<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260614204220 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260611.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260611&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260611000100 +0000" stop="20260611010000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611010000 +0000" stop="20260611020000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E7 - A Little Guesthouse'. Die span mik na 'a Little Guesthouse' in Bloemfontein, waar eienaar Annalie en bestuurder Suelinke hard werk om die gastehuis te red. Janie en Griki spring in met hulp.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611020000 +0000" stop="20260611030000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611030000 +0000" stop="20260611032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611032900 +0000" stop="20260611035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E197'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611035000 +0000" stop="20260611040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E62'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Jy is nie alleen in jou soeke nie.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611040000 +0000" stop="20260611060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E199'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611060000 +0000" stop="20260611061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E62'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Jy is nie alleen in jou soeke nie.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611061500 +0000" stop="20260611063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E119'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611063000 +0000" stop="20260611070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E8'. At kry 'n onverwagse besoeker op die plaas. Liv ontdek iets in Dewald se sluitkas wat haar prikkel, en Uys besluit om oop kaarte met Nicolette te speel oor haar werksaanbod.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611070000 +0000" stop="20260611073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611073000 +0000" stop="20260611080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E147'. Pam sien uit na haar eerste onthaal. Leandri wonder of sy te hard op Rossouw was. Arno sien nie uit na Karla se dieet nie.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611080000 +0000" stop="20260611090000 +0000">
    <title lang="zh">Lamb Champs: Die Hart &amp; Siel Van...</title>
    <desc>'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611090000 +0000" stop="20260611093000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611093000 +0000" stop="20260611100000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611100000 +0000" stop="20260611103000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibië, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611103000 +0000" stop="20260611110000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds beïndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611110000 +0000" stop="20260611123000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E10'. ontbytSAKE se ateljeegas is akteur Francois Jacobs. Ons SAKEfokus is in die Laeveld waar die Innibos Kunstefees jaarliks plaasvind.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611123000 +0000" stop="20260611130000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611130000 +0000" stop="20260611133000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by André de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611133000 +0000" stop="20260611140000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E9'. Ons ontmoet die talentvolle akteur Heinrich Wentzel, draai by die KANNA-toekenningsgeleentheid en woon 'n modevertoning by.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611140000 +0000" stop="20260611143000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds beïndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611143000 +0000" stop="20260611153000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611153000 +0000" stop="20260611160000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611160000 +0000" stop="20260611163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611163000 +0000" stop="20260611170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E148'. Leandri en Rossouw se verhouding ontwikkel verder. Zelda en Frans neem 'n groot stap in hul verhouding. Marco oortuig vir René om saam met hom en die jong klomp uit te gaan.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611170000 +0000" stop="20260611173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E73'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611173000 +0000" stop="20260611180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611180000 +0000" stop="20260611190000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om dié gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611190000 +0000" stop="20260611193000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611193000 +0000" stop="20260611203000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611203000 +0000" stop="20260611210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E148'. Leandri en Rossouw se verhouding ontwikkel verder. Zelda en Frans neem 'n groot stap in hul verhouding. Marco oortuig vir René om saam met hom en die jong klomp uit te gaan.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611210000 +0000" stop="20260611213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611213000 +0000" stop="20260611220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611220000 +0000" stop="20260611223000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611223000 +0000" stop="20260611230000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds beïndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260611230000 +0000" stop="20260612000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612000000 +0000" stop="20260612010000 +0000">
    <title lang="zh">Lamb Champs: Die Hart &amp; Siel Van...</title>
    <desc>'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612010000 +0000" stop="20260612020000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612020000 +0000" stop="20260612033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612033000 +0000" stop="20260612035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E198'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612035000 +0000" stop="20260612040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E63'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Die tuinier is nog steeds besig.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612040000 +0000" stop="20260612060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E200'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612060000 +0000" stop="20260612061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E63'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Die tuinier is nog steeds besig.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612061500 +0000" stop="20260612063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E120'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612063000 +0000" stop="20260612070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E9'. At erken aan Conrad hy is onrustig oor die projek. Nicolette stel voor dat Uys saam met haar weggaan, en dit blyk asof Dewald en Liv beter oor die weg begin kom, maar sy het ander planne.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612070000 +0000" stop="20260612073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612073000 +0000" stop="20260612080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E148'. Leandri en Rossouw se verhouding ontwikkel verder. Zelda en Frans neem 'n groot stap in hul verhouding. Marco oortuig vir René om saam met hom en die jong klomp uit te gaan.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612080000 +0000" stop="20260612090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S10/E45'. Die VF+ se burgemeesterskandidaat vir Tshwane besoek ons in die ateljee. Ons gesels ook met Liam Jacobs oor sy onlangse terugkeer na die DA, en ons bespreek die jongste oor die konflik in Iran.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612090000 +0000" stop="20260612093000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds beïndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612093000 +0000" stop="20260612100000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E2'. Hierdie week deel Don Theart, Albert Bok en Basjan stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612100000 +0000" stop="20260612103000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S21/E23'. Ons hoor vandag van 'n skryf- en slypskool wat by die Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria aangebied is, om veral seniors met hul skryfwerk te help.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612103000 +0000" stop="20260612110000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S34/E9'. Die Changan Hunter REEV is een van die vreemdste bakkies nog. Dis 'n hibriede bakkie met 'n elektriese motor en 'n petrol enjin, maar die enjin is slegs 'n kragopwekker. Ons ry ook 'n Audi S3.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612110000 +0000" stop="20260612113000 +0000">
    <title lang="zh">Lekker &amp; Goed</title>
    <desc>'S2/E10 - Danie Du Toit'. Hierdie week ontmoet musiek en kos wanneer Danie du Toit van Spoegwolf sy plek aan my tafel inneem. Hy deel sy kreatiewe reis en sy gunsteling-geure.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612113000 +0000" stop="20260612120000 +0000">
    <title lang="zh">Laataand By Rian</title>
    <desc>'S5/E10'. Reandi Grey is die sewende aanbieder van die maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, maar het aanvanklik as aktrise naam gemaak. Sy het ook haar eie klerereeks en maak seker dat sy alles uit elke dag se spons druk.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612120000 +0000" stop="20260612123000 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorweë se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese wêreld bewonder.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612123000 +0000" stop="20260612130000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S16/E10'. Bobby van Jaarsveld maak oop oor sy nuwe enkelsnit. Christia Visser gesels oor haar digkuns en ons klink saam 'n glasie op die Fairtree Atterbury-teater se 15de verjaarsdag.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612130000 +0000" stop="20260612133000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S9/E9'. Hierdie week drink Jak tee by André de Villiers. 'n Avontuurlike kuier oor 4x4, die buitelewe, stories en 'n lewe op die pad.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612133000 +0000" stop="20260612140000 +0000">
    <title lang="zh">Bewonder &amp; Bewaar Met Bonné de Bod</title>
    <desc>'S3/E8'. Bonné besoek die Richtersveld in 'n ongelooflike bloeityd waar die plantkundige, Pieter van Wyk, haar op 'n reis neem deur 'n bergwoestyn landskap wat in 'n tapyt van kleur omskep is.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612140000 +0000" stop="20260612150000 +0000">
    <title lang="zh">Lamb Champs: Die Hart &amp; Siel Van...</title>
    <desc>'S2/E1 - Die Karoo'. Van uitgestrekte Karoo-landskappe tot intensiewe boerdery in die Vrystaat, ontmoet ons vier boere wie se stories van familie, veerkragtigheid, liefde en erfenis die kuns van skaapboerdery ontbloot.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612150000 +0000" stop="20260612153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E41'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612153000 +0000" stop="20260612160000 +0000">
    <title lang="zh">Mevrou Fourie &amp; Kie</title>
    <desc>'S1/E8'. Melissa maak plan om Golda se geboorteklas by te woon. Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds beïndruk. Ouma en Barry bied 'n oefeningklas aan vir seniors.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612160000 +0000" stop="20260612163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612163000 +0000" stop="20260612170000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612170000 +0000" stop="20260612173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E74'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612173000 +0000" stop="20260612180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At sê vir Conrad hy speel met vuur.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612180000 +0000" stop="20260612190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E10'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612190000 +0000" stop="20260612200000 +0000">
    <title lang="zh">In Die Sop: Gastehuisrevolusie</title>
    <desc>'S1/E8 - Excelsior'. Die span reis na Porterville, waar Lizce die Excelsior gastehuis op hul familieplaas bedryf. Janie en Willus tree in om dié gastehuis te omskep in 'n unieke bestemming.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612200000 +0000" stop="20260612203000 +0000">
    <title lang="zh">Leef Jou Reis</title>
    <desc>'S14/E10'. Op die Hurtigruten vaar ons verder noordwaarts langs Noorweë se kuslyn en neem deel aan adrenalienbelaaide landavonture terwyl ons die prag van die Arktiese wêreld bewonder.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612203000 +0000" stop="20260612210000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E10 - Oppikaaifees'. Verlede week het Wicus aan boord gestap in Kaapstad vir die RSG Oppiwater Kunstefees, en hierdie week klim hy af in Walvisbaai, Namibië, waar die Oppikaaifees wag voor die vaart na Kaapstad.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612210000 +0000" stop="20260612213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612213000 +0000" stop="20260612213200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At sê vir Conrad hy speel met vuur.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612213200 +0000" stop="20260612220100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E10'. Nicolette neem 'n besluit oor haar toekoms. Dewald kry 'n smakie van sy eie medisyne, en Joe en Ella verklaar 'n voorlopige skietstilstand. At sê vir Conrad hy speel met vuur.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612220100 +0000" stop="20260612230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E10'. Ons besoek 'n plaaslike weef-onderneming, proe Loxton pasteie, en kuier op die dorp, Val. Ons vind uit wie is Limpopo se Kwêla Dorp van die Jaar finalis.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612230000 +0000" stop="20260612233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E41'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260612233000 +0000" stop="20260613000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oord</title>
    <desc>'S1/E8 - Rigter'. Die druk bou tot 'n breekpunt. 'n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit eindig.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
</tv>