<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260729034000 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260729.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260729&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260729000000 +0000" stop="20260729010000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729010000 +0000" stop="20260729013000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc />
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729013000 +0000" stop="20260729020000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Viëtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouwêreldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729020000 +0000" stop="20260729023000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E2'. Hierdie is 'n ondersoek na die motivering vir die trek. Sommige Boere het reeds voor die einde van die Anglo-Boereoorlog getrek. Was daar dus 'n ander motivering en van waar het hulle gekom?</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729023000 +0000" stop="20260729030000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E47'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729030000 +0000" stop="20260729032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729032900 +0000" stop="20260729035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E231'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729035000 +0000" stop="20260729040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729040000 +0000" stop="20260729060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E233'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729060000 +0000" stop="20260729061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729061500 +0000" stop="20260729063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E153'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729063000 +0000" stop="20260729070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E42'. Ella is in 'n tweestryd oor 'n dreigement. Jackie maak weer haar opwagting, en Uys hoor van nóg pasiënte wat wondinfeksies by Binneland opgedoen het.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729070000 +0000" stop="20260729073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E85'. Justin besef Frankie het gejok oor Riaan, terwyl Carlo in die wolke is wanneer Zahra instem om saam met hom uit te gaan. Intussen is Kate vasbeslote om agter die kap van die byl te kom.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729073000 +0000" stop="20260729080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E174'. Zelda en Pam beraam 'n plan om vir Cloete dop te hou. Theresa se impulsiewe trouplanne raak al hoe meer chaoties.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729080000 +0000" stop="20260729083000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Viëtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouwêreldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729083000 +0000" stop="20260729090000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E4'. Die Concordia-span het hulp van Lottoland ontvang en moet hard werk om die projekte te voltooi. Die sperdatum is hier en Leah sien wat die span vermag het.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729090000 +0000" stop="20260729100000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E2'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Reandi Grey, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729100000 +0000" stop="20260729110000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E2'. Elke span se soektog na die regte voertuig begin en party spanne het reeds hul voertuie. Die reëls is streng en die begroting knap.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729110000 +0000" stop="20260729113000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E4'. Vanaf Verneukpan trek ons noord na die Liefdood-kampeerterrein se busverblyf en kokerboomwoud. Volgende op die spyskaart is Waterford waar die dames die stokke vat en die tegniese duine ry.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729113000 +0000" stop="20260729120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E4'. Ná die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729120000 +0000" stop="20260729130000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E5'. Marco word tot breekpunt gedruk soos siekte toeslaan. Eben offer sy kreatiewe drome op om te oorleef. Tariq sukkel met Katinka terwyl sy gesondheid verswak, en Bernard veg om weer met sy seuns te verbind.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729130000 +0000" stop="20260729140000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E2'. Ons vra of die strafregstelsels gebreek is, ons bespreek die hofsake teen onteiening sonder vergoeding, en ontleed of partye nou al vir koalisies op plaaslike vlak beplan?</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729140000 +0000" stop="20260729143000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E4'. Hannes kuier op die plaas in die Vrystaat by voormalige Springbok, Bismarck du Plessis.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729143000 +0000" stop="20260729150000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E9'. Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729150000 +0000" stop="20260729153000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729153000 +0000" stop="20260729160000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E4'. Ná die Baviaanskloof sit die broers hul reis deur die Oos-Kaap voort. Soos die kilometers verbyrol, duik nuwe uitdagings op en raak die kompetisie tussen die broers al hoe meer intens.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729160000 +0000" stop="20260729163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729163000 +0000" stop="20260729170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E175'. Zelda deel slegte nuus met Frans. Die geveg vir Theresa se trouplanne duur voort.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729170000 +0000" stop="20260729173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E121'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729173000 +0000" stop="20260729180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E43'. Frieda konfronteer 'n dokter in die gang en Henry sien dit. Tracy is opgewonde om saam met 'n moontlike nuwe vennoot te werk, en Petro dink Joe skeep haar af.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729180000 +0000" stop="20260729190000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E3'. Die deelnemende voertuie moet volgens die tema versier word, als steeds binne die streng begroting. Gaan die spanne die haas onmoontlike regkry?</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729190000 +0000" stop="20260729193000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E3'. Die hoeveelheid mense onder 50 wat met kanker gediagnoseer word het drasties toegeneem die laaste twee dekades. Ons gesels met kenners oor oorsake en voorkoming.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729193000 +0000" stop="20260729200000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E2'. Die reis na die kryt skop af wanneer dié jaar se twintig boere bekendgestel word. Vir die eerste keer word die afrigters ook in hul eie uitdaging getoets.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729200000 +0000" stop="20260729203000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E2'. Erns reis na Pu Luong, 'n minder bekende bestemming in Viëtnam. Saam met twee gidse verken hy die omgewing, besoek 'n weggesteekte waterval en stap na 'n ouwêreldse dorpie waar hy hand bysit in die kombuis.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729203000 +0000" stop="20260729210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E175'. Zelda deel slegte nuus met Frans. Die geveg vir Theresa se trouplanne duur voort.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729210000 +0000" stop="20260729213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260729213000 +0000" stop="20260730000000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E43'. Frieda konfronteer 'n dokter in die gang en Henry sien dit. Tracy is opgewonde om saam met 'n moontlike nuwe vennoot te werk, en Petro dink Joe skeep haar af.</desc>
    <date>2026-07-29</date>
  </programme>
</tv>
