<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260810055115 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260809.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260809&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260809002900 +0000" stop="20260809013000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E18'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809013000 +0000" stop="20260809020100 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809020100 +0000" stop="20260809040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809040000 +0000" stop="20260809045900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E18'. Ons kondig die Kwêla Dorp van die Jaar-wenners aan. Dan hengel ons saam met Christiaan Pretorius, leer oor 'Waves for Change', ontmoet die kunstenaar Laurie Wiid en bekyk 'n grensoorlogversameling.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809045900 +0000" stop="20260809052800 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809052800 +0000" stop="20260809065900 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E19'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809065900 +0000" stop="20260809073000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E20'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoe diep geliefd is ons dat die God van die heelal ons nooi om ons waarde in Hom te vind. Saam met Tarine de Ridder.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809073000 +0000" stop="20260809080000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvoëls se reuse neste beïndruk ook.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809080000 +0000" stop="20260809082900 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E4'. Volgens Old Mutual het 57% van Suid-Afrikaners in 2026 meer as een werk. Dié tendens het met ekonomiese druk te doen, maar soms gaan dit ook oor werksbevrediging.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809082900 +0000" stop="20260809093000 +0000">
    <title lang="zh">Ouverture Profiles</title>
    <desc>'S1/E2'. In hierdie Ouverture gesels Johann Botha met die gevierde tenoor, Johan Botha.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809093000 +0000" stop="20260809095800 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809095800 +0000" stop="20260809103000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marleé van der Merwe.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809103000 +0000" stop="20260809110000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809110000 +0000" stop="20260809112900 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809112900 +0000" stop="20260809115800 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E3'. In Patagonië is die Trekkers gekonfronteer deur nuwe omstandighede. Ons is verstom oor 'n Immigrante Seremonie wat die koms van die Boere gebruik as simbool van die koms van alle immigrante na Argentinië.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809115800 +0000" stop="20260809122700 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E5'. Wanneer reën onverwags oor die woestyn uitsak, verander die roetes dramaties. André wys hoe die regte voorbereiding en toerusting 'n verskil kan maak.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809122700 +0000" stop="20260809135900 +0000">
    <title lang="zh">Die Kwiksilwers</title>
    <desc>Get ready for detours, laughs and heartwarming chaos. Elsabe and her three friends travel across the Karoo to catch a meteor shower in Sutherland while her protective son pursues them.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809135900 +0000" stop="20260809142800 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvoëls se reuse neste beïndruk ook.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809142800 +0000" stop="20260809145700 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809145700 +0000" stop="20260809152800 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809152800 +0000" stop="20260809155900 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809155900 +0000" stop="20260809163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E19 - Kirkwood Wildsfees'. Die Kirkwood Wildsfees is die trots van die Oos-Kaap en 'n jaarlikse hoogtepunt in die streek. Lundi Khoisan en Fiësta kom kuier saam in die pragtige Sondagsriviervallei.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809163000 +0000" stop="20260809170200 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E132'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809170200 +0000" stop="20260809180300 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809180300 +0000" stop="20260809183300 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E4'. Erns klim Fansipan, die hoogste berg in Viëtnam. Dit is 'n epiese tog van byna twee dae met verbysterende uitsigte en samesyn in 'n berghut. Die hoogte toets egter sy longe en stamina. Gaan hy die toppunt bereik?</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809183300 +0000" stop="20260809190600 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809190600 +0000" stop="20260809200800 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E14'. Herman beloof om homself te gedra en word aanvaar as 'n volwaardige vennoot.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809200800 +0000" stop="20260809203700 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E5'. Hannes kuier by die eerste vroulike hoof van gesondheid in die Wes-Kaap, Dr Beth Engelbrecht.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809203700 +0000" stop="20260809210600 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E4 - Boer Soek 'n Naam'. Die nuwe seisoen se boere word met hul nuwe vegtername gedoop, maar hierdie jaar werk dinge 'n bietjie anders.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809210600 +0000" stop="20260809213300 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E6'. Ons kuier by drie formidabele vrou vir Vrouedag: Nicola Hanekom, Vanes-Mari du Toit en Marleé van der Merwe.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809213300 +0000" stop="20260809223000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809223000 +0000" stop="20260809233000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260809233000 +0000" stop="20260810000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.</desc>
    <date>2026-08-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810003000 +0000" stop="20260810005900 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E49'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810005900 +0000" stop="20260810015900 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E3'. Ons besoek die Mangaung-metro in aanloop tot die plaaslike verkiesing, en ons vra wat is die teenvoeter vir politieke populisme.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810015900 +0000" stop="20260810025900 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E6'. Marco oorweeg 'n vasektomie soos spanning tuis toeneem. Eben se sitkom ontketen 'n toesigkrisis. Tariq spoor Katinka se pa op, en Bernard hoor hy mag nooit weer intiem wees nie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810025900 +0000" stop="20260810032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810032900 +0000" stop="20260810034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E239'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810034900 +0000" stop="20260810040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E113'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: As ek begeer word - het ek waarde. Miskien is jou dors nie die probleem nie - saam met Tarine de Ridder.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810040000 +0000" stop="20260810060100 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E241'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810060100 +0000" stop="20260810061400 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E113'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: As ek begeer word - het ek waarde. Miskien is jou dors nie die probleem nie - saam met Tarine de Ridder.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810061400 +0000" stop="20260810062800 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E161'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810062800 +0000" stop="20260810070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E50'. Tracy en Tertius bereik 'n vreedsame balans in hul mede-ouerskapverhouding. Thalia is ontsteld omdat Dewald in iemand anders belangstel, en Refentse tree in Doepa op.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810070000 +0000" stop="20260810073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E93'. Frankie en Mike se verhouding ontspoor verder, en Brendan sien die vonke tussen Zahra en Fabian spat. Kate se geheim plaas haar al hoe meer in 'n moeilike posisie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810073000 +0000" stop="20260810083100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810083100 +0000" stop="20260810092900 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810092900 +0000" stop="20260810100000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E19 - Kirkwood Wildsfees'. Die Kirkwood Wildsfees is die trots van die Oos-Kaap en 'n jaarlikse hoogtepunt in die streek. Lundi Khoisan en Fiësta kom kuier saam in die pragtige Sondagsriviervallei.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810100000 +0000" stop="20260810103000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E6'. Vanaf die natuurlike warmbron by Riemvasmaak, besoek die span 'n unieke koffiewinkel en ry deur die Perdepoort 4x4 roete oor kliphindernisse. Die versamelvoëls se reuse neste beïndruk ook.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810103000 +0000" stop="20260810110200 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E6'. Ons kuier op die Khao Sok varswatermeer met longboats en slaap in drywende hout chalets. Ons besoek Cape Nature se Dyer Eiland en ons kyk hoe word rommel in Durban uit 'n rivier gehaal.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810110200 +0000" stop="20260810113100 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E5'. Vanaf die Kaap besoek ons die Piekenierskloof area en braai heerlik steaks met buchu saam met die plaaslike inwoners. Ons wys jou ook hoe om 'n strooiwyn-malvapoeding aanmekaar te slaan.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810113100 +0000" stop="20260810123000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810123000 +0000" stop="20260810130400 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E6'. Soos die toer deur die Karoo voortgaan, reis die broers na Graaff-Reinet vir 'n Markdag-uitdaging. Met trots en spogregte op die spel, raak die kompetisie gou al hoe warmer.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810130400 +0000" stop="20260810133600 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E17'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810133600 +0000" stop="20260810140500 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E11'. Hierdie week deel GP van den Heever, Sjef Marinda Engelbrecht en Nico Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810140500 +0000" stop="20260810143400 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E5'. In Middelburg in die Oos-Kaap wil 'n span inwoners die gewone buitengewoon maak. Met 'n hupstoot van Lottoland begin die span hard werk aan verskeie projekte.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810143400 +0000" stop="20260810153100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810153100 +0000" stop="20260810160100 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E6'. Die ruwe terrein van Damaraland bring nuwe uitdagings. 'n Pap wiel sorg vir drama, maar die span wys dat samewerking die sleutel tot sukses is.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810160100 +0000" stop="20260810162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E94'. Lendre woon Bybelstudie by saam met Kate. Amanda vra dat Frankie haar trots moet sluk en Angie het 'n nuwe blyplek gekry.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810162900 +0000" stop="20260810170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E181'. Theresa kry 'n skokkende geskenk. Karla en Nina se vriendskap word bedreig. Zelda dink Frans is veilig, maar iemand hou hom dop.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810170000 +0000" stop="20260810173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E133'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810173100 +0000" stop="20260810180300 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E51'. 'n Voorheen gelukkige verhouding tussen twee kollegas lê aan skerwe ná verraad. Thalia steek haar neus in ander se sake en dinge in Tracy se persoonlike lewe begin geleidelik verbeter.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810180300 +0000" stop="20260810185800 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E4'. Lt.genl. Jan Scheepers, Limpopo se nuwe polisiehoof, is in die altejee. Ons bespreek nuwe meningspeilings en vra of munisipale krisisse aan die toeneem is.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810185800 +0000" stop="20260810193000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810193000 +0000" stop="20260810202900 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E4'. Die tyd stap aan en van die spanne is agter. Gaan al vier spanne dit maak? Ons ontmoet 'n baie spesiale paartjie, al die pad van Bethulie.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810202900 +0000" stop="20260810210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E181'. Theresa kry 'n skokkende geskenk. Karla en Nina se vriendskap word bedreig. Zelda dink Frans is veilig, maar iemand hou hom dop.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810210000 +0000" stop="20260810213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E94'. Lendre woon Bybelstudie by saam met Kate. Amanda vra dat Frankie haar trots moet sluk en Angie het 'n nuwe blyplek gekry.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810213000 +0000" stop="20260810220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E51'. 'n Voorheen gelukkige verhouding tussen twee kollegas lê aan skerwe ná verraad. Thalia steek haar neus in ander se sake en dinge in Tracy se persoonlike lewe begin geleidelik verbeter.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810220000 +0000" stop="20260810230000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E4'. Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.</desc>
    <date>2026-08-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260810230000 +0000" stop="20260811000000 +0000">

</tv>