<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260729012909 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260726.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260726&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260726002900 +0000" stop="20260726013000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E16'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726013000 +0000" stop="20260726020000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer dié jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726020000 +0000" stop="20260726040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726040000 +0000" stop="20260726045800 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E16'. Ons vind meer uit oor Antarktika-ekspedisies, besoek 'n enjin-museum, ontmoet belowende SA-atlete van dieselfde plaas, bekyk 'n trotse speelgoedversameling en vlieghengel in die Karoo.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726045800 +0000" stop="20260726053000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726053000 +0000" stop="20260726070100 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726070100 +0000" stop="20260726073200 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E18'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Goeie woorde is vir ons lewens soos sonlig vir 'n plant. Dit voed ons siele en bepaal wat ons doen en waarheen ons lewe gaan. Met Johan Geyser.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726073200 +0000" stop="20260726075900 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726075900 +0000" stop="20260726082800 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E2'. SA staar 'n waterkrisis in die gesig en verloor byna 47% behandelde water voor dit verbruikers bereik. Ons gesels met kenners oor moontlike oplossings.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726082800 +0000" stop="20260726100000 +0000">
    <title lang="zh">Universiteit Stellenbosch Simfonie...</title>
    <desc>'Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes Met Daniel Boico'. Die Universiteit Stellenbosch se Simfonie-orkes smee kragte saam met die Spaanse saksofonis David Salleras en die pianis Christopher Duigan.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726100000 +0000" stop="20260726102800 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726102800 +0000" stop="20260726110000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E4'. Ná die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726110000 +0000" stop="20260726112800 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E3'. Hannes kuier by model en Bravo! stylikoon, Katryn Kruger.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726112800 +0000" stop="20260726120000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagonië. Daar is egter gebrekkige inligting oor die trek.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726120000 +0000" stop="20260726123000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E3'. 'n Plaaslike gids, Boesman, vertel fassinerende stories oor diere, spore en oorlewing in die woestyn. Daarna pak die span groot sandduine aan wat hulle ryvernuf behoorlik toets.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726123000 +0000" stop="20260726142600 +0000">
    <title lang="zh">Nul Is Nie Niks Nie</title>
    <desc>Hoender word onverwags vriende met die buurseun, Drikus, wat aan Hodgkins se siekte ly. Sy laaste droom is om 'n zombiefliek te maak. Hoender en Chris help hom om dit te bewaarheid.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726142600 +0000" stop="20260726145700 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726145700 +0000" stop="20260726152900 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E3'. Leah besoek Concordia in die Noord-Kaap. Ná 'n verrassing van Lottoland, rol die span moue op om hul droom-projekte te verwesenlik.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726152900 +0000" stop="20260726155900 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E3'. Jan Braai en die span toer hierdie week in die omgewing van die asemrowende Victoria-waterval. Kosstories en die kole loop hand aan hand terwyl ons hierdie pragtige dorp per fiets en boot verken.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726155900 +0000" stop="20260726163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E17 - Innibos'. Anelma van Heerden en Fiësta kuier vandeesweek by die immergewilde Innibos in Mbombela in die hartjie van die Laeveld, wat jaarliks 'n hoogtepunt op die feeskalender is.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726163000 +0000" stop="20260726170100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E118'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726170100 +0000" stop="20260726180100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726180100 +0000" stop="20260726183000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Viëtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouwêreldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726183000 +0000" stop="20260726190100 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E2'. Hierdie is 'n ondersoek na die motivering vir die trek. Sommige Boere het reeds voor die einde van die Anglo-Boereoorlog getrek. Was daar dus 'n ander motivering en van waar het hulle gekom?</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726190100 +0000" stop="20260726200400 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E12'. Soos die besigheid groei, so groei die vete tussen Dolf en Herman.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726200400 +0000" stop="20260726203600 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E3'. Hannes kuier by model en Bravo! stylikoon, Katryn Kruger.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726203600 +0000" stop="20260726210300 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer dié jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726210300 +0000" stop="20260726213100 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E4'. Die sterre skitter by kykNET se jaarlikse PR-shoot. Ons maak 'n draai by 'n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en Hannah Grobler gesels oor haar terugkeer na die kassie.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726213100 +0000" stop="20260726223200 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die reëls is streng en die begroting knap.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726223200 +0000" stop="20260726233000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260726233000 +0000" stop="20260727000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.</desc>
    <date>2026-07-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727003000 +0000" stop="20260727005900 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E47'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727005900 +0000" stop="20260727015900 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E1'. Ons vra wie se plig is dit om bekostigbare behuising in Kaapstad te voorsien, bespreek die polemiek oor Bokkieweek en word daar genoeg gedoen om die omgewing in Gauteng te beskerm?</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727015900 +0000" stop="20260727025900 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E4'. Marco balanseer 'n veeleisende loopbaan en chaos tuis. Eben hanteer gedeelde toesig. Tariq konfronteer sy sterflikheid terwyl hy Katinka grootmaak, en Bernard veg om sy gesag te herwin.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727025900 +0000" stop="20260727032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727032900 +0000" stop="20260727034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E229'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727034900 +0000" stop="20260727040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E101'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Johan Geyser herinner ons, ons is woord wesens.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727040000 +0000" stop="20260727060100 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E231'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727060100 +0000" stop="20260727061600 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E101'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Johan Geyser herinner ons, ons is woord wesens.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727061600 +0000" stop="20260727062900 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E151'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727062900 +0000" stop="20260727070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E40'. Tertius bied aan om Tracy uit 'n finansiële verknorsing te red. Jackie sukkel om te verwerk dat sy nie meer deel van Hannah se lewe is nie, en Frieda du Pont stel haarself voor aan Henry.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727070000 +0000" stop="20260727073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E83'. Kate word emosioneel tydens Bybelstudie en Zahra is nie so voorbeeldig as wat sy voorgee nie. Frankie probeer keer dat die waarheid moet uitkom na die fiasko met die eetgoed by Bridgette se huis.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727073000 +0000" stop="20260727082900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727082900 +0000" stop="20260727093100 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727093100 +0000" stop="20260727100200 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E17 - Innibos'. Anelma van Heerden en Fiësta kuier vandeesweek by die immergewilde Innibos in Mbombela in die hartjie van die Laeveld, wat jaarliks 'n hoogtepunt op die feeskalender is.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727100200 +0000" stop="20260727103200 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727103200 +0000" stop="20260727110400 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E4'. In Thailand leer ons meer oor die 'Sea Gypsies'. By Krabi verken ons 'n klein eiland met 'n SUP. Ons kuier by Cape Nature se De Hoop reservaat en ons kyk hoe word polistireen weer herwin.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727110400 +0000" stop="20260727113300 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E3'. Jan Braai en die span toer hierdie week in die omgewing van die asemrowende Victoria-waterval. Kosstories en die kole loop hand aan hand terwyl ons hierdie pragtige dorp per fiets en boot verken.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727113300 +0000" stop="20260727122900 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die reëls is streng en die begroting knap.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727122900 +0000" stop="20260727125900 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E4'. Ná die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727125900 +0000" stop="20260727133000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727133000 +0000" stop="20260727140100 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727140100 +0000" stop="20260727143100 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E3'. Leah besoek Concordia in die Noord-Kaap. Ná 'n verrassing van Lottoland, rol die span moue op om hul droom-projekte te verwesenlik.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727143100 +0000" stop="20260727152800 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727152800 +0000" stop="20260727155900 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E4'. 'n Tegniese bergroete stel André en sy span se vaardighede op die proef. Ná die spanning van die roete wag 'n ontspanne aand by 'n lodge met goeie kos en nog beter stories.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727155900 +0000" stop="20260727162800 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E84'. Carlo kompeteer met Fabian vir Zahra se aandag. Kaashifa sit haar voet neer, terwyl Kate 'n plan beraam om meer sekerheid te kry.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727162800 +0000" stop="20260727170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E173'. Zelda betrap Cloete in Frans se kamer. Theresa kry 'n aangename verassing. Juvan is bekommerd oor Bianca's en hoop die bekendstelling was 'n sukses.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727170000 +0000" stop="20260727173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E119'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727173000 +0000" stop="20260727180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E41'. Tracy is bekommerd oor hoe sy Tonik se opgraderings gaan finansier. Bonnie voel sieker by die werk, maar Ella weier dat sy huis toe gaan. Frieda stel 'n ultimatum aan 'n sekere dokter.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727180000 +0000" stop="20260727185800 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E2'. Ons vra of die strafregstelsels gebreek is, ons bespreek die hofsake teen onteiening sonder vergoeding, en ontleed of partye nou al vir koalisies op plaaslike vlak beplan?</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727185800 +0000" stop="20260727192900 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727192900 +0000" stop="20260727203000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die reëls is streng en die begroting knap.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727203000 +0000" stop="20260727210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E173'. Zelda betrap Cloete in Frans se kamer. Theresa kry 'n aangename verassing. Juvan is bekommerd oor Bianca's en hoop die bekendstelling was 'n sukses.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727210000 +0000" stop="20260727213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E84'. Carlo kompeteer met Fabian vir Zahra se aandag. Kaashifa sit haar voet neer, terwyl Kate 'n plan beraam om meer sekerheid te kry.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727213000 +0000" stop="20260727220100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E41'. Tracy is bekommerd oor hoe sy Tonik se opgraderings gaan finansier. Bonnie voel sieker by die werk, maar Ella weier dat sy huis toe gaan. Frieda stel 'n ultimatum aan 'n sekere dokter.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727220100 +0000" stop="20260727230000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727230000 +0000" stop="20260727235900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E17'. Hannes kuier by die voormalige politikus Nick Koornhof. Ons besoek die Nieuwe Republiek Museum, proe ekstra spesiale koffie en kuier op 'n plaas met volop miniatuurperde en klassieke karre.</desc>
    <date>2026-07-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260727235900 +0000" stop="20260728000000 +0000">

</tv>