063000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E1'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma gesels oor 'n aanhaling van Dallas Willard: 'In Christ, God enters so fully into God-forsakenness that it ceases to be God-forsakenness.'</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403063000 +0000" stop="20260403070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terughê en Hannah is alles behalwe oukei.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403070000 +0000" stop="20260403073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403073000 +0000" stop="20260403080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E108'. Frans konfronteer Nella en Abel. Theresa maak 'n voorstel aan Jacques. Danie se grootste nagmerrie word waar.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403080000 +0000" stop="20260403090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E35'. Ons bespreek die uitwerking van die styging in brandstofpryse op landbou, en debatteer self-beskikking van die Wes-Kaap.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403090000 +0000" stop="20260403093000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403093000 +0000" stop="20260403100100 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E5'. Hierdie week deel Pellie Brink, Gielie de Kok en Louis Brink stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403100100 +0000" stop="20260403103300 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403103300 +0000" stop="20260403110200 +0000">
    <title lang="zh">Ander Dam Se Eende</title>
    <desc>'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle dié Amerikaanse ervaring afsluit.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403110200 +0000" stop="20260403113200 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403113200 +0000" stop="20260403120000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S13/E13'. Dis die seisoen-finale en ons is opgetof vir 'n aanklop by die paleis-van-'n-huis van Die Real Housewives van die Wynlande se Anita Lloyd.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403120000 +0000" stop="20260403130000 +0000">
    <title lang="zh">Een Keer Om Die Son</title>
    <desc>'S2/E11'. Amé moet besluite neem oor haar toekoms. Markus deel meer met sy familie. Ruan en Erica is onseker oor hul verhouding se toekoms. Leandri kry haar nieroorplanting.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403130000 +0000" stop="20260403133000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Gaan Ons Alweer</title>
    <desc>'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403133000 +0000" stop="20260403140000 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403140000 +0000" stop="20260403150000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403150000 +0000" stop="20260403153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E31'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403153000 +0000" stop="20260403160000 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403160000 +0000" stop="20260403162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403162900 +0000" stop="20260403170000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E6'. Hierdie week deel René du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403170000 +0000" stop="20260403173200 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E4'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403173200 +0000" stop="20260403180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403180000 +0000" stop="20260403190300 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403190300 +0000" stop="20260403200600 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die één te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403200600 +0000" stop="20260403204500 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E13 - Go Away, Rest Now!'. In dié opwindende afsluiting moet Warno alles wat hy geleer het uithaal en wys, maar teen watter prys? Is hy gereed vir wat spooksoekery hom gaan kos?</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403204500 +0000" stop="20260403211300 +0000">
    <title lang="zh">Hier Gaan Ons Alweer</title>
    <desc>'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403211300 +0000" stop="20260403213900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403213900 +0000" stop="20260403220700 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403220700 +0000" stop="20260403230400 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403230400 +0000" stop="20260403233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E31'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260403233000 +0000" stop="20260404000000 +0000">
    <title lang="zh">Een Keer Om Die Son</title>
    <desc>'S2/E11'. Amé moet besluite neem oor haar toekoms. Markus deel meer met sy familie. Ruan en Erica is onseker oor hul verhouding se toekoms. Leandri kry haar nieroorplanting.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404003000 +0000" stop="20260404013200 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die één te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404013200 +0000" stop="20260404020200 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404020200 +0000" stop="20260404023100 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404023100 +0000" stop="20260404034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404034500 +0000" stop="20260404041600 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404041600 +0000" stop="20260404043000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E4'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Met begeleiding het ons deur al die lydenspad woorde van Jesus gesels. Vandag neem Rowland Jones ons terug na die einde. En daar was stilte.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404043000 +0000" stop="20260404053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404053000 +0000" stop="20260404070200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E1'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404070200 +0000" stop="20260404073100 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404073100 +0000" stop="20260404080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E216'. Elise is in sak en as oor haar loopbaan, die soektog na Hannah duur voort, en Tertius maak 'n fout in Ongevalle. Tracy beleef 'n terugflits na haar traumatiese ongeluk.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404080000 +0000" stop="20260404083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E217'. Terwyl Louis en Naomi nuwe hoop kry, is Freek besig met ander planne. Tertius oorweeg dit om Australië toe te gaan en Annetjie gee vir Joe 'n geskenk vir Petro.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404083000 +0000" stop="20260404090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E218'. Die vreugde van 'n hereniging word vertroebel. Elise beraam 'n plan om Petro uit 'n penarie te kry, en rugstekery in Ongevalle loop uit op 'n reuse uitval.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404090000 +0000" stop="20260404093300 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E219'. Tertius vind uit van Tracy se afspraak. Petro wil 'n sekere borsspeld terughê en Hannah is alles behalwe oukei.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404093300 +0000" stop="20260404100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E220'. Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404100000 +0000" stop="20260404103100 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E1'. Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404103100 +0000" stop="20260404110000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E13'. FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404110000 +0000" stop="20260404120000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E4 - Suriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404120000 +0000" stop="20260404122600 +0000">
    <title lang="zh">Ander Dam Se Eende</title>
    <desc>'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle dié Amerikaanse ervaring afsluit.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404122600 +0000" stop="20260404125800 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404125800 +0000" stop="20260404135900 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404135900 +0000" stop="20260404145600 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S27/E51'. Lizette Rabe gesels oor haar boek oor merkwaardige plaaslike vroue. Ons ontmoet 'n papiersnit-kunstenaar, 'n jong rolstoeltennis-uitblinker en 'n jongboer van die jaar.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404145600 +0000" stop="20260404152500 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E6'. Hierdie week deel René du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404152500 +0000" stop="20260404155600 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S15/E52'. Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404155600 +0000" stop="20260404163000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404163000 +0000" stop="20260404170000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404170000 +0000" stop="20260404173200 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E5'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404173200 +0000" stop="20260404180200 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E1'. Kom ontdek een van Europa se mees ongerepte lande. Van 'n massiewe ondergrondse soutmyn tot Boekarest se unieke argitektuur en die geheimsinnige 'oë' wat van die dakke af loer.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404180200 +0000" stop="20260404200100 +0000">
    <title lang="zh">Die Koning Van Konings</title>
    <desc>Die beroemde skrywer Charles Dickens vertel die verhaal van Jesus aan sy seun. Terwyl sy pa die roerende verhaal vertel, word Walter gefassineer deur die gebeure in Jesus se lewe.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404200100 +0000" stop="20260404203000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Gaan Ons Alweer</title>
    <desc>'S24/E13'. Die seisoen sluit af met groot kabeljoue en bronshaaie by die Kunenemond, monster kurpers en baars op Loskop en 'n onverwagte katterige vangs en persoonlike eerste vir Petri by Kwaggaskloof.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404203000 +0000" stop="20260404213100 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E12'. Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die één te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404213100 +0000" stop="20260404220100 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E6'. Hierdie week deel René du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404220100 +0000" stop="20260404223000 +0000">
    <title lang="zh">Ander Dam Se Eende</title>
    <desc>'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle dié Amerikaanse ervaring afsluit.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404223000 +0000" stop="20260404230000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E11 - Die Influencer'. Flip neem aanstoot wanneer hy sien dat sy personeel die ander tak se gees geniet. Tjaart besef hy het 'n 'een-nag-plesiertjie' met 'n kollega se nuwe meisie gehad.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404230000 +0000" stop="20260404233000 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E11 - Vinnige Reaksie Eenheid'. 'n Luiperd besluit om 'n landgoed sy tuiste te maak en Rudie en Marlice tree vinnig op. Die dier kry 'n halsband en die inwoners van die landgoed kan nou sy bewegings deurentyd volg.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260404233000 +0000" stop="20260405000000 +0000">

</tv>