<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260819141211 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260814.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260814&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260815183000 +0000" stop="20260815200000 +0000">
    <title lang="zh">#Lovemyselfie</title>
    <desc>'n Plaaslike TV-ster pak 'n reis van selfontdekking aan nadat sy die verraad van haar verloofde ontdek.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815200000 +0000" stop="20260815203000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815203000 +0000" stop="20260815213000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle dié een.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815213000 +0000" stop="20260815220000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815220000 +0000" stop="20260815223000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815223000 +0000" stop="20260815230000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E4'. Erns klim Fansipan, die hoogste berg in Viëtnam. Dit is 'n epiese tog van byna twee dae met verbysterende uitsigte en samesyn in 'n berghut. Die hoogte toets egter sy longe en stamina. Gaan hy die toppunt bereik?</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815230000 +0000" stop="20260815233000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260815233000 +0000" stop="20260816000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
</tv>
