<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260728233535 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260724.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260724&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260724190000 +0000" stop="20260724200000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724200000 +0000" stop="20260724203000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E2'. Vanaf Hwange vertrek ons na Kariba, Zimbabwe. Ons verken die dorp, kry 'n behoorlike lesing oor hoe om vis perfek te braai, en pak 'n paar opwindende watersporte aan.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724203000 +0000" stop="20260724210000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E3'. In Thailand scuba ons en besoek Emerald Grot. Ons kuier by Stilbaai se varswaterpalings en by Cape Nature. Polyco help met nog 'n suksesvolle plastiekherwinningsprojek.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724210000 +0000" stop="20260724213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E83'. Kate word emosioneel tydens Bybelstudie en Zahra is nie so voorbeeldig as wat sy voorgee nie. Frankie probeer keer dat die waarheid moet uitkom na die fiasko met die eetgoed by Bridgette se huis.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724213000 +0000" stop="20260724213800 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansiële verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724213800 +0000" stop="20260724220500 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansiële verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724220500 +0000" stop="20260724230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724230000 +0000" stop="20260724232900 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E47'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260724232900 +0000" stop="20260725000000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E4'. Marco balanseer 'n veeleisende loopbaan en chaos tuis. Eben hanteer gedeelde toesig. Tariq konfronteer sy sterflikheid terwyl hy Katinka grootmaak, en Bernard veg om sy gesag te herwin.</desc>
    <date>2026-07-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725003000 +0000" stop="20260725013100 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725013100 +0000" stop="20260725020000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E1'. Erns groet sy geliefdes in Elders se nuwe seisoen en reis na Hanoi, die hoofstad van Viëtnam. Hy verken hierdie kleurvolle stad se straatkoskultuur en ry op 'n ou weermagvoertuig na verskeie ikoniese bakens.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725020000 +0000" stop="20260725022800 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagonië. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725022800 +0000" stop="20260725034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725034500 +0000" stop="20260725041500 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725041500 +0000" stop="20260725043000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E100'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jay Bezuidenhout gesels vandag met ons oor die skat in die hart.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725043000 +0000" stop="20260725053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725053000 +0000" stop="20260725070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725070000 +0000" stop="20260725073000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagonië. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725073000 +0000" stop="20260725080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E36'. Joe vind 'n manier om sy ma op te spoor. Bonnie besluit om weer by 'n pasiënt in te loer, en Louis begin nuwe respek vir Jackie ontwikkel ná 'n insident by Mimi's.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725080000 +0000" stop="20260725083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E37'. Joe worstel met sy identiteit en Petro probeer hom bystaan. Luke is smoorverlief, Hannah wil haar ma sien, en Uys en Jackie ontmoet mekaar.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725083000 +0000" stop="20260725090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E38'. Ella is hoogs ontsteld wanneer sy dreig e-posse ontvang. Tracy begin wonder of sy dalk op iets uitmis, Brian tree vir Jackie in die bresse, en Petro ondersteun vir Joe.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725090000 +0000" stop="20260725093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E39'. Ella word geteister deur iemand wat klaarblyklik heelwat oor haar verlede weet. Louis moet 'n groot fout regstel, en die uitdagings wat Tracy in die gesig staar, word nie minder nie.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725093000 +0000" stop="20260725100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansiële verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725100000 +0000" stop="20260725103000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725103000 +0000" stop="20260725110000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E16 - Oranjezicht Farmers Market/Pimperfees'. Dit het begin as 'n stedelike boerdery-inisiatief in die historiese Oranjezicht-woonbuurt. Vandeesweek kuier Wicus Pretorius by die Oranjezicht City Farm Market in Grangerbaai, Kaapstad.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725110000 +0000" stop="20260725120000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die reëls is streng en die begroting knap.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725120000 +0000" stop="20260725123000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E3'. 'n Plaaslike gids, Boesman, vertel fassinerende stories oor diere, spore en oorlewing in die woestyn. Daarna pak die span groot sandduine aan wat hulle ryvernuf behoorlik toets.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725123000 +0000" stop="20260725130000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725130000 +0000" stop="20260725140000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E16'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725140000 +0000" stop="20260725150000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725150000 +0000" stop="20260725153000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725153000 +0000" stop="20260725160000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725160000 +0000" stop="20260725163000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725163000 +0000" stop="20260725170000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E4'. Ná die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725170000 +0000" stop="20260725173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E117'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725173000 +0000" stop="20260725180000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E3'. Jan Braai en die span toer hierdie week in die omgewing van die asemrowende Victoria-waterval. Kosstories en die kole loop hand aan hand terwyl ons hierdie pragtige dorp per fiets en boot verken.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725180000 +0000" stop="20260725183000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer dié jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725183000 +0000" stop="20260725203000 +0000">
    <title lang="zh">Die Bloedhonde</title>
    <desc>Katrien kry snuf in die neus ná 'n raaiselagtige dood in die vakansieoord waar sy saam met haar gesin uitspan. Haar aanvanklike nuuskierigheid ontaard egter in 'n volskaalse speurtog.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725203000 +0000" stop="20260725213000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725213000 +0000" stop="20260725220000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725220000 +0000" stop="20260725222800 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725222800 +0000" stop="20260725230000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E1'. Erns groet sy geliefdes in Elders se nuwe seisoen en reis na Hanoi, die hoofstad van Viëtnam. Hy verken hierdie kleurvolle stad se straatkoskultuur en ry op 'n ou weermagvoertuig na verskeie ikoniese bakens.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725230000 +0000" stop="20260725233000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagonië. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.</desc>
    <date>2026-07-25</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260725233000 +0000" stop="20260726000000 +0000">

</tv>