<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260422040949 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260416.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260416&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260422000100 +0000" stop="20260422010200 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E14'. Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422010200 +0000" stop="20260422013100 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422013100 +0000" stop="20260422020100 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422020100 +0000" stop="20260422023200 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E1'. Bonne´ ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekoloë, ingenieurs, vlieëniers en die minister van omgewingsake.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422023200 +0000" stop="20260422030100 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E33'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422030100 +0000" stop="20260422032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422032900 +0000" stop="20260422035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E161'. Theo Boshoff van Agbiz gesels oor die korttermyn brandstofverligtingsmaatreëls.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422035000 +0000" stop="20260422040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422040000 +0000" stop="20260422060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E163'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422060000 +0000" stop="20260422061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422061500 +0000" stop="20260422063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E83'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422063000 +0000" stop="20260422070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E232'. LJ is op 'n donker plek en Thalia beveel hom aan om homself reg te ruk. Uys weet nie hoe om vir Nicolette te help nie, en Petro is bekommerd oor Bonnie.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422070000 +0000" stop="20260422073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422073000 +0000" stop="20260422080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E118'. Marco moedig René aan om haar profiel vir die maatsoek-toep te skep. Lettie gee Juvan teleurstellende nuus.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422080000 +0000" stop="20260422083000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422083000 +0000" stop="20260422090000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E2'. Toyota se naam kan weer saam met verrigting in een sin geskryf word, danksy motors soos die peperduur GR Yaris. En baklei Honda tans 'n stryd wat hy nie kan wen nie?</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422090000 +0000" stop="20260422100000 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E14'. Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422100000 +0000" stop="20260422110000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422110000 +0000" stop="20260422113000 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422113000 +0000" stop="20260422120000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E2 - Lize Du Preez &amp; Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmién Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422120000 +0000" stop="20260422130000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422130000 +0000" stop="20260422140000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422140000 +0000" stop="20260422143000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E3'. Tony Leon was die leier van die DA tussen 2000 en 2007 en het hierna as ambassadeur gedien. Met die land wat op pad is na die plaaslike verkiesings, wat kan van die DA verwag word na al die interne drama?</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422143000 +0000" stop="20260422150000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422150000 +0000" stop="20260422153000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E2'. Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422153000 +0000" stop="20260422160000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E16'. Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422160000 +0000" stop="20260422163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422163000 +0000" stop="20260422170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E119'. Henry ontstel Gys wanneer hy oor Gys se nuwe huis praat. René se profiel trek aandag. Rossouw moedig Juvan aan om 'n groot besigheidsbesluit te maak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422170000 +0000" stop="20260422173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E23'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422173000 +0000" stop="20260422180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E233'. Bonnie is nie reg om op haar en Elton se verhouding op te gee nie. LJ meld aan vir opleiding en Nicolette begin die werklikheid in die gesig staar.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422180000 +0000" stop="20260422190000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E7 - Die Noordelike Kus Van Brasilië'. Parque Nacional dos Lençois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasilië neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422190000 +0000" stop="20260422193000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E2'. 'n Hartsgesprek gebeur oor 'n koppie tee, 'n fontein is 'n plek van lewe, 'n samekoms... Met Koppieteefontein vereer aanbieder Jak de Priester fenomenale Suid-Afrikaners.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422193000 +0000" stop="20260422200000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E1'. Bonne´ ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekoloë, ingenieurs, vlieëniers en die minister van omgewingsake.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422200000 +0000" stop="20260422203000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422203000 +0000" stop="20260422210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E119'. Henry ontstel Gys wanneer hy oor Gys se nuwe huis praat. René se profiel trek aandag. Rossouw moedig Juvan aan om 'n groot besigheidsbesluit te maak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422210000 +0000" stop="20260422213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422213000 +0000" stop="20260422220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E233'. Bonnie is nie reg om op haar en Elton se verhouding op te gee nie. LJ meld aan vir opleiding en Nicolette begin die werklikheid in die gesig staar.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422220000 +0000" stop="20260422223000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E3 - Fiëstas'. Die kykNET Fiëstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422223000 +0000" stop="20260422230000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E16'. Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422230000 +0000" stop="20260422233000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie &amp; Kie.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260422233000 +0000" stop="20260423000000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E3'. Tony Leon was die leier van die DA tussen 2000 en 2007 en het hierna as ambassadeur gedien. Met die land wat op pad is na die plaaslike verkiesings, wat kan van die DA verwag word na al die interne drama?</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423000000 +0000" stop="20260423010000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E38'. Ons bespreek Trump se bek geveg met die pous, Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika, en die politiek van genadedood.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423010000 +0000" stop="20260423020000 +0000">
    <title lang="zh">Landman</title>
    <desc>'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423020000 +0000" stop="20260423032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423032900 +0000" stop="20260423034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E162'. Doepie gesels met Suzaan Smit, skoupresident van Swellendam Skou, oor diere in die kollig by dié skou.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423034900 +0000" stop="20260423040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423040000 +0000" stop="20260423060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423060000 +0000" stop="20260423061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423061500 +0000" stop="20260423063100 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E84'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423063100 +0000" stop="20260423070200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E233'. Bonnie is nie reg om op haar en Elton se verhouding op te gee nie. LJ meld aan vir opleiding en Nicolette begin die werklikheid in die gesig staar.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423070200 +0000" stop="20260423073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423073000 +0000" stop="20260423080300 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E119'. Henry ontstel Gys wanneer hy oor Gys se nuwe huis praat. René se profiel trek aandag. Rossouw moedig Juvan aan om 'n groot besigheidsbesluit te maak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423080300 +0000" stop="20260423090000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E7 - Die Noordelike Kus Van Brasilië'. Parque Nacional dos Lençois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasilië neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423090000 +0000" stop="20260423093000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E16'. Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423093000 +0000" stop="20260423100000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E2'. Toyota se naam kan weer saam met verrigting in een sin geskryf word, danksy motors soos die peperduur GR Yaris. En baklei Honda tans 'n stryd wat hy nie kan wen nie?</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423100000 +0000" stop="20260423103200 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E3 - Fiëstas'. Die kykNET Fiëstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423103200 +0000" stop="20260423110000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423110000 +0000" stop="20260423123200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423123200 +0000" stop="20260423130100 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423130100 +0000" stop="20260423133100 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E2'. 'n Hartsgesprek gebeur oor 'n koppie tee, 'n fontein is 'n plek van lewe, 'n samekoms... Met Koppieteefontein vereer aanbieder Jak de Priester fenomenale Suid-Afrikaners.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423133100 +0000" stop="20260423140200 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie &amp; Kie.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423140200 +0000" stop="20260423143100 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423143100 +0000" stop="20260423152900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423152900 +0000" stop="20260423160000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E3 - Ewan Strydom'. Van Bravo! na my kombuis, Ewan Strydom kom maak 'n draai. Hy deel sy wenke vir 'n aktiewe leefstyl en geniet 'n bietjie egte plaaslike gasvryheid.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423160000 +0000" stop="20260423162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423162900 +0000" stop="20260423170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E120'. Gys weier om uit te trek. Nina kry 'n aanbod vir hulp. Marco help René met die maatsoek-toep.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423170000 +0000" stop="20260423173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E24'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423173100 +0000" stop="20260423180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E234'. Uys en Nicolette is in die sewende hemel. Thalia gaan vir 'n werksonderhoud, en Naomi is nie gaande oor Elise se projek nie en Annetjie sien dit raak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423180000 +0000" stop="20260423190100 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E1 - 3@Marion'. Die In die Sop-span mik na 3@Marion in Pretoria, waar eienaar Susan en haar span 'n nuwe blad wil omslaan. Janie en Misi sit koppe bymekaar om slim planne vir die gastehuis te bedink.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423190100 +0000" stop="20260423192900 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E3'. Ons hou troue saam met Diepe Waters se Reze-Tiana Wessels. Frank Opperman en Margit Meyer-Rödenbeck gesels oor Eerste vir Alles. En Barto reik 'n nuwe enkelsnit uit.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423192900 +0000" stop="20260423202900 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E2 - Meneer Seerust'. Daar's 'n lyk op die strand. Die polisie soek antwoorde en die kamp soek sondebokke. 'n Teken uit die verlede laat Martie wonder of 'n ou patroon herhaal.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423202900 +0000" stop="20260423210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E120'. Gys weier om uit te trek. Nina kry 'n aanbod vir hulp. Marco help René met die maatsoek-toep.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423210000 +0000" stop="20260423213100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260423213100 +0000" stop="20260424000000 +0000">

</tv>