<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260810101437 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260807.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260807&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260807000000 +0000" stop="20260807010000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807010000 +0000" stop="20260807020000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807020000 +0000" stop="20260807023000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E5'. In Cradock verruil die broers hul klassieke motors vir perde en trek die veld in vir 'n jagtog. Tussen die uitgestrekte landskappe en nuwe uitdagings, word hul vaardighede behoorlik op die proef gestel.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807023000 +0000" stop="20260807033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807033000 +0000" stop="20260807035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E238'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807035000 +0000" stop="20260807040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E111'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Wat sien ek wanneer ek bekommerd raak?</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807040000 +0000" stop="20260807060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E240'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807060000 +0000" stop="20260807061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E111'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Wat sien ek wanneer ek bekommerd raak?</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807061500 +0000" stop="20260807063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E160'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807063000 +0000" stop="20260807070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807070000 +0000" stop="20260807073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E92'. Justin en Amanda probeer die vrede tussen Frankie en Mike herstel. Kate konfronteer Lendre oor sy geskiedenis, terwyl Riaan daarop aandring dat sy hom uit die huis moet sit.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807073000 +0000" stop="20260807080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E180'. Dit is Nella en Abel se begrafnis, maar Corrie en Zelda is steeds krapperig. Jacques weerhou Theresa van belangrike trouplanne. Balbo weeg Karla en Nina teen mekaar op.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807080000 +0000" stop="20260807090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E3'. Ons besoek die Mangaung-metro in aanloop tot die plaaslike verkiesing, en ons vra wat is die teenvoeter vir politieke populisme.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807090000 +0000" stop="20260807093000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Viëtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Viëtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807093000 +0000" stop="20260807100000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E10'. Hierdie week deel Kobus Wiese, Tiny van Rensburg en Traver Brikkels stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807100000 +0000" stop="20260807103000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E5'. Wanneer reën onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. André wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807103000 +0000" stop="20260807110000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807110000 +0000" stop="20260807113000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marleé van der Merwe.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807113000 +0000" stop="20260807120000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807120000 +0000" stop="20260807130000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807130000 +0000" stop="20260807133000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E5'. In Thailand verken ons 'n drywende vissersdorpie en Khao Sok se varswatermeer met 'n longboat. Ons kuier by Cape Nature se De Mond reservaat en ons kyk hoe word plastiek herwin.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807133000 +0000" stop="20260807140000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E3'. In Patagonië is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentinië.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807140000 +0000" stop="20260807150000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807150000 +0000" stop="20260807153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807153000 +0000" stop="20260807160000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvoëls se reuse neste beïndruk ook.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807160000 +0000" stop="20260807163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807163000 +0000" stop="20260807170000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807170000 +0000" stop="20260807173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E130'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807173000 +0000" stop="20260807180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807180000 +0000" stop="20260807190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807190000 +0000" stop="20260807200000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807200000 +0000" stop="20260807203000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E4'. Ons toer verder in die Victoria-waterval-omgewing en delf diep in die ryk kulinêre erfenis van die streek. Ons braai saam met die plaaslike inwoners en leer hoe die mense van hierdie omgewing die kole inspan.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807203000 +0000" stop="20260807210000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E5'. In Thailand verken ons 'n drywende vissersdorpie en Khao Sok se varswatermeer met 'n longboat. Ons kuier by Cape Nature se De Mond reservaat en ons kyk hoe word plastiek herwin.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807210000 +0000" stop="20260807213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807213000 +0000" stop="20260807213500 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807213500 +0000" stop="20260807220400 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807220400 +0000" stop="20260807230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E18'. Ons kondig die Kwêla Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807230000 +0000" stop="20260807232800 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260807232800 +0000" stop="20260808000000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.</desc>
    <date>2026-08-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808003000 +0000" stop="20260808013000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808013000 +0000" stop="20260808020000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Viëtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Viëtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808020000 +0000" stop="20260808023000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E3'. In Patagonië is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentinië.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808023000 +0000" stop="20260808034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808034500 +0000" stop="20260808041700 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marleé van der Merwe.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808041700 +0000" stop="20260808042900 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E112'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: As ek genoeg het is ek veilig. Vandag vra Johan Heystek vir ons: Waarheen gaan my hart wanneer die lewe druk?</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808042900 +0000" stop="20260808053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E18'. Ons kondig die Kwêla Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808053000 +0000" stop="20260808070200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E19'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808070200 +0000" stop="20260808073000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E3'. In Patagonië is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentinië.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808073000 +0000" stop="20260808080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E46'. Ella probeer haar bes om Binneland se bestuur van haar onskuld te oortuig. Louis se aanbevelings oor kostebesparing werk op Tracy se senuwees, en Thalia is onseker hoe Dewald oor haar voel.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808080000 +0000" stop="20260808083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E47'. Ongevalle word gesluit om gesteriliseer te word. Tracy raak toenemend benoud oor Louis se planne vir Tonik, en Frieda is gereed om wraak te neem wanneer sy uiteindelik haar opwagting maak.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808083000 +0000" stop="20260808090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E48'. Bonnie moedig Thalia aan om Dewald uit te vra. Frieda daag by Henry se spreekkamer op, en Tracy het 'n ernstige gesprek met Louis.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808090000 +0000" stop="20260808093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E49'. Net toe dit lyk asof daar toenadering tussen Henry en Ella is, ontvang Joe skokkende nuus. Louis begin om marknavorsing oor Tonik te doen en Tracy sien rooi. Petro gee Joe se Refentse-kaartjie vir Dewald.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808093000 +0000" stop="20260808100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808100000 +0000" stop="20260808103000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvoëls se reuse neste beïndruk ook.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808103000 +0000" stop="20260808105800 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E18 - Gamka Klassiek'. Die Gamka Klassiek is 'n fees van klassieke musiek wat vanjaar vir die tweede keer in Prins Albert in die Sentraal-Karoo aangebied is. Wicus Pretorius woon die fees vir die eerste keer by.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808105800 +0000" stop="20260808115600 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808115600 +0000" stop="20260808122400 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E5'. Wanneer reën onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. André wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808122400 +0000" stop="20260808125200 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808125200 +0000" stop="20260808135300 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808135300 +0000" stop="20260808145200 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E18'. Ons kondig die Kwêla Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808145200 +0000" stop="20260808152500 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808152500 +0000" stop="20260808155700 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marleé van der Merwe.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808155700 +0000" stop="20260808162900 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808162900 +0000" stop="20260808170000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808170000 +0000" stop="20260808173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E131'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808173100 +0000" stop="20260808175900 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808175900 +0000" stop="20260808182800 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808182800 +0000" stop="20260808200100 +0000">
    <title lang="zh">Die Kwiksilwers</title>
    <desc>Get ready for detours, laughs and heartwarming chaos. Elsabe and her three friends travel across the Karoo to catch a meteor shower in Sutherland while her protective son pursues them.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808200100 +0000" stop="20260808203000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808203000 +0000" stop="20260808213000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808213000 +0000" stop="20260808215800 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808215800 +0000" stop="20260808223000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E17 of 29'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808223000 +0000" stop="20260808230000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E3'. Erns besoek Ta Van, 'n prentjiemooi dorpie naby Sa Pa in die noorde van Viëtnam. Hy kuier saam met 'n Suid-Afrikaanse toergids wat Viëtnamees praat, werk in die ryslande en verken 'n enorme mark propvol kultuur.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808230000 +0000" stop="20260808233000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E3'. In Patagonië is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentinië.</desc>
    <date>2026-08-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260808233000 +0000" stop="20260809000000 +0000">

</tv>