<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260421070151 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260418.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260418&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260418003000 +0000" stop="20260418013000 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E14'. Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418013000 +0000" stop="20260418020000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418020000 +0000" stop="20260418023000 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418023000 +0000" stop="20260418034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418034500 +0000" stop="20260418041500 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie &amp; Kie.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418041500 +0000" stop="20260418043000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E16'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Tarine De Ridder ons met: 'Bly getrou aan jou lig'.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418043000 +0000" stop="20260418053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418053000 +0000" stop="20260418070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418070000 +0000" stop="20260418073000 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418073000 +0000" stop="20260418080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E226'. Ella probeer tot LJ deurdring. Nicolette glo, ten spyte van Uys se vermanings, dat haar probleem vanself sal verbeter en Thalia is gereed vir groter uitdagings.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418080000 +0000" stop="20260418083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E227'. Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418083000 +0000" stop="20260418090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E228'. Ella probeer 'tough love', maar dit het nie die gewenste uitwerking nie. Elise bied aan om Bonnie deur 'n krisis te help, en Nicolette se eie vrese verhoed dat sy 'n familielid kan bystaan.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418090000 +0000" stop="20260418093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E229'. Thalia moedig LJ aan om weer te begin skryf. Nicolette maak 'n afspraak by Hugo Vos, en Naomi vind uit waarmee Elise besig is.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418093000 +0000" stop="20260418100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E230'. Annetjie is beïndruk met Elise se vordering, en Thalia probeer 'n versoening bemiddel. Alles raak te veel vir Nicolette en sy verloor beheer.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418100000 +0000" stop="20260418103000 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418103000 +0000" stop="20260418110000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418110000 +0000" stop="20260418120000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418120000 +0000" stop="20260418123000 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E2'. Welkom in die land van legendes. In Transsilvanië verken ons Dracula se wêreld, van sy beweerde geboortehuis tot die ikoniese Bran-kasteel wat hoog teen die kranse waak.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418123000 +0000" stop="20260418130000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E1'. Ons skop die nuwe seisoen af met motornuus en stories van reg oor die wêreld. Ons gee 'n voorsmakie van wat voorlê en ry 'n VW Kombi teen 'n bergpas uit.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418130000 +0000" stop="20260418140000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E2'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418140000 +0000" stop="20260418150000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418150000 +0000" stop="20260418153000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418153000 +0000" stop="20260418160000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie &amp; Kie.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418160000 +0000" stop="20260418163000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418163000 +0000" stop="20260418170000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E2 - Lize Du Preez &amp; Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmién Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418170000 +0000" stop="20260418173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E19'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418173000 +0000" stop="20260418180000 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulinêre hoofstad.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418180000 +0000" stop="20260418190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Geval Van Gideon</title>
    <desc>Gideon se nag van pret in Joburg word 'n nagmerrie wanneer hy langs 'n dooie man wakker word.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418190000 +0000" stop="20260418200000 +0000">
    <title lang="zh">Daar's Bloed</title>
    <desc>'n Komediese riller vol bloederige ongelukke. 'n Bekende Suid-Afrikaanse aktrise raak paranoïes wanneer private foto's van haar in 'n tydskrif verskyn. Agtervolg iemand haar?</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418200000 +0000" stop="20260418203000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418203000 +0000" stop="20260418213000 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E14'. Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418213000 +0000" stop="20260418214000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418214000 +0000" stop="20260418220800 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418220800 +0000" stop="20260418223600 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E1'. Die spanningsvolle wêreld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418223600 +0000" stop="20260418230600 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418230600 +0000" stop="20260418233100 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260418233100 +0000" stop="20260419000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E1 - Welkom In Kalfiebaai'. Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419005100 +0000" stop="20260419014100 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E2'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419014100 +0000" stop="20260419023700 +0000">
    <title lang="zh">Landman</title>
    <desc>'S1/E8 - Die Lewe Is Deurmekaar'. Tommy word by die Nasionale Wag betrek. Rebecca raak toenemend wantrouig oor Cooper se bedoelings.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419023700 +0000" stop="20260419030800 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E13 - Die Gebroke Hart'. Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419030800 +0000" stop="20260419040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E1'. Musiekvideos vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419040000 +0000" stop="20260419050000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E2'. Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419050000 +0000" stop="20260419053000 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E3'. Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419053000 +0000" stop="20260419070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419070000 +0000" stop="20260419073000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E4'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma herinner dat ons ons tafels moet groter maak. Oral waar ons, as volgelinge van Jesus, met mense te doen kry.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419073000 +0000" stop="20260419080000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E2 - Ramadaanfees'. Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419080000 +0000" stop="20260419083000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E1'. Hierdie week drink Jak tee saam met Stef Bos. 'n Kreatiewe kuier vol stories, inspirasie en musiekpassie.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419083000 +0000" stop="20260419103000 +0000">
    <title lang="zh">Handel Se Messias Met Levy Sekgapane</title>
    <desc>Handel se Messias met die gekombineerde kore van die Kaapstadse Jeugkoor en die Junges Vokalensemble Hannover. Levy Sekgapane is een van die soliste.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419103000 +0000" stop="20260419110000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E2 - Lize Du Preez &amp; Ilze Bruwer'. Hierdie week kom kuier Carmién Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419110000 +0000" stop="20260419113000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419113000 +0000" stop="20260419120000 +0000">
    <title lang="zh">Groen: Namibië</title>
    <desc>'S6/E13 - Marlice, Kinders En Bobbejane'. Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419120000 +0000" stop="20260419123000 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E3'. Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulinêre hoofstad.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419123000 +0000" stop="20260419140000 +0000">
    <title lang="zh">Khumba</title>
    <desc>Khumba is 'n sebra wat blameer word vir die droogte wat die land getref het. Hy span kragte saam met twee ongewone reismaats om 'n legendariese watergat op te spoor.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419140000 +0000" stop="20260419143000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S5/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse TV-aanbieder en sanger, Johnny Davids.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419143000 +0000" stop="20260419153000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419153000 +0000" stop="20260419160000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E8'. Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419160000 +0000" stop="20260419163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E3 - Fiëstas'. Die kykNET Fiëstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419163000 +0000" stop="20260419170000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E20'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419170000 +0000" stop="20260419180000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E3'. Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, en kuier by 'n unieke gastegrot.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419180000 +0000" stop="20260419183000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E1'. Welkom by die Fouries! 'n Familie middagete, met ongenooide gaste, ontaard in chaos wanneer Anita 'n groot aankondiging wil maak.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419183000 +0000" stop="20260419190000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E1'. Bonne´ ondersoek die skade van die rekordbrekende mega-vloed van 2026 in die wildtuin. Sy spandeer tyd saam met veldwagters, ekoloë, ingenieurs, vlieëniers en die minister van omgewingsake.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419190000 +0000" stop="20260419200000 +0000">
    <title lang="zh">Landman</title>
    <desc>'S1/E9 - Wolfkamp'. 'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419200000 +0000" stop="20260419203000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E2'. Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi oënskynlik gelukkig.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419203000 +0000" stop="20260419210000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E2'. Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie &amp; Kie.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419210000 +0000" stop="20260419213000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E15'. Enkele seniors vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede om so steeds voluit te leef.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419213000 +0000" stop="20260419213200 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419213200 +0000" stop="20260419222900 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E6 - Die Amasone-Rivier'. Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419222900 +0000" stop="20260419233000 +0000">
    <title lang="zh">Op My Eish!</title>
    <desc>'S4/E14'. Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260419233000 +0000" stop="20260420000000 +0000">

</tv>