<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260615024319 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260609.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260609&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260615003000 +0000" stop="20260615010000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E41 of 54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615010000 +0000" stop="20260615020000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615020000 +0000" stop="20260615030000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E8 of 10 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615030000 +0000" stop="20260615032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615032900 +0000" stop="20260615034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E199 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615034900 +0000" stop="20260615040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615040000 +0000" stop="20260615060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E201 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615060000 +0000" stop="20260615061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615061500 +0000" stop="20260615063100 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E121 of 337'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615063100 +0000" stop="20260615070200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E10 of 88'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At sê vir Conrad hy speel met vuur.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615070200 +0000" stop="20260615073100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E53 of 131'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615073100 +0000" stop="20260615082700 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615082700 +0000" stop="20260615093000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E8 of 13 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om dié gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615093000 +0000" stop="20260615095800 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E10 of 13 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615095800 +0000" stop="20260615103000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E10 of 13'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615103000 +0000" stop="20260615105900 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E11 of 13'. Ons reis deur die hart van die Groot-Karoo, vanaf die ikoniese koppe van Drie Susters tot die stowwerige strate van Beaufort-Wes. Ons ontdek unieke padstalle, opregte gasvryheid en 'n landskap wat jou laat stilraak.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615105900 +0000" stop="20260615113100 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E10 of 12'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615113100 +0000" stop="20260615123300 +0000">
    <title lang="zh">Lamb Champs: Die Hart &amp; Siel Van...</title>
    <desc>'S2/E1 of 5 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615123300 +0000" stop="20260615130300 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee by André de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615130300 +0000" stop="20260615133500 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E9 of 25'. Jessica betrap vir Stella by Theo. Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid. Die span wend 'n laaste poging aan om Esti oor te wen.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615133500 +0000" stop="20260615140400 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E3 of 13'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615140400 +0000" stop="20260615143200 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E23 of 26'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615143200 +0000" stop="20260615152600 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E11 of 25'. Rugbyspeler Dylan Maart kuier op die bank. Ons bewonder Pieter van der Merwe se kuns, breek brood saam met 'n blinde bakker en vind uit wie die Oos-Kaap se finalis-dorp is.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615152600 +0000" stop="20260615155800 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E11 of 26 - Bloemskou'. Die Bloemskou is een van die grootste van sy soort in die land en vier vanjaar hul 143ste bestaansjaar. Anelma van Heerden kom kuier vir die heel eerste keer saam as Fiësta aanbieder.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615155800 +0000" stop="20260615162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615162900 +0000" stop="20260615170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges René ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615170000 +0000" stop="20260615173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E77 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615173000 +0000" stop="20260615180100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615180100 +0000" stop="20260615190000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E46 of 50 - Onthul: SÓ Skeur Die Susterskerke'. Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615190000 +0000" stop="20260615193200 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E10 of 25'. Theo staar toenemende druk in sy verhouding in die gesig, terwyl Cazz 'n opregte ultimatum trotseer. Soos lewens bots, bereik die risiko's 'n hoogtepunt, sal hulle staande bly of val?</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615193200 +0000" stop="20260615203500 +0000">
    <title lang="zh">Lamb Champs: Die Hart &amp; Siel Van...</title>
    <desc>'S2/E1 of 5 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615203500 +0000" stop="20260615210600 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E149 of 208'. Marco is ontsteld dat die jonges René ongemaklik gemaak het. Pam is gepla deur Jacques se kommentaar oor die huis se mure. 'n Onaangename verassing wag vir Leandri in Rossouw se huis.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615210600 +0000" stop="20260615213700 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260615213700 +0000" stop="20260616000000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E11 of 88'. Hannah se hart is gebreek wanneer sy van Nicolette se planne uitvind. Dewald gryp die kans aan om Liv te saboteer, en At konfronteer Conrad oor sy vriendskap met Tracy.</desc>
    <date>2026-06-15</date>
  </programme>
</tv>
