<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260523130821 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260520.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260520&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260520000000 +0000" stop="20260520010000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Dié gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520010000 +0000" stop="20260520013300 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E5'. Hierdie week drink Jak tee by Schalk Joubert. 'n Ritmiese kuier oor musiekmeesterskap, samewerking en 'n lewe op die verhoog.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520013300 +0000" stop="20260520020000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520020000 +0000" stop="20260520023000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E5'. Bonné is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520023000 +0000" stop="20260520030000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E37'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520030000 +0000" stop="20260520032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520032900 +0000" stop="20260520035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E181'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520035000 +0000" stop="20260520040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520040000 +0000" stop="20260520060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E183'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520060000 +0000" stop="20260520061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E43'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones ontbloot die krag en geheimenis van die konsep om saam te moet wag in vertroue.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520061500 +0000" stop="20260520063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E103'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520063000 +0000" stop="20260520070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E252'. 'n Onskuldige opmerking laat Nicolette wonder. Katryn het gemengde gevoelens oor Ella en dit lyk asof Tertius en Tracy se huwelik finaal op die rotse is.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520070000 +0000" stop="20260520073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E35'. Gary bevraagteken Justin se vriendskap met Hugo, terwyl Lee-Ann en Mike 'n grens oorsteek. Viper verskyn in Nazeem se wêreld.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520073000 +0000" stop="20260520080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E134'. Hanneli wil 'n massiewe besluit neem oor haar toekoms. Arno vind 'n groot geheim uit. Nina maak 'n voorstel aan Juvan.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520080000 +0000" stop="20260520083000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520083000 +0000" stop="20260520090000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E6'. Die bakkiewêreld het 'n nuwe speler en hy kom nie uit Sjina uit nie. Ons vat 'n Jeep Wrangler Rubicon vir 'n draai en besigtig 'n indrukwekkende Cruiser-versameling.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520090000 +0000" stop="20260520100000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Dié gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520100000 +0000" stop="20260520110000 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E2'. Jollyboy vind uit van Joey en Stoffel se verhouding en jaag hulle weg. Pieter sukkel om werk te kry. Pieter en Dolf is in sak en as oor Elsie se skielike dood.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520110000 +0000" stop="20260520113000 +0000">
    <title lang="zh">Ideemakers</title>
    <desc>'S1/E7'. Saagselstene en 'n unieke vertalingsapparaat vir gestremdes. Dis 'n week voor die Tritech wetenskapkompetisie finale en jong deelnemers deel hulle innoverende idees.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520113000 +0000" stop="20260520120000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E6 - Dr Ludivia Strauss'. Gesondheid is goud werd. Hierdie week gesels dr Ludivia Strauss saam met my oor die fyn balans van vrouwees en hoe om 'n gebalanseerde lewe met lekker kos te kombineer.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520120000 +0000" stop="20260520130000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520130000 +0000" stop="20260520140000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520140000 +0000" stop="20260520143000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520143000 +0000" stop="20260520150000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520150000 +0000" stop="20260520153000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520153000 +0000" stop="20260520160000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520160000 +0000" stop="20260520163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520163000 +0000" stop="20260520170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E135'. René is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520170000 +0000" stop="20260520173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E51'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520173000 +0000" stop="20260520180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520180000 +0000" stop="20260520190000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selarón-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracanã en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520190000 +0000" stop="20260520193000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E6'. Hierdie week drink Jak tee by Success Lekabe. 'n Lewendige kuier oor radio, stemkrag, kultuur en haar reis in uitsaaiwese.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520193000 +0000" stop="20260520200000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E5'. Bonné is verstom oor die slim manier wat dr Marietjie Oosthuizen gebruik om tussen klaasneus spesies te onderskei. Sy sien hoe die diertjies oor houtskool poeier loop en hul voetspore los.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520200000 +0000" stop="20260520203000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520203000 +0000" stop="20260520210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E135'. René is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520210000 +0000" stop="20260520213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520213000 +0000" stop="20260520213100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520213100 +0000" stop="20260520220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520220000 +0000" stop="20260520223000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520223000 +0000" stop="20260520230000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520230000 +0000" stop="20260520233000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260520233000 +0000" stop="20260521000000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E7'. Jan-Hendrik van der Westhuizen is die eerste Suid-Afrikaner om in 2016 'n Michelin ster te kry vir sy restaurant, JAN, in Nice, Frankryk. Sedertdien het JAN elke jaar daarin geslaag om sy ster te behou.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521000100 +0000" stop="20260521010000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E42'. Ons berig oor stormskade in die Kaap, Donald Trump en Xi Jinping se beraad en voer 'n gesprek oor onwettige mynbou.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521010000 +0000" stop="20260521020000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E4 - Old Watchmakers'. Die span gaan na die Old Watchmakers gastehuis in die hart van Bethulie. Dié gastehuis het karakter, maar benodig Janie en Griki se hulp om gaste met 'n vars voorkoms te lok.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521020000 +0000" stop="20260521030000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521030000 +0000" stop="20260521032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521032900 +0000" stop="20260521035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E182'. GROOTplaas fokus op dit wat saak maak in landbou: insiggewende gesprekke, praktiese kennis en aktuele uitdagings vir produsente.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521035000 +0000" stop="20260521040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E44'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jurie Schoeman begelei en herinner ons weer aan die opheffende krag van musiek in ons aanbidding.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521040000 +0000" stop="20260521060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E184'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521060000 +0000" stop="20260521061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E44'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jurie Schoeman begelei en herinner ons weer aan die opheffende krag van musiek in ons aanbidding.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521061500 +0000" stop="20260521063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E104'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521063000 +0000" stop="20260521070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E253'. Tertius en Joe se aand by Doepa het ernstige nagevolge. Ella plaas al meer druk op Johan vir die bestuurspos by Ongevalle en sy is geskok wanneer hy Katryn se ware identiteit onthul.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521070000 +0000" stop="20260521073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E36'. Hugo kruip by Justin weg om die paparazzi te ontwyk. Mike en Lee-Ann spandeer tyd saam, terwyl Angie steeds hoop dat Wade die groot vraag gaan vra. Maar gaan hy?</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521073000 +0000" stop="20260521080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E135'. René is bang na 'n nuwe situasie Boskruin ruk. Arno voel skuldig en sit met 'n krisis. Juvan nooi vriende na die Snake Lounge.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521080000 +0000" stop="20260521090000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selarón-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracanã en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521090000 +0000" stop="20260521093000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E20'. Die voordele van Parkruns vir seniors word ondersoek en ons gesels met die stigter daarvan in Suid-Afrika, Bruce Fordyce.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521093000 +0000" stop="20260521100000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E6'. Die bakkiewêreld het 'n nuwe speler en hy kom nie uit Sjina uit nie. Ons vat 'n Jeep Wrangler Rubicon vir 'n draai en besigtig 'n indrukwekkende Cruiser-versameling.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521100000 +0000" stop="20260521103000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E7 - Stilbaai-Boekefees'. Die Stilbaai-boekefees is die grootste van sy soort in Suid-Afrika en fokus op boeke en skrywers wat in die afgelope jaar gepubliseer is en nuuswaardig was. Lundi Khoisan kuier saam in Stilbaai.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521103000 +0000" stop="20260521110000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521110000 +0000" stop="20260521123000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E7'. ontbytSAKE se ateljeegas is die voormalige Protea krieketspeler, Rassie van der Dussen en die SAKEfokus is in Heidelberg, Gauteng.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521123000 +0000" stop="20260521130000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S10/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521130000 +0000" stop="20260521133000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E6'. Hierdie week drink Jak tee by Success Lekabe. 'n Lewendige kuier oor radio, stemkrag, kultuur en haar reis in uitsaaiwese.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521133000 +0000" stop="20260521140000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E6'. Kurt Darren en Spoegwolf stof 'n ou treffer af. Leer Ken Nichola Viviers van Die Toring, en Katryn Kruger leer ons hoe om stylvol in herfs te leef.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521140000 +0000" stop="20260521143000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521143000 +0000" stop="20260521153000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521153000 +0000" stop="20260521160000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E7 - Mari-Louis Guy'. Hierdie week kom kuier Mari-Louis Guy by my. Ons gaan lekker retro-nostalgies raak met foelie en Tupperware.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521160000 +0000" stop="20260521163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E37'. Zoe probeer die pad vorentoe navigeer. Nazeem ontdek 'n ander kant van Viper, en Mike verras Lee-Ann.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521163000 +0000" stop="20260521170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E136'. René neem sake in haar eie hande. Sam gee vir Hanneli slegte nuus. Frans verras vir Zelda. Arno vra die Helder Hoop inwoners om verskoning.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521170000 +0000" stop="20260521173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E52'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521173000 +0000" stop="20260521180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E254'. Tertius vertrek binnekort. Een van Uys en Nicolette se gaste sien iets wat sy nie moes nie en Ella sê die verkeerde ding vir iemand.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521180000 +0000" stop="20260521190000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E5 - Die Kuierhuis'. Amanda bedryf die Kuierhuis op haar plaas buite Ventersburg en sy benodig hulp om dié gastehuis winsgewend te maak. Janie en Griki rol hul moue op om oplossings te vind.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521190000 +0000" stop="20260521193000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E7'. Die Janne raak vuurwarm met 'n nuwe enkelsnit. Ons maak 'n draai by die SA Modeweek en klop aan by Minke Marais van Die Oord.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521193000 +0000" stop="20260521203000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E5 - Geheime'. Martie en Brandi soek in verskillende rigtings. Seerust het meer as een geheim om weg te steek.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521203000 +0000" stop="20260521210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E136'. René neem sake in haar eie hande. Sam gee vir Hanneli slegte nuus. Frans verras vir Zelda. Arno vra die Helder Hoop inwoners om verskoning.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521210000 +0000" stop="20260521213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E37'. Zoe probeer die pad vorentoe navigeer. Nazeem ontdek 'n ander kant van Viper, en Mike verras Lee-Ann.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521213000 +0000" stop="20260521220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E254'. Tertius vertrek binnekort. Een van Uys en Nicolette se gaste sien iets wat sy nie moes nie en Ella sê die verkeerde ding vir iemand.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521220000 +0000" stop="20260521223000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E7'. Die Janne raak vuurwarm met 'n nuwe enkelsnit. Ons maak 'n draai by die SA Modeweek en klop aan by Minke Marais van Die Oord.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521223000 +0000" stop="20260521230000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E5'. Anita en Melissa is op soek na prokureurs, maar besef dat dit 'n duur storie is. Ouma en Barry reël 'n pokertoernooi waar 'n ongenooide gas moeilikheid kan veroorsaak.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260521230000 +0000" stop="20260522000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E7'. Dave Pepler gesels op die bank. Ons besoek 'n pistachio-plaas, asook 'n trots plaaslike skeepswerf. Dan leer ons meer oor luukse wol en kuier op die Wes-Kaap se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-05-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260522000000 +0000" stop="20260523000000 +0000">
    <title lang="zh">Voetspore</title>
    <desc>'S15/E11 - Rio De Janeiro'. Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selarón-trappe, 'n sokkerwedstryd by Maracanã en 'n kabelkarrit na die Suikerbroodberg.</desc>
    <date>2026-05-22</date>
  </programme>
</tv>